Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Women Sleuths eBooks

If you like Women Sleuths eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 52 Results
Skip side bar filters
  • 'n Giftige buffet

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 22 - Hink
    Toe die media uitvind dat kaptein Robert Flint en die YouTube-sensasie, Ainly Boyle, in die geheim getroud is, is daar skielik druk uit alle oorde vir 'n volwaardige onthaal. Flint en Ainly besluit op 'n tweede troue by die Blue Beach Hotel vir vriende en kollegas. Maar dinge loop gou skeef wanneer twee van die gaste wat vooraf van die deftige buffet geëet het, vergiftig word. Met kolonel Gerber ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • ANN se OORLOG

    ANN se Oorlog Reeks, #3

    by Hannah Howe ...
    Series Book 3 - ANN se Oorlog Reeks
    Met haar man, Emrys, wat steeds in aksie vermis word, moet Ann Morgan die realiteit aanvaar dat sy hul eerste huweliks herdenking, en Kersfees alleen moet deurbring. Maar, ‘n telefoon oproep van Aistair Blythe, ‘n jongman met wie sy kortliks, voor haar huwelik met Emrys, uitgegaan het sit Ann op ‘n pad wat na moord lei, ontmoetings met handelaars op die swart mark en wat lewensgevaar vir haar ... Read more

    $0.99 USD

  • Ann se Oorlog

    ANN se Oorlog Reeks, #4

    by Hannah Howe ...
    Series Book 4 - ANN se Oorlog Reeks
    Maart 1945. Na ses bloedige, traan gevlekte jare, was die oorlog amper verby. Maar, vir die Duitse oorlogs gevangenes opgesluit op Eiland Plaas Kamp 198 kon die einde nie gou genoeg kom nie – en besluit hulle om te ontsnap.Terwyl die Duitsers na alle uithoeke vlug, het een van hulle, Kurt Schneider, agtergebly met bloed aan sy vingers en ‘n pistool in sy hand. Die ergste is dat daar ‘n lewelose ... Read more

    $0.99 USD

  • Bitterbessie Blues

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 1 - Bitterbessie Blues
    Daar is drie dinge wat jy van die dorpie Portwig moet weet: Almal hier ken mekaar, die hotel op die dorp spook, en 'n stuk van die coffee shop se Bitterbessie Blues-koek is die beste doepa vir 'n gebreekte hart.Beroemde skrywer, Emily de Milander, verdwyn uit die openbare oog en boek haarself in by die Portwig Manor onder 'n vals naam. Sy't net nodig om vir 'n paar dae weg te kom van haar knaende ... Read more

    Free

  • Bitterbessie Blues Box Set

    Al 5 novelles in een!

    by Anna Emm ...
    Series series Bitterbessie Blues
    Die BITTERBESSIE BLUES BOX SET bevat al 5 novelles in Anna Emm se gewilde rom-com reeks! Dit is die ideale leesstof vir enigeen met min tyd, want hierdie korter novelles kan elk binne 'n uur of twee gelees word. Dis positiewe, ontspannende stories wat jy met 'n geruste hart ook vir jou tieners kan aangee.Titels ingesluit: * Bitterbessie Blues * Kinkel in die kabel * Geraamtes in die kas * Naald in ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Bloed in die kaarte

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 27 - Hink
    Ná die ontploffing by die Red Rooster loop gemoedere hoog. Getraumatiseerd, magteloos en nou ook óórmoeg, is Hinkel desperaat om uit te vind wie vir die aanval verantwoordelik was. So, toe 'n vreemde vrou hom in die hospitaal se lobby voorkeer en sê dat sy 'n medium is, en dat sy hom kan help om antwoorde te kry, kan hy dit nie heeltemal aflag nie. Onder normale omstandighede sóú hy, maar as daar ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Bloederige einde

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 20 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Elsa Emmenis praat ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die dood kom weer

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 18 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Die wêreld is aan ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die dooie danser

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 1 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks gedoen aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Read more

    Free

  • Die jakkals se stert

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 2 - Kaapse Kruiper
    Daar is drie dinge wat jy van kaptein Jason Nortje moet weet. Hy het dieselfde minagting vir misdadigers as wat hy vir die stad en vir kafeïenvrye koffie het, hy het drie jaar laas ordentlik geslaap, en toe hy twaalf jaar oud was het hy gesweer dat hy nooit weer sy hart vir 'n vroumens sal aanbied nie.Deesdae is daar heelwat hooi op kaptein Nortje se vurk. Die berugte Kaapse Kruiper is steeds op ... Read more

    $1.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Kaapse Kruiper

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 1 - Kaapse Kruiper
    Daar is drie dinge wat jy van kaptein Jason Nortje moet weet. Hy het dieselfde minagting vir misdadigers as wat hy vir die stad en vir kafeïenvrye koffie het, hy het drie jaar laas ordentlik geslaap, en toe hy twaalf jaar oud was het hy gesweer dat hy nooit weer sy hart vir 'n vroumens sal aanbied nie.Nadat Mari Walters uit Portwig weggery het en gesien het hoe die aantreklike polisieman uit haar ... Read more

    $1.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die koning is kaal

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 5 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die lyk in die hysbak

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 13 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Forensiese ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die lyk in die water

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 4 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die verlore vinger

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 12 - Hink
    Alexander Hinkel en die bekkige boksklub-eienares, Janke Lofstat, is terug vir 'n tweede seisoen van moorde oplos! Saam pak hulle tien nuwe, raaiselagtige moordondersoeke aan, met die hulp van Agrippa se polisiekaptein, Robert Flint. En hierdie keer moet Hinkel en Janke boonop hulle nuwe romantiese verhouding se ups and downs probeer juggle, sonder dat dit hulle werk beïnvloed...Wanneer een van ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die vyfsent-moordenaar

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 26 - Hink
    Vyftien jaar gelede was die vyfsent-moordenaar, soos die polisie hom destyds gedoop het, verantwoordelik vir die dood van vier slagoffers. Hy sou moontlik méér mense vermoor het ook, as kolonel Alfons Gerber – tóé 'n jong polisiekaptein – hom nie vasgetrek en agter tralies gesit het nie. Maar vyftien jaar later spook die saak steeds by die kolonel. Met vroeë aftrede wat dreig weens die verlies van ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Dikker as water

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 24 - Hink
    Wanneer Hinkel se stiefbroer, Ian, in sak en as, en met net die klere aan sy lyf, voor sy deur opdaag, bied Janke aan dat hy vir 'n paar dae in haar leë woonstel gaan bly. Hinkel het nie 'n goeie voorgevoel hieroor nie en soos gewoonlik, is hy reg. Ian blyk 'n 'high maintenance charity case' te wees. Eers kla hy oor die koue trek in die woonstel, en dan oor die kragonderbrekings. Toe hy egter laat ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Dood op die trein

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 10 - Hink
    Vier jaar gelede het 'n koeël in die bobeen Alexander Hinkel se kanse om polisiekaptein te word, vernietig. Maar dit het niks aan sy vermoë om deur 'n verdagte se leuens te sien gedoen nie. Inteendeel, sy instink en waarneming is skerper as ooit. Dís waarom sy eks-kollegas steeds aan Hinkel se deur kom klop wanneer hulle vasdraai met ondersoeke. In die stad Agrippa waar misdaad volop is, is daar ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Dooie Valentyn

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 25 - Hink
    Dis die aand van Valentyndag, en Agrippa se polisiediens het hulle hande vol. Daar is niks soos die dag van harte om emosies te laat oorkook en geweld te laat eskaleer nie. In die rykmansbuurt, Valhare, is 'n single's party in volle swang. Een van die speletjies wat gespeel word, is Dooie Valentyn – 'n soort musical chairs waar elke deelnemer sy maat in die donker moet vind voor die ligte weer ... Read more

    $1.99 USD $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Een vir die boeke

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 30 - Hink
    Wanneer hulle planne om voor die magistraat te gaan trou vir die soveelste keer in die wiele gery word – dié keer deur 'n onverwagse moord – word Hinkel en Janke in 'n stryd teen tyd gedompel. Hulle het net 'n paar uur om die saak op te los as hulle nog hulle afspraak by die magistraat voor toemaaktyd wil haal. Dit blyk egter gou dat dié saak veel ingewikkelder is as wat hulle eers gedink het, en ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Geraamtes in die kas

    'n Novelle

    by Anna Emm ...
    Series Book 3 - Bitterbessie Blues
    Daar is drie dinge wat jy van die dorpie Portwig moet weet: Almal hier ken mekaar, die hotel op die dorp spook, en 'n stuk van die coffee shop se Bitterbessie Blues-koek is die beste doepa vir 'n gebreekte hart.Wanneer Emily de Milander, die bekende skrywer, van 'n lang boektoer af tuiskom, is al wat sy wil doen, om tyd met haar aantreklike joernalis-kêrel te spandeer. Maar wanneer Knox nie daar ... Read more

    $1.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Geraamtes op die Solder

    Marketville Misteries, #1

    Series Book 1 - Marketville Misteries
    Calamity (Callie) Barnstable is nie verbaas om te hoor dat sy die enigste begunstigde van haar oorlede pa se boedel is nie, hoewel sy geskok is om te ontdek dat sy 'n huis in die stad Marketville geërf het - 'n huis wat sy nie geweet het hy het nie. Daar is egter voorwaardes verbonde aan Callie se erfenis: sy moet na Marketville verhuis, in die huis woon en haar ma se moord oplos.Callie is nie lus ... Read more

    $2.99 USD

  • Gifbeker

    by Irna van Zyl ...
    Speuradjudant Storm van der Merwe is op die toneel toe ’n gehate kosblogger dié middag in een van Hermanus se spoggerige restaurante dood neerslaan. Dit blyk die giftige sampioene in die vrou se kos is selfs dodeliker as haar vlymskerp resensies. Dit is maar net die begin van Storm se probleme: haar oudkollega, Andreas Moerdyk, het bedank en trap nou haar drumpel deur op soek na ’n nuwe heenkome ... Read more

    $9.99 USD

  • Hink Seisoen 1 Box Set

    Al 10 novelles in een!

    by Anna Emm ...
    Series series Hink
    Hierdie HINK BOX SET bevat al 10 murder mystery novelles in Seisoen Een van Anna Emm se gewilde HINK-reeks! Dit is die ideale leesstof vir enigeen met min tyd, want hierdie korter novelles kan elk binne 'n uur of twee gelees word. Dis positiewe, ontspannende stories wat jy met 'n geruste hart ook vir jou tieners kan aangee.Titels ingesluit: * Die dooie danser * Slapende honde * Moord in die ... Read more

    $17.50 USD or Free with Kobo Plus