Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Sports eBooks

If you like Sports eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 16 of 16 Results
Skip side bar filters
  • Wynand Claassen: Kaalvoetklong tot rugbytoks

    Wynand Claassen: Kaalvoetklong tot rugbytoks is in essensie 'n nostalgiese blik op sy grootwordjare op die platteland van Suid-Afrika gedurende die 1950's en 1960's. ... Read more

    $9.99 USD

  • Die Penguin Boek van Sporttrivia

    David O'Sullivan en Kevin McCallum is passievol oor sport en word geboei deur die kleurryke karakters, spanningsvolle oomblikke en nimmereindigende drama wat die sportwêreld kenmerk. Jare se kyk-, lees- en verslaggewingswerk oor belangrike sportgebeure het dié twee skrywers in staat gestel om 'n magdom inligting te versamel. Hierdie boek is die eindproduk van baie oordenking, argumente en die ... Read more

    $7.99 USD

  • Springbok-rugbyvasvra

    1001 vrae en antwoorde

    Watter Springbok-toetswedstryd het die minste toeskouers nóg gelok? Wie was in 1981 die nie-amptelike armdruk-kampioen in die Springbokspan op die toer in Nieu-Seeland? Watter Springbok-slot het ’n glasoog gehad? Welkom by die top rugby-vasvraboek vir ware rugbyliefhebbers! Springbok-rugbyvasvra put uit die rugby-kennisskat in ’n hoogs vermaaklike manier: dit bevat 1001 vrae en antwoorde. Rugby ... Read more

    $6.99 USD

  • Rassie

    Stories oor rugby en die lewe

    Rassie Erasmus is al geniaal genoem. Hy is al roekeloos genoem. Nog sy hele lewe lank het hy dinge anders gedoen. Nou, op sy kenmerkend openhartige manier, gesels Rassie oor sy lewe vol hoogtepunte en laagtepunte.Hy onthul hoe ontwrigtend dit was om saam met ’n alkoholis-pa groot te word en gesels oor sy kinderjare op die konserwatiewe dorpie Despatch. Hy kyk terug op ’n uitblinkerloopbaan as ... Read more

    $10.99 USD

  • Victor: My reis

    As een van die Springbokspan-spelers met die grootste aantal verskynings ooit, is Victor Matfield ’n nasionale held met voortreflike spel oor provinsiale grense heen en geniet hy die guns van aanhangers regoor die wêreld. Sy rugby-prestasies en kordaatstukke is talryk: hy was deel van die span wat die 2007 Rugby-Wêreldbeker gewen het, hy het die Bokke twee Drienasies-toernooie help wen, hy het ... Read more

    $9.99 USD

  • Rugbymal

    by Jaco Kirsten ...
    Gesonde belangstelling of totale verslawing? Wat is dit wat maak dat soveel Afrikaanse mans (én vroue) heeltemal rugbymal is? In dié boek verduidelik oud-Springbokke, rugbyjoernaliste en gewone ondersteuners waarom hulle so versot is op die spel. Sommige vertel van waardevolle lewenslesse wat hulle op én van die veld af geleer het, terwyl ander nostalgies raak oor onvergeetlike momente in ... Read more

    $12.99 USD

  • Stories van die kantlyn

    ’n Versameling stories oor rugby, die lewe en allerhande ander dinge wat jou sal laat lag, ontroer en opkikker, deur een van Suid-Afrika se ware rugbylegendes … Theuns Stofberg se glorieryke rugbyloopbaan het van 1976 tot 1985 geduur, en hy word in die algemeen beskou as een van die grootste Springbokke ooit. As die 36ste Springbokkaptein – een van slegs 56 spelers wat dié eer kon hê – was hy taai ... Read more

    $9.99 USD

  • Gholf Vir Beginners

    How to..., #62

    by Owen Jones ...
    Series Book 62 - How to...
    Ek hoop jy sal die inligting nuttig, bruikbaar en lonend sal vind.Die inligting in hierdie e-boek oor verskeie aspekte van gholf en verwante onderwerpe is gerangskik in 17 hoofstukke van ongeveer 500-600 woorde elk.Ek hoop dat dit diegene wat meer van gholf as sport wil leer, sal interesseer.As bykomende bonus verleen ek aan jou toestemming om die inhoud in jou eie webwerf of in jou eie blogs en ... Read more

    $6.99 USD

  • Dawie de Villiers

    My lewensreis: Springbok, politikus, diplomaat

    Springbokkaptein, predikant, filosoof, ambassadeur, kabinetsminister, wêreldreisiger, kunsliefhebber, gesinsman. Dit was en ís die wêreld van dr. Dawie de Villiers, een van Suid-Afrika se ikone wat sy land dekades lank op vele terreine met groot onderskeiding gedien het. Hierdie boeiende lewensverhaal neem lesers op ’n merkwaardige lewenspad deur Suid-Afrika se sport- en politieke geskiedenis. De ... Read more

    $11.99 USD

  • Meer as Rugby

    by Pierre Spies ...
    Jy mag dalk nooit weer rugby speel nie. Alles wat ek vir die grootste deel van my lewe gedoen het, het om rugby gewentel, so jy kan jou voorstel hoe geskok ek was om dit te hoor. Maar as jy gedink het dit was sleg - daar's meer. Die dokter het ook gesê dat ek selfs kon sterf. Dit was die werklik verpletterende nuus! Vanaf die euforie - gekies vir die Springbokgroep om na die Wêreldbeker te gaan - ... Read more

    $9.99 USD

  • Hier kommie Bokke!

    Suid-Afrikaners is dol oor rugby en hulle hou daarvan om lekker te lag. Hier kommie Bokke! kombineer twee van Suid-Afrika se gunsteling-tydverdrywe in een skreeusnaakse boek wat gewaarborg is om die lagspiere te prikkel. Daar is gevatte kwinkslae, klassieke sêgoed van toeka se dae en die heel jongste Super 15-grappe. Daar is geen heilige koeie in Hier Kommie Bokke! nie, en almal - van die voorry ... Read more

    $7.99 USD

  • Die Optimale Liggaams Gewig Oefensessie : 50+Gevorderde Liggaams Gewig Krag Oefeninge Blootgestel (Boek Een)

    by The Blokehead ...
    Hierdie boek is bedoel om 50+ Gevorderde Liggaams Gewig Krag Oefeninge voor te stel. Dit bevat gedetaileerde stap vir stap instruksies oor hoe om elke oefening te doen.Hierdie boek verken ook die aangepasde vorms van sommige liggaams gewig oefeninge wat gebruik word in sports oefeninge.Elkeen van die oefeninge wat in hierdie boek voorkom vereis slegs minimale toerusting soos stoele, toue en bars. ... Read more

    $2.99 USD

  • Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse rugby

    Die Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Rugby sal enige rugbyfanatikus boei. Dié versameling feite, statistiek, aanhalings en anekdotes wissel van die komiese tot die kontroversiële en herdenk die ryke geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby. Hierdie buitengewone/merkwaardige boek bevat van die mees opwindende stories oor Suid-Afrikaanse rugby, insluitende: hoe Manie Reyeneke laat was vir sy eie ... Read more

    $7.99 USD

  • Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf

    Die Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Gholf is 'n móét lees vir enige gholf-fanatikus. Michael Vlismas het uit jare se ervaring as sport- en gholfjoernalis geput om 'n fassinerende versameling trivia, aanhalings, ongelooflike tellings, skreeusnaakse staaltjies en verhale van agter die skerms van Suid-Afrika gholf saam te stel. Hierdie uitsonderlike Suid-Afrikaanse gholfboek bevat boeiende ... Read more

    $7.99 USD

  • Boots en Brannewyn

    Snaakse Stories uit die Rugbywêreld

    by Frik du Preez ...
    Het jy al die een gehoor van die ref wat die Bokke tereggewys het dat ‘die Engelse julle darem nou lekker donner’? Of van Bob Skinstad se ‘noodgebed’ voor ’n wedstryd en hoe Andries Bekker die bynaam ‘Slenter’ gekry het? Om nie te praat van wat die koerantmanne te sê gehad het oor Derick Hougaard en die Aussie Wendell Sailor se swak vertoning tydens die 2003-Wêreldbeker nie … Of jy nou vir ... Read more

    $7.99 USD

  • Kattekwaad: Jag, Visvang en ander

    Die avonture van 'n groep seuns op die platteland. Hulle doen wat baie ander seuns van daardie tyd gedoen het, dinge wat min van vandag se laaities beskore is. ... Read more

    $1.09 USD or Free with Kobo Plus