Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Quick & Easy eBooks

If you like Quick & Easy eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 7 of 7 Results
Skip side bar filters
  • Help! Daar's ’n Stoof in my Kombuis

    Resepte tot die redding

    by Annabel Frere ...
    Begin by die grondbeginsels en leer hoe om indrukwekkende dog bedrieglik maklike maaltye voor te berei – Help! Daar's ’n stoof in my kombuis is die ideale wegspringplek vir die kombuisgroentjie. Hoofsaaklik ’n kookboek vir skoolverlaters en jong volwassenes, bevat Help! Daar's ’n stoof in my kombuis meer as 170 resepidees en wenke hoe om te werk te gaan om heerlike, voedsame maaltye voor te berei ... Read more

    $9.99 USD

  • Lekker Vinnige Etes

    by Hilary Biller ...
    “Ons leefwyse het oor die jare heen dramaties verander. Deesdae moet ons veeleisende loopbane sowel as bedrywige gesinslewens aan die gang hou, en ons manier van kosmaak en eet het dienooreenkomstig verander. Kos wat vinnig en maklik voorberei kan word, raak al hoe belangriker … Hierdie kookkunsreis was vir my ’n openbaring. Dit is ’n nuwe manier van kosmaak wat min moeite, maar deeglike ... Read more

    $7.99 USD

  • Maklike Maaltye uit Nina se Kombuis

    by Nina Timm ...
    Maklike Maaltye uit Nina se Kombuis is sonder pretensies en sowaar ’n tuisvoel-boek. Soos die titel noem, maak Nina kosmaak maklik deur bekostigbare, plaaslik beskikbare bestanddele en resepte te gebruik wat ieder en elk sal inspireer om kos met liefde te maak. Met meer as 100 resepte is daar iets vir almal – vanaf happies en heerlike etes vir die boekklub, nuwe kinkels in gewone braairesepte, ’n ... Read more

    $9.99 USD

  • Japtrap-braai

    by Hilary Biller ...
    Die braai is sonder twyfel dié gunsteling-tydverdryf vir die meeste Suid-Afrikaners. Enige geleentheid – van geesbou tot ’n belangrike rugby-, sokker-, of krieketwedstryde, tot verjaardae en langnaweke, of net ’n blaaskans ná ’n uitputtende week – het nie ’n tweede uitnodiging nodig om familie en vriende vir ’n braai bymekaar te kry nie. As dit boonop moeiteloos, met die smaaklikste kos kan gebeur ... Read more

    $7.99 USD

  • Help! Ek kry Gaste vir Ete

    by Annabel Frere ...
    ’n Geslag jong volwassenes het Help! Daar’s ’n Stoof in My Kombuis, Annabel Frere se eerste kookboek, leer ken, is mal daaroor en afhanklik daarvan. Dieselfde geslag het die jong beroepslui geword wat nou op ’n ietwat meer gesofistikeerde vlak moet onthaal. As skrywer het Annabel al hierdie stadiums met haar eie dogters meegemaak, en sy het weer eens smaaklike en relatief eenvoudige resepte vir ... Read more

    $9.99 USD

  • Cooking for One Made Easy

    From Nanny Bean's Kitchen

    by Brenda Ricker ...
    Tried & true recipes for old-fashioned flavor as well as nutritious and will be welcomed by the fussiest eater. Cooking For One Made Easy was designed for young people starting out, separated people starting over, older people who are widowed or people who choose to live alone. Most of the time it easier to make toast and tea rather than cook and have leftovers for days to come. There are 165 ... Read more

    $3.99 USD

  • Japtrap-aandetes

    by Jenny Kay ...
    Die meeste mense is te besig om ure by groente- en vrugtemarkte, en delikatessewinkels te spandeer en dan nog ’n paar uur in die dombuis te staan om spyskaarte en maaltye uit te dink wat hul gesinne sal geniet. Indien daar tyd is, word daar na die naaste supermark gejaag en ’n paar items gekoop om veiling, maar vervelige, alledaagse maaltye voor te berei. Indien jou gesin nie so gelukkig is nie, ... Read more

    $7.99 USD