Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Poetry History & Criticism eBooks

If you like Poetry History & Criticism eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 3 of 3 Results
Skip side bar filters
  • Lot se vrou

    by Joan Hambidge ...
    In hierdie bundel is daar heelwat stiltes in herinneringsverse en nostalgiese verse, wat afgewissel word met verse wat die stilte verskeur. Die digter, in hierdie bundel, kla haarself aan, sy haal haar af en sy verraai haar: die digter is die kitaarspeler en “sal alles doen en selfs verraai, net dat ’n nuwe deuntjie in my draai” (DJ Opperman).Die woord staan voorop in hierdie gedigte. Dit is ... Read more

    $10.99 USD

  • Pirouette

    by Aniel Botha ...
    In die debuutdigbundel Pirouette word balletterminologie en die hospitaal-milieu van eetversteurings saamgebind in ’n helder besinning oor gebrokenheid, verwonding en psigiese kwelling. Dit is ’n bundel waarin ritme en metrum aansluit by die oorkoepelende dans-metaforiek om die lewe sterk beeldend vanuit ’n dansersperspektief – gestroop, met net die nodige lyne – weer te gee: tollend, wankelend, ... Read more

    $10.99 USD

  • Die Profeet

    by Kahlil Gibran ...
    Kahlil Gibran word vandag beskou as die mees gelese digter naas Shakespeare en Lao-Tzu. En Die profeet is sowaar sy meesterstuk. Dit word algemeen beskou as een van die mees klassieke werke van ons tyd, veral omdat die skrywer se eie geestelike behoeftes so treffend daarin weerspieël word. Sy wysheid eggo dié van die Prediker. Leesstof vir die gees en die verstand. ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD