Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Personal Transformation eBooks

If you like Personal Transformation eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 6 of 6 Results
Skip side bar filters
  • Die Wêreld se mees Geliefde Inspirasies

    'n Opbeurende boek vol inspirasies.Dit is geskryf uit 'n geestelike oogpunt en is opbouend. Die boek bevat baie wyshede wat toegepas kan word vir 'n waardevolle, gelukkige, vervullende lewe.Daar word verwys na die waarde van gebed, asook om aan God Sy regmatige plek in die lewe te gee. ... Read more

    $2.99 USD

  • Die Krag van Opoffering

    by Gabriel Agbo ...
    Opofferinge is kragtig. Baie Kragtig! Die rykste man, die sterkste man, die mees geseënde mans en vroue, die verstandigste, die grootse koning, en die magtigste profete was almal manne en vroue van opoffering. Hulle het hulle alles gegee en het gewaagd opgetree vir hulle mense, mensliewenheid en vir God om hulle verpligtinge en doelwitte te bereik sodat almal in ewigheid op hulle trots kon wees. ... Read more

    $5.00 USD

  • Power Woman

    This is the third solo book by the author coming at the heels of her second book “The Moulding of the Master’s Vessel: Our Journey with Brittle Bone Disease”, which was a best-seller on Amazon. In this book, Power Woman, the author Dr. Joy Onyesoh spins a web between her personal experiences and life lessons to show how women can expand their circle of influence. She shares practical strategies ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Sieraad vir As

    by Gabriel Agbo ...
    Een van die deugde wat al vir ewig en altyd gelowiges sal bemoedig om aan God harnekkig vas te hou, selfs in die gesig van skynbare hopeloosheid en wanhoop, is Sy vermoë om die mees onaangename situasies na gunstige getuienis te verander. Miskien, het jy alles menslik moontlik gedoen om uit die situasie te kom en alles was verniet. Ongelukkig lyk dit asof al wat jy oor het na al jou moeite - sorge ... Read more

    $2.00 USD

  • Dit is Verby

    Vir alles is daar 'n vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd. Ook verhoudings het `n vaste tyd. `n Tyd wanneer dit begin en `n tyd wanneer dit verby is. Soms is die einde van `n verhouding pynlik onverwags en ander kere verbrokkel dit langsaam en is die einde onafwendbaar. Hierdie is my onthutsende, eerlike verhaal as `n gewese predikant wat geleidelik besef het dat daar nog `n vrou in ... Read more

    $9.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Hoe om jouself te genees, wanneer niemand anders kan nie

    Selfgenesingsmetode vir die siel en gees, en lok alles wat goed en mooi is

    by Edwin Pinto ...
    Die moeilikste struikelblok om te oorkom wanneer ons ons eie selfgenesende krag wil oorwindit is om te ontdek waaraan gewerk moet word; met ander woorde, om te weet hoe om te genees. Dit is waar,of jy emosioneel ongebalanseerd voel of dat daardie wanbalanse hetjou fisiese liggaam ook beïnvloed het.Die proses waardeur ek jou in hierdie boek gaan lei, sal jou leer hoe om te genees. jy sal leer om ... Read more

    $9.75 USD or Free with Kobo Plus