Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Performing Arts eBooks

If you like Performing Arts eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 4 of 4 Results
Skip side bar filters
  • DIE SPIEëL

    Hierdie verhoogspel gaan oor die binnestryd van 'n geweldige eensame persoon. ... Read more

    Free

  • Semi-Detached

    Hierdie Afrikaans drama is opgedra aan al die vaal mensies in hulle se vaal huisies wat 'n blink bestaan in 'n dowwe wêreld moet voer. ... Read more

    Free

  • Jagveld

    by Deon Meyer ...
    Vir die eerste keer is vier van Deon Meyer se Afrikaanse filmdraaiboeke nou saam gebundel: Jakhalsdans: Die jong weduwee en onderwyseres Mara Malan wil keer dat die skooltjie op Loxton sy deure sluit. ’n Musiekkonsert kan uitkoms bring, maar Ruan Landman, die beroemde sanger wat hier woon en die ideale hoofkunstenaar sou wees, het ontaard in ’n stuurs kluisenaar. Die laaste tango: Ná hy die ... Read more

    $16.99 USD $14.99 USD

  • Die Wonderwerker

    by Chris Barnard ...
    Toe Eugène Marais deurtrek van malaria en morfien by 'n vreemde plaashuis in die Waterberg ingeneem word, verander daardie huishouding heeltemal. Twee vroue ding mee om sy aandag - Maria, die huisvrou, en Jane, 'n jong meisie onder die gesin se sorg. En op hulle beurt is daar twee jaloerse mans - Gys, die eggenoot, en hul seun, Adderjan. Oor die maande waarin Marais onder die sorg van die twee ... Read more

    $7.99 USD