Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Law eBooks

If you like Law eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 4 of 4 Results
Skip side bar filters
  • Outopsie

    Bloed vertel 'n storie

    Dr. Hestelle van Staden is ’n mediese dokter en forensiese patoloog. Uit die meer as 7 000 outopsies wat sy tot op hede behartig het, is die meerderheid mense aan onnatuurlik oorsake dood. In hierdie boek werp sy lig op nege lykskouings wat haar bybly. Van Staden deel die verhaal van baba Letitia, wie se ma volgehou het dat die kind bloot uit haar stootwaentjie geval het; Die ondersoek na die dood ... Read more

    $11.99 USD

  • Die Suid-Afrikaanse reg

    Wat elkeen moet weet

    'n Toeganklike en maklik leesbare gids wat verduidelik hoe die Suid-Afrikaanse regstelsel werk, met inligting en raad vir kwessies waarmee almal die een of ander tyd te make kry: Gesinsake, van trou tot skei en testamente Geldsake, soos huiskoop, huur en skuld Sonde met die bure Werkskwessies, van jou baas tot jou eie onderneming Kontrakte, en die slaggate om te vermy Wat om te maak as die ongeluk ... Read more

    $19.99 USD $17.99 USD

  • Kinders van SA se regte en voorregte

    Kinderregte omskryf hierin is bekom van die Departement van Justisie en Konstitusionele Ontwikkeling. ... Read more

    $1.52 USD

  • Wen Jou Nasionale Arbeidsverhoudingeraad (NLRB) saak, As God wil: 'n Boekie vir Derdeparty-unioniste

    "Wen Jou Nasionale Arbeidsverhoudingeraad (NLRB) saak, As God wil:'n Boekie vir Derdeparty-unioniste" gebruik Andrew Bushard se ervarings en insigte om u te bemagtig om te wen. Hierdie boekie nooi u uit om na te dink oor wat dit verg om 'n NLRB-saak te wen. Hierdie boekie noem u om op te tree om u belange en die arbeidsbeweging te bevorder.Dekkingsillustrasie deur rifatnaim.29 bladsye.Vertaal met ... Read more

    $4.99 USD