Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Inspirational & Religious eBooks

If you like Inspirational & Religious eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 23 of 23 Results
Skip side bar filters
  • Kom ons Gebruik Vrye spraak om motiverende praat te oordink: 25 gedigte

    Ons kan dit as motiverend beskou om een van die beste dinge ooit te praat, maar tog moet ons bedagsaam daaroor wees. Hierdie werk kritiseer dus en prys ook motiverend gesproke, sodat u die koring van die kaf die beste kan skei om te kry wat u in die lewe wil hê.Vertaal met ongevoerdeoktranslator.Beskrywing vertaal met Lingvanex. ... Read more

    $3.65 USD

  • Gebroke Harts Gebede

    Anze Bezuidenhout woon in Nylstroom Limpopo Provinsie Suid Afrika. Sy is baie lief om haar diepste gevoelens oor alles in die lewe in digvorm uit te druk. 'n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat haar omring. Hulle is geseend met 3 pragtige dogters en 2 kleinkinders.Gebroke Hartsgebede is 'n digbundel oor die einas van die lewe. 'n Soeke na liefde op 'n ... Read more

    $1.49 USD or Free with Kobo Plus

  • Drome

    Bundel 6 van 10

    Series Book 6 - Drome
    Hierdie is bundel 6 van 10 waarin ek die 1000 gedigte, wat ek sedert 1982 geskryf het, opgeneem het. Dit begin maar krom en skeef maar raak laater beter.Ek hoop dat dit vir jou stof tot nadenke sal wees ... Read more

    $4.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Inspirerende Gedigte

    Dit was Aand en dit was Môre die Sesde dag,Adam het op sy Vrou gewag,Aan die Slaap geraak en Wakker geword,Toe vind hy dat sy een Ribbebeen kort,Hy soek toe Hier en hy soek toe Daar,Totdat hy Iemand in die Tuin gewaar,Dit is `n Vrou! Mooi, Lank en Skraal,Hy herken sy Rib en hy gaan Haar haal.Solank hulle nog Kaal kon loop was alles Goed,Want Klere was Skaarse en Dure goed,Totdat die Slang eendag ... Read more

    $1.09 USD or Free with Kobo Plus

  • Hoera vir rou kosse en rou veganisme! 40 gedigte

    Wanneer jy twee wonderlike dinge kombineer, veganisme en die rou kos dieet, kry jy iets nog groter, rou veganisme. Rou veganisme kan die wêreld met storm neem. Ander boeke fokus op die verduideliking van rou veganisme en die verskaffing van rou veganistiese resepte; hierdie boek fokus op die viering van rou veganisme deur poësie.41 bladsye.Vertaal met onlineoctranslator.Beskrywing vertaal met ... Read more

    $3.65 USD

  • Drome

    Bundel 4 van 10

    Series Book 4 - Drome
    Hierdie is bundle 4 van 10 waarin ek die 1000 gedigte, wat ek sedert 1982 geskryf het, opgeneem het. Dit begin maar krom en skeef maar raak later beter.Ek hoop dat dit vir jou stof tot nadenke sal wees.Die gedigte sal waarskynlik nie vir jou beteken wat dit vir my beteken nie. Elke mens wat hierdie gedigte lees sal dit anders vertolk en dit is reg so.Geniet dit om in my drome rond te stap. ... Read more

    $4.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Kom ons Gebruik Vrye spraak te oordink John Piper en Syne Gereformeerde Teologie

    Prediker en teoloog John Piper het sy Desiring God Ministries bedryf om die Calvinistiese wêreldbeskouing te bevorder. Piper lyk baie toegewyd en vasberade, maar bevorder hy 'n geldige teologie? Doen Piper meer goed of meer skade? Om dit te beantwoord, kritiseer hierdie kort boek Piper se vele video's en podcasts.26 bladsye; 25 gedigte.Vertaal met opgevoerdeoktranslator.Beskrywing vertaal met ... Read more

    $3.65 USD

  • Gedagtes van n Woestynkind

    Gedagtes van n Woestynkind is n digbundel wat handel oor my heimwee na Namibia en die Namib woestyn. Dit beskryf ook my siening oor emosionele dinge in die lewe soos plaasmoorde in Suid Afrika. Gedagtes van n Woestynkind is gewone Afrikaans geskryf deur n doodgewone Afrikaanse taal liefhebber. ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Padlangs

    Ek het hierdie digbundel spesiaal vir jou saamgestel en is gebaseer op die vreugde sowel as die hartseer van mense soos ek en jy. ’n Groot aantal gedigte dra ’n unieke boodskap wat op die werklikheid gebaseer is.PADLANGS spreek tot in jou hart, jou siel. Hierin sal jy iets vind wat betrekking het tot jou eie emosies. My keuse van gedigte wat ek vir jou gekies het, sal jou opnuut laat besef, jy ... Read more

    $1.25 USD or Free with Kobo Plus

  • Gedigte in die Nag

    'n Belydenis

    by chriskhwezi ...
    Die belydenis van 'n gerehabiliteerde seksverslaafde ... Read more

    $1.00 USD

  • Psalms van 'n Huisvrou

    The Book for Women

    Hierdie produksie is vir mense wat verstaan hoe ‘n mop werk. Dit fokus op al die rolle wat veral vroue(maar nie net vroue nie) in hulle lewe speel. Hier dink ek spesifiek aan “moeder en kind”. Ek wou nog altyd graag so ‘n show doen- om uit te lig waarmee vroue soms worstel in die binne-kamer. ”Sien jy?- ons almal gaan daardeur- jy is nie alleen nie!”. Dis die avonture van die ribbetjie! Dit is ... Read more

    $9.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Drome

    Bundel 3 van 10

    Hierdie is bundle 3 van 10 waarin ek die 1000 gedigte, wat ek sedert 1982 geskryf het, opgeneem het. Dit begin maar krom en skeef maar raak later beter.Ek hoop dat dit vir jou stof tot nadenke sal wees.Die gedigte sal waarskynlik nie vir jou beteken wat dit vir my beteken nie. Elke mens wat hierdie gedigte lees sal dit anders vertolk en dit is reg so.Geniet dit om in my drome rond te stap. ... Read more

    $4.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Tydbom

    Francois Meyer se vyfde digbundel, tydbom, sien die lig met krag, emosie en insig en toon dit die duidelike groei wat hy as digter/skrywer ondergaan het. 'n Pad word gestap deur liefde soos dit in al die verskillende fasette vasgevang word. Met die intreevers – ''blomme is sensitief my lief/– bomme ook –/een letter te kort/laat liefde stol'', besef die leser sommer dadelik dat hierdie bundel ... Read more

    $4.95 USD or Free with Kobo Plus

  • Kom ons gebruik vrye spraak om politieke derde partye te eer

    Van die Kommunistiese Party tot die Libertêre Party en alles anders tussenin, poog hierdie kort boek om derde partye poëties te vereer. As jy van derde partye hou of die tweepartystelsel haat, kan hierdie boek jou sneller laat struikel!26 bladsye; 25 gedigte.Vertaal met onlineoctranslator.Beskrywing vertaal met Lingvanex. ... Read more

    $3.65 USD or Free with Kobo Plus

  • Drome: Bundel 7 van 10

    Series Book 7 - Drome
    Hierdie is bundle 7 van 10 waarin ek die 1000 gedigte, wat ek sedert 1982 geskryf het, opgeneem het. Dit begin maar krom en skeef maar raak later beter.Ek hoop dat dit vir jou stof tot nadenke sal wees.Die gedigte sal waarskynlik nie vir jou beteken wat dit vir my beteken nie. Elke mens wat hierdie gedigte lees sal dit anders vertolk en dit is reg so.Geniet dit om in my drome rond te stap. ... Read more

    $4.99 USD

  • Kom ons gebruik vrye spraak om filosofie te oordink

    Andrew Bushard het die ondenkbare gedoen: hy was hoofvak in filosofie. Hy filosofeer dus nou oor filosofie. Of u nou filosofie het of dit net op u eie bestudeer het, hierdie werk sal u sekerlik laat glimlag en dink! Kry hierdie boek as u van filosofie hou, gemeng met humor.26 bladsye; 25 gedigte.Vertaal met ongevoerdeoktranslator.Beskrywing vertaal met Lingvanex. ... Read more

    $3.65 USD

  • Drome

    Bundel 2 van 10

    Series Book 2 - Drome
    Hierdie is bundle 2 van 10 waarin ek die 1000 gedigte, wat ek sedert 1982 geskryf het, opgeneem het. Dit begin maar krom en skeef maar raak later beter.Ek hoop dat dit vir jou stof tot nadenke sal wees.Die gedigte sal waarskynlik nie vir jou beteken wat dit vir my beteken nie. Elke mens wat hierdie gedigte lees sal dit anders vertolk en dit is reg so.Geniet dit om in my drome rond te stap. ... Read more

    $4.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Drome

    Bundel 5 van 10

    Series Book 5 - Drome
    Hierdie is bundle 5 van 10 waarin ek die 1000 gedigte, wat ek sedert 1982 geskryf het, opgeneem het. Dit begin maar krom en skeef maar raak later beter.Ek hoop dat dit vir jou stof tot nadenke sal wees.Die gedigte sal waarskynlik nie vir jou beteken wat dit vir my beteken nie. Elke mens wat hierdie gedigte lees sal dit anders vertolk en dit is reg so.Geniet dit om in my drome rond te stap. ... Read more

    $4.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Gedigte ter ere van ketters Martin Luther, Jan Hus, John Wycliffe en Peter Waldo

    Aangesien ketters die geskiedenis en kerklike dogma positief omwenteling gemaak het, moet ons hul lewens prys en vier. Of ons nou met hul teologie saamstem of nie, ons moet hul dapperheid en vrymoedigheid naboots. As u Martin Luther, Jan Hus, John Wycliffe en Peter Waldo wil eer, moet u hierdie boek lees.26 bladsye; 25 gedigte.Vertaal met ongevoerdeoktranslator.Beskrywing vertaal met Lingvanex. ... Read more

    $3.65 USD

  • Oorweeg Westboro Baptist Church en Fred Phelps: 40 Poëtiese besinning

    Westboro Baptist Church het 'n onvergeetlike reputasie verwerf vir hul gewelddadige anti-gay stakings. Westboro het selfs na betogende begrafnisse gegaan om hul haatlike boodskap te versprei. Die meeste mense reageer op hierdie haat met meer haat van hul eie, maar deur poësie roep hierdie boek ons om eerder met begrip te reageer. Hierdie werk streef daarna om algemene reaksies uit te daag en om ... Read more

    $3.65 USD

  • Kom ons gebruik vrye spraak om deïsme en vrye denke te prys

    Die samelewing het Deism grootliks laat vaar, maar Deism verteenwoordig 'n edele vorm van spiritualiteit. Nou eer ons dit sowel as die verwante filosofie, vrygekoop, in hierdie kort boek gedigte.26 bladsye; 25 gedigte. ... Read more

    $3.65 USD

  • Drome: Bundel 10 van 10

    Hierdie is bundel 10 van 10 waarin ek die 1000 gedigte wat ek sedert 1982 geskryf het saamgevat het. Geniet dit om in my drome rond te stap ... Read more

    $4.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Tussen God en Ons

    'n Bundel gedigte omtrent ons gedagtes oor God en oor mekaar. Oor God se moontlike gedagtes oor ons en Sy eindelose liefde vir ons, asook Sy staande uitnodiging aan ons om Sy kinders te wees. ... Read more

    $5.99 USD