Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Health & Well Being eBooks

If you like Health & Well Being eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 181 Results
Skip side bar filters
  • Kyk my in die oë

    by Elsabé Brits ...
    Kyk my in die oë is die eerste in sy soort in Afrikaans. ’n Reguit en insiggewende storie van een mens se pad met bipolêre gemoedstoornis.Die verhaal speel af teen die agtergrond van ’n besige nuuskantoor waar Elsabé as joernalis werk, onder andere tydens die moord op Marike de Klerk. Elsabé vertel openhartig hoe dié siekte (en mense se reaksie daarop) haar in 2001 platgeslaan het, en hoe sy weer ... Read more

    $14.99 USD $12.99 USD

  • Vlerke van Engele en Ander Verhale

    Vlerke van engele kom bied ons tekste aan wat ons inspireer, ons beweeg en ons met baie belangrike refleksies voor ons plaas. Dit is waardevolle tekste wat ons van begin tot einde bind in die fantastiese plot van die lewe.Dit is die moeite werd om hierdie wêreld van wysheid te betree wat ek voorstel. 'n Groot kennis kom oorstroom jou op elke bladsy wat gelees word. Dit is die ontdekking van liefde ... Read more

    $4.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die stille epidemie

    My Lewensreis na 'n Gesonde Skildklier

    In 2005 het Huisgenoot/YOU ’n artikel geplaas waarin Mariëtte Chippindall vertel het van die pad wat sy gestap het van ’n depressiewe, oorgewig vrou met ’n ongediagnoseerde skildklierprobleem na ‘n Mevrou Suid-Afrika 2005-finalis. Die lesers se reaksie was oorweldigend: meer as 6 000 mense het Mariëtte geskakel binne die eerste drie weke nadat die artikel gepubliseer is. Dit was letterlik die ... Read more

    $6.99 USD

  • Gebed van Jehósafat

    by Gabriel Agbo ...
    Elke stryd in hierdie lewe is wenbaar. Alle stryde wat jy in die gesig staar, as individueel of groep word deur drie kategorieë verteenwoordig - oorlog, siekte en hongersnood. Oorlog verteenwoordig beide fisiese en spirituele opposisie, gevegte en konflikte wat ons daagliks in die gesig staar. Siekte sluit in alle siektes, infeksies, geneesbare en ongeneesbare siektes. Dan, hongersnood of droogte ... Read more

    $5.00 USD

  • Low Carb is LEKKER

    Low carb is LEKKER is die skepping van Inè Reynierse, wie se missie was om die voordele wat ’n lae-koolhidraatleefstyl het, haalbaar en bekostigbaar vir vriende en familie te maak. Haar ‘lae-koolhidraat’-weergawes van Suid-Afrika se mees gewilde en geliefde resepte het vinnig opslae in sosiale netwerke gemaak en sy het besef dat daar werklik ’n behoefte aan ’n versameling lae-koolhidraatresepte in ... Read more

    $9.99 USD

  • N' wandel met die Here

    by Luigi April ...
    Series series A walk with the Lord
    Hierdie boek is om my ervarings te deel uit my wandel met God. Ek loop met God vir meer as twaalf jaar nou en wat ek geleer het oor myself is wonderbaarlik. My hoop is dat jy sal baat vind by my ervarings in my wandel met God. Lees hierdie boek met hierdie visie in gedagte dat u nooit ek kan wees vir nie, maar neem net die openbarings om u persoonlike lewe te verbeter om God te verheerlik. Hierdie ... Read more

    $9.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Natuurlike Gesonde Troeteldiere - ‘n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte

    by Julie Massoni ...
    Natuurlike Gesonde Troeteldiere is ‘n inleidings gids tot naturopatie vir honde en katte en sluit inligting in oor ‘n natuurlike dieet, voedings aanvullings om jou dier se gesondheid te verbeter asook inligting oor die gebruik van kruie, homeopatie en blom ekstrakte om te help met gesondheid en welstand. Natuurlike alternatiewe vir vlooie, ontwurming, antibiotikas en pyn verligting. Sluit ook ... Read more

    $2.99 USD

  • Suster Lilian Omvattende swangerskap-, geboorte- en ouerskapgids

    In dié omvattende gids gesels suster Lilian oor wat op jou wag van die oomblik dat jou swangerkap bevestig is, totdat jou peuter op sy eie in die gang af waggel. Die vrae wat alle nuwe ouers kwel word eerlik en met begrip beantwoord, en met praktiese raad aangevul. Suster Lilian, Suid-Afrika se bekendste babasorgkenner, het meer as dertig jaar ervaring, en haar raad is gerusstellend dog realisties ... Read more

    $15.99 USD

  • Hoe om dankbaarheid uit te druk

    Baie mense praat oor die deug van dankbaarheid, maar min beoefen dit werklik. So, hoe demonstreer ons dankbaarheid? Die antwoord is dalk nie wat jy dink nie! Hierdie boek wys jou hoe om dankbaarheid die beste op 'n dosyn verskillende maniere uit te druk. Dit is dalk nie wat jy verwag nie! 41 bladsye. ... Read more

    $4.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Jakkals

    Wat is die JAKKALS?Klein dogtertjies kan nie hulleself beskerm teen die gevare van die lewe nie. In 'n mens se kleintyd gebeur daar soms dinge wat deur jou hele lewe vrees en onsekerheid toelaat, benoudheid pak jou en soms kry jy swaar om asem te haal. Sê nou iemand het gesien of wat gebeur het kom op die lappe?Om deur die jare so ‘n geheim alleen te dra, maak mens uiyeindelik depressief. Dan kan ... Read more

    $1.55 USD or Free with Kobo Plus

  • Kies die lewe

    Leer dans in depressie

    by Ivor Swartz ...
    Ivor Swartz is ’n depressielyer, maar hy kies die lewe. Ivor na sy eie depressie en pleit dat ons geen mens oordeel vir wat hulle in die donkerste oomblikke gekies het nie. Hy gesels oor depressie onder tieners en reik 'n sagte hand uit na ouers wat 'n kind aan selfdood verloor het. In hierdie intense persoonlike, dog toeganklike reis gee Ivor nie maklike antwoorde nie, maar vra dat ons ons oë sal ... Read more

    $9.99 USD

  • Tot die dood ons skei

    Mans wat hul vroue vermoor

    Wat dryf iemand om sy vrou of lewensmaat te vermoor? Hoe is dit moontlik dat ons, ná meer as ’n eeu van vroueregte, steeds daagliks hoor van skynbaar doodgewone mans wat hul vroue aanrand, vermink en vermoor? Bekende joernalis en skrywer Schalk Schoombie kyk indringend na die verskynsel van "intieme vrouemoord", iets wat in Suid-Afrika krisis-afmetings aanneem. Aan die hand van talle ... Read more

    $11.99 USD

  • Werkboek - Klim die Leer van Sukses

    Nadat ek die boek "Climbing the ladder of success" gepubliseer het, het daar versoeke van verskeie organisasies gekom om ‘n werkboek te ontwikkel. Hierdie werkboek is ontwerp om jou te help om te oefen en te dink oor die sukseslesse en om jou aksiestappe neer te skryf.In "Climbing the ladder of success" deel ek uit my navorsing en studies sowel as my ervaring van meer as ‘n dekade as ‘n kenner in ... Read more

    $7.99 USD

  • Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe

    In My Hacks vir die Lewe is Leandie du Randt se grootste droom om joy in mense se lewe te bring en hulle te help om die beste weergawe van hulself te wees. Hierdie boek verduidelik sy haar rituele of hacks vir die liggaam, verstand, siel en besigheid, en die lewensrituele wat sy na die dood van haar ma en egskeiding uitgefigure het. Deur dit te deel, wil sy elkeen help om die beste weergawe van ... Read more

    $10.99 USD

  • Holografiese Heelal: 'n Inleiding

    Lees hierdie boek met die bedoeling om die diepte van wat verduidelik word, te verstaan. Moenie dit net as 'leesstof' beskou nie. In plaas daarvan om net die boek te lees om van die Holografiese Heelal te weet, hou aan na wat die skrywer gesê het totdat jy ervaar en verstaan wat gesê word oor die Holografiese Heelal. Om 'n oop, duidelike gedagte te hou (terwyl u dit visualiseer) sal u help om te ... Read more

    $9.96 USD

  • Etiket vir Vandag

    by Anne Dreyer ...
    Goeie maniere maak deure en harte oop, en die is n tydige en bruikbare gids vir die modern era van etiket!Hierdie handige gids is ontbeerlik vir almal wat beskaafdheid belangrik ag.Hierdie is ‘n splinternuwe gids vir die moderne Afrikaanssprekende, een met duidelike riglyne wat die leser in enige sosiale omgewing sal laat veilig voel.Onderwerpe wat onder die loep kom sluit in tafeletiket, onthale, ... Read more

    $9.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Liefde Oorwin alle Hindernisse

    Hierdie boek is meer 'n onderdompeling in goddelike en wêreldwysheid. Hulle nadenke vul ons met wysheid, wat ons laat nadink en hul goeie praktyke toepas. Meer as 'n boek, dit is 'n gids tot wysheid, godsdienstigheid en welsyn.Die boek nooi alle lesers uit wat goeie letterkunde geniet. Ons sal meer en meer leer om etiese, liefdevolle, omgee en vrygewige mense met ander te wees. Die wêreld het die ... Read more

    $5.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Woorde van Bevryding en Ander Stories

    Woorde van bevryding kom wys vir ons reflektiewe tekste, fiksie, 'n pad vir ons almal wat groot wysheid soek.Dit is tekste wat ons die spesiale woord wys wat ons lei tot selfontdekking, 'n geweldige wêreld waarvan ons deel is en toenemend wil skyn.Ek nooi die bed uit om by nog een van my wonderlike tekste stil te staan, en dit sal beslis 'n goeie reis na kennis wees. 'n Drukkie vir almal en bly by ... Read more

    $1.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Dink soos 'n miljardêr

    Geheime van 'n suksesvolle Suid-Afrikaanse entrepreneur

    Wat onderskei die rykes van ‘gewone mense’? Hulle dink anders. In Dink soos 'n miljardêr verduidelik Daniel Strauss, die Strauss in die beleggingsonderneming Stocks & Strauss, wat dit beteken om soos ’n miljardêr te dink en deel sy geheime tot sukses, soos hoe om toegang tot kapitaal te verkry, die regte mense te vind om jou te help om jou doelwitte te bereik en hoe om jou gedagtes van ... Read more

    $11.99 USD

  • Die lang man sonder skaduwee

    “Die lang man sonder skaduwee,” so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie beskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposte en dorpe aan mekaar bind. Dit was ’n raaisel wat hulle vir mekaar gevra het om ’n stram geselskap aan die gang te kry. Met dié raaisel begin Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres, aktrise en radiopersoonlikheid, haar nuwe boek ná die ... Read more

    $9.99 USD

  • Super 3-Dag Detox Sop & Smoothie Plan

    Super 3-Dag Detox Sop & Smoothie Plan is ‘n maklike drie-dag detox-dieet en gewigsverliesplan wat bestaan uit gesonde, voedsame en heerlike smoothies vir ontbyt en middagete, 'n warm en lekker prutpot-dis vir aandete, en vars gemengde vrugte vir nagereg.Hierdie plan pas ook 'n besige leefstyl, want jy kan jou middagete smoothies voorberei en saam met jou neem. Jy kan ook jou prutpot in die oggend ... Read more

    $2.99 USD

  • Kom ons gebruik vrye spraak en outisme om die lewe te ontsluit Geheimenisse

    Het Autisme u in die kuipe? Moenie tevrede wees met 'n teleurstellende of middelmatige bestaan nie. Ondanks outisme kan ons nie net goed leef nie, maar ons kan die grootste skatte in die lewe ontdek as gevolg van outisme. 30 bladsye. Hierdie werk neem 'n hoë funksionerende outistiese perspektief en stap u bondig deur die belangrikste sleutels om die lewensgeheimenisse van seks, gewigsverlies, ... Read more

    $4.99 USD

  • Gholf Vir Beginners

    How to..., #62

    by Owen Jones ...
    Series Book 62 - How to...
    Ek hoop jy sal die inligting nuttig, bruikbaar en lonend sal vind.Die inligting in hierdie e-boek oor verskeie aspekte van gholf en verwante onderwerpe is gerangskik in 17 hoofstukke van ongeveer 500-600 woorde elk.Ek hoop dat dit diegene wat meer van gholf as sport wil leer, sal interesseer.As bykomende bonus verleen ek aan jou toestemming om die inhoud in jou eie webwerf of in jou eie blogs en ... Read more

    $6.99 USD

  • Storms van Bestaan en Ander Verhale

    Storms van bestaan wys ons die ware pad van geluk in 'n toenemend moeilike, mededingende, vinnige en bose wêreld. Dit is 'n reflektiewe blik op die lewe, godsdiens, ons verhouding met God en mense, oor onsself en ons begeertes, oortuigings, vrese en aspirasies.Kom ons duik in hierdie see van wysheid en besin oor wat ons is en wat ons kan doen. Die pad is geskryf, en ons mag nie na regs of links ... Read more

    $4.99 USD or Free with Kobo Plus