Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Fantasy eBooks

If you like Fantasy eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 119 Results
Skip side bar filters
  • Helde van ouds: 'n novella (Afrikaans Edition) (Afrikaanse uitgawe)

    Episode 1x01 van die "Swaard van die Gode" saga

    Series Book 1 - Swaard van die Gode
    Engelagtige Spesiale Magte Kolonel Mikhail Mannuki'ili word wakker, noodlottig gewond, in sy skip wat neergestort het. Die vrou wat sy lewe red het 'n ongelooflike vermoë om te genees. Maar wie het Mikhail afgeskiet? En hoekom?.Ninsianna het nog altyd 'n spesiale verhouding met die godin gehad. Sy kom uit 'n lang lyn van toordokters en genesers. Toe sy die woestyn in vlug om die gedwonge huwelik ... Read more

    Free

  • Diana

    Darling se Dogters, #1

    by Rita Kruger ...
    Series Book 1 - Darling se Dogters
    Diana is 'n finale jaar student in kuns. Sy volg die kreatiewe streep wat deur haar bloedlyn loop. Met een oog op haar finale eksamen en 'n ander op die toekoms, is sy gereed om die wêreld aan te pak. Die dogter van die wêreldbekende skilder, Rose Brown, en Tyler Brown, eienaar van 'n elite-galery in Philadelphia, sal die toekom blink wees.Totdat haar wêreld onder haar voete verkrummel.Haar ma ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Feëverhale Reeks Versameling: Die Eerste Nege Boeke

    Feëverhale

    Series series Feëverhale
    Skaduwees. Feë. Towerkrag wat los is. Avontuur.Die Sluier tussen die ryke van die lewende en die dode word aangeval.Hoekom?Nagmerries, wesens van duisternis, mitiese monsters: Hulle moet kant kies voordat dit vir hulle gekies word.Deur wie?Valkyries en Furies baklei oor die siele van die dode en gee nie om oor eienaardige omstandighede van massasterftes nie. Wimpel-feetjies teister mense meer as ... Read more

    $4.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Rooi Klippies van Tandberg

    Series Book 3 - Ryk Schoonraad Reeks
    DIE ROOI KLIPPIES VAN TANDBERG - RYK SCHOONRAAD REEKSOm jou hotelkamer se deur oop te maak en ’n bakkopslang dreigend voor jou orent te sien staan, sal vir geen mens ’n aangename ondervinding wees nie, selfs al is dit op die voorposte van die beskawing.Dit was een van die eerste ondervindings van die aantreklike Roelien van der Spuy toe sy op die grensdorpie Graskolk aankom, op soek na haar vader ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Vlamme in die Kalahari

    Series Book 2 - Ryk Schoonraad Reeks
    VLAMME IN DIE KALAHARI - RYK SCHOONRAAD REEKSHelm du Plessis, ’n vooraanstaande grensboer van die Noordwestelike Provinsie, is met honderde osse op pad na die Kimberley se mark. Hy word egter koelbloedig vermoor deur blanke veediewe. Sy dogter Ansie en Ryk Schoonraad agtervolg hulle met die doel om wraak te neem. Die twee ondergaan verskriklike folteringe toe die boewe daarin slaag om hulle op ’n ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Beminde Verraaier

    Series Book 5 - Woeste Laeveld Reeks
    BEMINDE VERRAAIER - WOESTE LAEVELD REEKSDeur die ruigtes beur Len van Staden heen tot op die oewer van ’n groot rivier. Dit wemel daar van seekoeie en krokodille en in die ruigtes agter hom, is gevaarlike wilde diere... Skynbaar kom geen menslike wese ooit hier nie. En tog, daar aan die oewer van die breë, diep seekoeigat lê ’n swaar pen vasgemaak! Dit is die pont wat deur die boewe gebruik word ... Read more

    $8.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Nie Toegelaat

    Die Humoristiese Verhaal Van 'N Kontemporêre Vampier Familie

    by Owen Jones ...
    Translated by Rensche ...
    Heng Lee begin ewe skielik baie vreemd voel, so hy bel in om die plaaslike Sjamaan, wat toevallig sy tante is, te sien. Sy doen 'n paar toetse en besluit dat Heng geen bloed het nie, maar hoe gaan hy sy familie vertel, en wat gaan hulle daaraan doen? ... Read more

    $4.87 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 1-3

    Onmoontlike Onsterflikes

    Series series Onmoontlike Onsterflikes
    Onsterflikes + Verveling = Katastrofe.Iets oud en gevaarlik is besig om wakker te word, wat die onsterflikes laat optree volgens hul gekker instinkte.Odin het op 'n tyd dinge nogal goed gehad: hele nasies het hom aanbid, 'n dag van die week na hom vernoem, geglo dat hy wys is.Deesdae respekeer die troeteldiere van ander onsterflikes hom nie eens nie.Odin gaan na Midgard om in 'n aftreeoord te woon ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Wraak trek oor die Sahara

    Series Book 4 - Sahara Woestyn Reeks
    WRAAK TREK OOR DIE SAHARA - SAHARA WOESTYN REEKSTex het aangesluit by die Franse Vreemde Legioen in die magtige Sahara woestyn, op soek na weerwraak teenoor ’n Duitse offisier wat sy broer as krygsgevangene in Tweede Wêreld oorlog wreed vermoor het. Gou word hy genader deur ʼn paar mede-soldate om uit die legioen te dros. Hy weier aanvanklik, maar dan tree die noodlot in en dit noodsaak hom om wel ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Feëverhale Reeks Volume 7-9

    Feëverhale

    Series series Feëverhale
    Feë. Towerkrag wat los is. Avontuur. Vriesende koue. Verdwynings.Valkyries en Furies baklei oor die siele van die dode en gee nie om oor eienaardige omstandighede van massasterftes nie. Wimpel-feetjies teister mense meer as gewoonlik – tot hul verbetering of dood.Mense met toorkrag gebruik hul gawes om teen die feë te veg... Terwyl diegene sonder toorkuns net hul kennis van volkskunde het om hulle ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Winters Kus

    Feëverhale, #9

    Series Book 9 - Feëverhale
    Een skrywerskonferensie. Een vrou. Een vloek.Natalie het net na New York gegaan om haar skrywersloopbaan te bevorder. Maar dit word gou duidelik dat daar iets verskrikliks verkeerd is met die weer. En dit help nie dat Stephen so aantreklik is dat sy skaars kan dink nie.Maar dit word gou duidelik dat hulle hulself te midde 'n towerspel bevind wat almal op die konkruit eiland gaan dood maak. Kan ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Wraak van die Sabel

    Series Book 11 - Sahara Avontuur Reeks
    WRAAK VAN DIE SABEL - SAHARA AVONTUUR REEKSTeuns Stegmann se broer is gedurende die Tweede Wêreldoorlog in die Sahara woestyn afgeskiet deur ʼn Duitser in sy vegvliegtuig. Dit is dan ook die hoofrede hoekom Teuns aangesluit het by die Franse Vreemdelegioen in die Sahara woestyn. Hy is op soek na sy verlore broer en het daarom sy pragtige wynplaas in die Heksvallei tydelik daarvoor opgegee. Terwyl ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Drake van Armanate - Bondgenootskap met die Vuurwesens

    by Karlux Nova ...
    In die opwindende opvolger van "Die Drake van Armanate," is ons heldhaftige drake besig om hulle wêreld te herbou wanneer hulle deur die onversetlike Skarn-robotte oorrompel word. Vasberade om 'n einde te maak aan hierdie bedreiging, reis hulle deur die sterrestelsel en ontmoet die raaiselagtige Vuurwesens - vurige gevleuelde wesens met die unieke vermoë om tussen fisiese en energie vorme te ... Read more

    $1.19 USD or Free with Kobo Plus

  • Geen Vergiffenis

    Series Book 6 - Woeste Laeveld Reeks
    GEEN VERGIFFENIS - WOESTE LAEVELD REEKSDie reeds beroemde Len van Staden, spesiale polisie-agent van die Regering van die Suid-Afrikaanse Republiek, tree andermaal op in hierdie buitengewone verhaal van liefde en avontuur en van die trotsering van doodsgevare.’n Onskuldige meisie, Helena de Vos, se groot liefde vir ’n man word verpletter toe hy haar en haar kindjie versaak en aan die genade van ’n ... Read more

    $8.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Fort is Stil

    Series Book 5 - Sahara Avontuur Reeks
    DIE FORT IS STIL - SAHARA AVONTUUR REEKSTeuns Stegman, Fritz Mundt en Jack Ritchie raak in ’n kroeggeveg betrokke met Arabiere. Vir hulle straf word hulle tydelik verplaas na een van die ander Franse forte in die Sahara woestyn - Fort Laval. Toe die afloskolonne by Fort Laval opdaag, besef hulle gou dat daar ’n groot skroef los is. Die afloskolonne word egter gou oorrompel deur Brigitte Bonnet. Sy ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Drake van Armanate

    by Karlux Nova ...
    Die Drake van Armanate is 'n betowerende verhaal wat jong lesers na die verste uithoeke van die heelal neem. Wanneer Tiana, 'n ontluikende jong wetenskaplike, 'n geheimsinnige sein van die sterre ontvang, begin sy aan 'n ruimte reis wat haar na die raaiselagtige planeet van Armanate neem. Daar ontdek sy 'n land wat bewoon word deur intelligente, majestueuse drake wat op die punt staan om uit te ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Mensvreters van Tsawo

    by Braam le Roux ...
    Series Book 2 - Die Swart Luiperd Reeks
    DIE MENSVRETERS VAN TSAWO - DIE SWART LUIPERD REEKSDie kluisenaar van die Blouberge se vader was ’n grootwildjagter. Op ’n dag verdwyn hy saam met twee van sy handlangers in die digte woude van Oos-Afrika. Sy seun gaan soek na hom en ontdek hom toe reeds half opgevreet deur leeus. In sy een hand het hy skitterende juwele krampagtig vasgehou, onder andere diamante, robyne, opale en saffiere. In sy ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Skarlaken Ruiters

    Series Book 3 - Sahara Avontuur Reeks
    DIE SKARLAKEN RUITERS - SAHARA AVONTUUR REEKSKaptein D’Arlan van die Franse Vreemdelegioen en twintig van sy uitgesoekte manskappe is op pad om ’n medalje aan ’n ou Arabier in die Sahara woestyn te gaan oorhandig. Op pad soontoe sien hulle in die verte hoe ’n kameel karavaan aangeval word deur honderd-en-vyftig legioensoldate.Asof die feit dat dit Legioensoldate was, nie erg genoeg is nie, tel ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Roep van die Blou Visarend

    Stemme van die Openbaring, #1

    by Rita Kruger ...
    Series Book 1 - Stemme van die Openbaring
    'n Aksievolle donker fantasie, ryk aan mitologie met godsdienstige ondertone.Mianda se lewe het vir altyd verander toe sy ses was. Sy is in 524 in Kongo gebore en was gewoond aan gevaar - wilde diere, dodelike insekte, brand gevaar, winter hongersnood, hekse en bose geeste.Niks in vergelyking met die aand toe haar ma 'n leeu doodgemaak het wat hulle aangeval het terwyl hulle geslaap het nie. Die ... Read more

    $9.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Fatal Fantasy

    Wees gewaarsku dat hierdie boek gewaagde beskrywings het. Dit is egter geensins eroties of pornografies van aard nie. Dit is geskik vir volwasse lesers. Bewonderaars van aanlyn geselskamers sal hou van Fatal Fantasy.Sonja het haar droom man ontmoet, maar hom die rug gekeer...Twee jaar later beland Sonja in ñ aanlyn geselskamer en hier kom sy baie eienaardige dinge teë. Dinge wat elke dag in aanlyn ... Read more

    Free

  • Vonk van Glorie

    Onmoontlike Onsterflikes, #5

    Series Book 5 - Onmoontlike Onsterflikes
    Een onsterflike. 'n Ewigheid van dwase.Kit het 'n vol lewe gehad om poetse op sterflinge en onsterflikes te speel. Maar die Eeu van Inligting het die pret uit alles geneem. Sy is moeg. Sy is verveeld.Sedert die leiers van meeste van die panteons ooreengekom het om rushuise vir onsterflikes in die sterflike ryk op te rig, het sy een na haar sin gevind en heel gelukkig ingetrek.Net een ding pla haar ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Eden

    Bettie Bouver, 'n jong meisie in matriek, se enigste maatjie in Eden is 'n dierasie genaamd Knorrie. Gewoonlik het hy goeie maniere, maar een noodlottige aand neem sy instinkte oor en Bettie se lewe word onherroeplik verander. Sy sukkel met die idee dat sy elke maand 'n stert en vlooie gaan kry, dan moet sy ook nog kostuums maak vir hulle dramaklas se opvoering van Dracula. Bo op dit het sy 'n ... Read more

    $7.00 USD or Free with Kobo Plus

  • ‘n Gotiese Kers Engel (Afrikaanse taal)

    (Afrikaans Edition)

    Series series Kinders van die Gevalla
    Wenner van die “eFestival of Words Best of the Independent eBook Awards - Best Novella of 2014”Die Spoke van Ou Ellendes is nooit ver agter nie...Op Ou Kersaand mik Cassie Barug haar motor op ‘n ou beuk boom af, met die hoop dat haar pyn beëindig sal word nadat haar kêrel haar afgesê het. Maar toe 'n pragtige swart vlerk engel verskyn en vir haar sê: "Hierdie is geen vervlakste paranormale romanse ... Read more

    $1.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Knak die Aanwensel

    Onmoontlike Onsterflikes, #1

    Series Book 1 - Onmoontlike Onsterflikes
    Een onstreflike. 'n Ewigheid van verveeldheid.Odin het op 'n tyd dinge nogal goed gehad: hele nasies het hom aanbid, 'n dag van die week na hom vernoem, geglo dat hy wys is.Deesdae respekeer die troeteldiere van ander onsterflikes hom nie eens nie.Hy is moeg.En daar is net een plek om heen te gaan wanneer jy minder môres het om na uit te sien: 'n outehuis in Midgard.Gebruik die skuifbalk boontoe ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus