Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Fantasy eBooks

If you like Fantasy eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 119 Results
Skip side bar filters
  • ‘n Soeke van Helde (Boek #1 In Die Towenaar Se Sirkel)

    by Morgan Rice ...
    Series Book 1 - Die Towenaar Se Sirkel
    “Die Towenaar se Sirkel” het al die bestanddele vir 'n onmiddellike sukses: sameswerings, teën-sameswerings, raaisels, dapper ridders, en ontluikendede verhoudings oorlaai met gebroke harte, misleiding en verraad. Dit sal sorg vir ure se vermaak, en geskik vir alle ouderdomme. Aanbeveel vir die permanente biblioteek van al fantasie lesers.”--Books En Movie Reviews, Roberto MattosDie #1 Besverkoper ... Read more

    Free

  • ‘n Manier Terug na Minsaamheid

    Onmoontlike Onsterflikes, #9

    Series Book 9 - Onmoontlike Onsterflikes
    Towerkuns. Voorwendsels. Onophoudelike liefde.Isis het millennia gewag om met haar een ware liefde – Osiris – herenig te word. Noudat die sterflike ryk alles behalwe vernietig is, is dit die perfekte tyd om 'n bietjie onwettige towerkrag te doen.En al is daar 'n koste daaraan gebonde om Osiris na die lewende wêreld terug te bring – die wandelende dooies – was Isis nog nooit so gelukkig soos die ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • ‘n Gotiese Kers Engel (Afrikaanse taal)

    (Afrikaans Edition)

    Series series Kinders van die Gevalla
    Wenner van die “eFestival of Words Best of the Independent eBook Awards - Best Novella of 2014”Die Spoke van Ou Ellendes is nooit ver agter nie...Op Ou Kersaand mik Cassie Barug haar motor op ‘n ou beuk boom af, met die hoop dat haar pyn beëindig sal word nadat haar kêrel haar afgesê het. Maar toe 'n pragtige swart vlerk engel verskyn en vir haar sê: "Hierdie is geen vervlakste paranormale romanse ... Read more

    $1.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Wraak van die Woestyn

    Series Book 4 - Sahara Avontuur Reeks
    WRAAK VAN DIE WOESTYN - SAHARA AVONTUUR REEKS’n Patrollie van die Franse Vreemdelegioen bly drie dae langer weg as wat beplan was. Dan daag hulle onverwags by fort Dini Salam op, vasgemaak bo-op perde en so erg gemartel en geskend dat nie een van hulle meer lank lewe nie. Die blond Suid Afrikaner wat hulle vergesel het, het egter nie saam teruggekom nie. Hy is ook deur El Karima weggevoer na ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Wraak van die Sabel

    Series Book 11 - Sahara Avontuur Reeks
    WRAAK VAN DIE SABEL - SAHARA AVONTUUR REEKSTeuns Stegmann se broer is gedurende die Tweede Wêreldoorlog in die Sahara woestyn afgeskiet deur ʼn Duitser in sy vegvliegtuig. Dit is dan ook die hoofrede hoekom Teuns aangesluit het by die Franse Vreemdelegioen in die Sahara woestyn. Hy is op soek na sy verlore broer en het daarom sy pragtige wynplaas in die Heksvallei tydelik daarvoor opgegee. Terwyl ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Wraak trek oor die Sahara

    Series Book 4 - Sahara Woestyn Reeks
    WRAAK TREK OOR DIE SAHARA - SAHARA WOESTYN REEKSTex het aangesluit by die Franse Vreemde Legioen in die magtige Sahara woestyn, op soek na weerwraak teenoor ’n Duitse offisier wat sy broer as krygsgevangene in Tweede Wêreld oorlog wreed vermoor het. Gou word hy genader deur ʼn paar mede-soldate om uit die legioen te dros. Hy weier aanvanklik, maar dan tree die noodlot in en dit noodsaak hom om wel ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Winters Kus

    Feëverhale, #9

    Series Book 9 - Feëverhale
    Een skrywerskonferensie. Een vrou. Een vloek.Natalie het net na New York gegaan om haar skrywersloopbaan te bevorder. Maar dit word gou duidelik dat daar iets verskrikliks verkeerd is met die weer. En dit help nie dat Stephen so aantreklik is dat sy skaars kan dink nie.Maar dit word gou duidelik dat hulle hulself te midde 'n towerspel bevind wat almal op die konkruit eiland gaan dood maak. Kan ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Water Feë

    Oorsprong van die Feë, #4

    Series Book 4 - Oorsprong van die Feë
    Volkskunde.Toorkrag.Feë.Vyftien van die skrikwekkendste feë wat in die water woon. Vyftien toweragtige kortverhale met hierdie feë. 'n Vinnige, tog volledige, verkenning van die volkskunde van al vyftien water feë.Gebruik die skuifbalk boontoe en koop nou om meer te leer oor die feë wat in water woon.*Hierdie is die vierde boek in die Oorsprong van die Feë reeks. ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Vyf Sahara Woestyn Kortverhale

    VYF OPWINDENDE SAHARA WOESTYN KORTVERHALEHierdie eboek bevat vyf afsonderlike lekkerlees kortverhale, wat almal in die magtige en snikhete Sahara woestyn afspeel. Daar is iets vir almal om te geniet. Van oorlog met Arabiere, tot geheime tempels, groot skatte en verskeie raaisels wat in die stories opgelos moet word. As jy dus hou van kortverhale wat met genoeg aksie, drama en selfs ’n bietjie ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Vuilspel op die Vlaktes

    Series Book 1 - Ryk Schoonraad Reeks
    VUILSPEL OP DIE VLAKTES - RYK SCHOONRAAD REEKSVuilspel op die Vlaktes is so vol aksie en so romanties soos die skitterendste “wilde weste”-verhaal wat u nog gelees het. Die verhaal speel af in ’n tydperk toe ons binneland net sulke kleurvolle skurke opgelewer het soos Amerika, in die tydperk kort nadat minerale hier ontdek is. Die skrywer, FA Venter onder die skuilnaam van Meiring Fouche, het ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Vryheid

    Feëverhale, #5

    Series Book 5 - Feëverhale
    'n Geskenk of 'n vloek?Aratani is gebore met die gawe van toorkrag – en mag oor goud. Terwyl sy haar pad deur 'n wêreld gevul met vloeke en feë maak, met net haar gesonde verstand om aan die lewe te bly, leer sy dat die geskenk wat sy verfoei gebruik kan word om ander te help.Sy kom ook tot die besef dat sy nie 'n wrede wese is soos sy altyd geglo het nie – selfs al moet sy 'n donkerder skakering ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Vreemde Vrou in die Wildernis

    Series Book 4 - Ryk Schoonraad Reeks
    VREEMDE VROU IN DIE WILDERNIS - RYK SCHOONRAAD REEKSRyk Schoonraad, flukse jong boer aan die voorpos van die beskawing, is verbaas om in die veld ’n verskrikte handperd te kry, belaai met die besittings van ’n vrou. Maar teen daardie tyd het sy groot avontuur reeds begin. Hierdie nuwe gebeurtenis maak die wêreld vir hom net nog moeiliker, maar dit bring darem ook iets nuuts in sy opwindende lewe ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Vonnis van die Berge

    Series Book 3 - Woeste Laeveld Reeks
    VONNIS VAN DIE BERGE - WOESTE LAEVELD REEKSIn die woeste avonturiersdorp van Barberton, reik die landdros ’n lasbrief uit vir die arrestasie van Johan Grimbeek, op aanklag van moord en roof. Sake lyk baie donker teen Grimbeek, maar die noodlot bewerk dit so dat as hy ’n sekere perd in die hande kan kry, ’n perd wat wild in die berge groot geword het, hy sy onskuld sal kan bewys. Hy vlug voor die ... Read more

    $8.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Vonk van Glorie

    Onmoontlike Onsterflikes, #5

    Series Book 5 - Onmoontlike Onsterflikes
    Een onsterflike. 'n Ewigheid van dwase.Kit het 'n vol lewe gehad om poetse op sterflinge en onsterflikes te speel. Maar die Eeu van Inligting het die pret uit alles geneem. Sy is moeg. Sy is verveeld.Sedert die leiers van meeste van die panteons ooreengekom het om rushuise vir onsterflikes in die sterflike ryk op te rig, het sy een na haar sin gevind en heel gelukkig ingetrek.Net een ding pla haar ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Vlamme in die Kalahari

    Series Book 2 - Ryk Schoonraad Reeks
    VLAMME IN DIE KALAHARI - RYK SCHOONRAAD REEKSHelm du Plessis, ’n vooraanstaande grensboer van die Noordwestelike Provinsie, is met honderde osse op pad na die Kimberley se mark. Hy word egter koelbloedig vermoor deur blanke veediewe. Sy dogter Ansie en Ryk Schoonraad agtervolg hulle met die doel om wraak te neem. Die twee ondergaan verskriklike folteringe toe die boewe daarin slaag om hulle op ’n ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Vlam van die Laeveld

    Series Book 1 - Woeste Laeveld Reeks
    VLAM VAN DIE LAEVELD - WOESTE LAEVELD REEKSWeet u dat Suid-Afrika ook sy eie, egte “cowboy”-tydperk gehad het...? Hier is dit in aksiebelaade stories!Dit was in die dae toe vroue “skaars en duur artikels” was. Toe wilde avonturiers uit die buiteland in honderdtalle die land binne gekom het en toe vee-smokkelaars en diewe met goud, sterk drank en blitsende rewolwers dikwels ’n hele gemeenskap ... Read more

    $8.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Verhale van Erana: Die Kryger se Vloek

    by A L Butcher ...
    Hy wat met monsters onderhandel, pasop! 'n Held smee 'n onheilige onderhandeling met 'n heks en leer dat magie nooit vergeet nie.'n Verhaal van Erana Novelle ... Read more

    $1.99 USD

  • Verflenterde Verhale

    Feëverhale, #4

    Series Book 4 - Feëverhale
    Woedende vuur.Vriesende koue.Towerkrag wat los is.Skynbaar onsamehangend, kom hierdie verhale bymekaar om te wys hoe die Ryke bots – en gee 'n smakie van wat oppad is vir Mens, Feë en Natuur.Kan hulle die aanslag oorleef?Gebruik die skuifbalk boontoe om nou te koop!*Hierdie is die vierde boek in die Feëverhale reeks. ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Vampier en weerwolf, verbode liefde

    Bewaker van die Vier Poorte - Die Vuurpoort

    by Simone H. ...
    Vampier en weerwolf, verbode liefde Bewaker van die Vier Poorte - Die Vuurpoort. 'n Spannende, opwindende en romantiese gruwelverhaal deur Simone H.: Alexis en Lio is minnaars, dit sal nie ongewoon wees nie, maar sy is 'n vampier en hy is 'n weerwolf. Hulle steek hul liefde weg, want sulke verbindings word afgekeur en sal nadele vir albei tot gevolg hê. Een oggend verlaat Alexis in die geheim die ... Read more

    $3.99 USD

  • Telos

    Telos is 'n fantasie avontuur met 'n bietjie misterie en romanse. Dit gaan oor 'n besigheidsvrou wat gedwing word om op 'n voetslaan-ekspedisie te gaan saam haar mede kollegas van dieselfde maatskappy en hoe sy moet leer om aan te pas by die aktiwiteite en omstandighede waaraan sy nie gewoond is nie. 'n Hele ander en nuwe wêreld word geontdek en vir haar geopenbaar wat sy nie gedink moontlik is ... Read more

    $11.32 USD or Free with Kobo Plus

  • Teddy En Die Wonderlike Ster

    Bedtime Stories, #120

    Series Book 120 - Bedtime Stories
    Lesers, beide ouers en kinders, kan verskeie waardevolle lesse verwag uit 'Die Avontuur van Teddy en die Wonderlike Ster':Die Krag van Nuuskierigheid: Die verhaal begin met Teddy se nuuskierigheid, wat kinders leer dat nuuskierigheid tot opwindende avonture kan lei.Vriendskap en Behulpsaamheid: Teddy se reis stel hom bekend aan nuwe vriende wat hom langs die pad help. Dit beklemtoon die ... Read more

    $5.45 USD or Free with Kobo Plus

  • Tamar van die Woud

    by Gerrie Radlof ...
    Series Book 1 - Tamar van die Woud Reeks
    TAMAR VAN DIE WOUD - TAMAR VAN DIE WOUD REEKSTamar is die heerser van oermense in ’n verlore koninkryk in die hartjie van die Kongo. Hy en sy mense woon vreedsaam daar in ’n ou vulkaniese krater. Tamar is egter ’n gewone hedendaagse mens en bewapen met slegs ’n jagmes en pyl en boog. Vergesel van twee reuse arende wat hy self mak gemaak het, deurkruis hy soms die oerwoud soos ’n regte Tarzan, om ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Tamar en die Indringers

    by Gerrie Radlof ...
    Series Book 2 - Tamar van die Woud Reeks
    TAMAR EN DIE INDRINGERS - TAMAR VAN DIE WOUD REEKSTwee safari’s, een van die noorde en een van die weste bring oornag in Tamar se vreedsame koninkryk, agterdog en spanning. Vir die tweede keer bots hy met die beskawing en voel sy hartsnare eienaardig geraak deur ’n beeldskone meisie, Tina, wat met haar vader en vriend die oerwoud binne gedring het... ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Swaarde van die Gode (Afrikaans Edition) (Afrikaanse uitgawe)

    Boek 1 van die "Swaard van die Gode" saga

    Series Book 1 - Swaard van die Gode
    Van die begin van tyd, is twee antieke teëstanders in ʼn stryd vir beheer van die aarde. Een man het opgestaan om by die mensdom te staan. 'n Soldaat wie se naam ons steeds vandag onthou....Engelagtige Magte Kolonel Mikhail Mannuki'ili word wakker, noodlottig gewond, in sy skip wat neergestort het. Die vrou wat sy lewe red het vermoëns wat bekend lyk, maar met geen geheue van sy verlede, kan hy nie ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus