Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Espionage eBooks

If you like Espionage eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 9 of 9 Results
Skip side bar filters
  • Die Lucky Strike

    by Steve Hofmeyr ...
    Net toe Die Sluiper sy rug wou keer op sy lewe as huurmoordenaar en vrede met die wêreld wil maak, vind hy dat sy verlede hom ingehaal en verbygegaan het. Dit wag vir hom op ’n wildplaas in die Kgalagadi, en ook in Kabinda in die DRK tussen strydende militêre magte. Daar sal rekenskap wees. En vergelding. Hy is gereed daarvoor, want hy is in sy element – die element van vrees. Maar eers wag sy ... Read more

    $8.99 USD

  • Die Duitse Spioen

    Hy het na 'n kas gestap en dit aan die regtermuur vasgeplak. ’n Hangpak en ’n tas het voor sy oë verskyn. Hy beduie die pak sonder om die geritsel van papier te hoor wat hy verwag het. Hy onthou baie goed dat sy vir hom gesê het dat hy 'n koevert met instruksies dra.Hy het die tas oopgemaak, wat heeltemal leeg gelyk het.Hy het op sy tande gekners en 'n vloek geknor. Hy het aan die tas begin voel, ... Read more

    $2.21 USD or Free with Kobo Plus

  • Die vrou met swart handskoene

    by K.C. Mayer ...
    Die geheimsinnige verdwyning van 'n bekende kontrak moordenaar,roeping van die Franse geheime diens na Parys.Onder leiding van Agent Rouge, sal hierdie geval word ondersoek.Die enigste leidraad is 'n swart handskoen,wat gevind word in 'n leë tas.Hoe meer hulle na te vors, hoe meer gevaarlik dit is.Die spore lei hulle na Berlyn, Moskou, Dublin en New York.Die vrou met 'n swart handskoene, wat die ... Read more

    $3.32 USD

  • Skarlaken

    Dwelm tentakels

    Die toenemende hoë smokkelhandel in dwelms, veral na en van Suid-Afrika, het INTERPOL genoop om druk toe te pas op die SA-Regering om met hul saam te werk om dit te bekamp. Selfs die Hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Intelligensie Agentskap se vrou word aangekeer en gevonnis vir dwelmhandel. Ten einde daadwerklik op te tree, besluit die Suid-Afrikaanse President om ‘n geheime organisasie met ... Read more

    $12.21 USD

  • Die onaantasbares

    by Steve Hofmeyr ...
    Die sprong van huursoldaat na huurmoordenaar was seker onvermydelik. Maar om dan te gaan staan en verlief raak, dodelik. Toe die Sluiper se kamerade hom verraai, het sy siel gesterf. In ’n land waar kontrakmoorde toenemend die gang van sake bepaal, begin hy sy dienste beskikbaar stel aan diegene wat van ’n lastigheid ontslae wil raak. ’n Tsoenami van moorde volg. Liefde het tog niks daarmee te ... Read more

    $8.99 USD

  • PROESELTJIES STORIELEKKERTE 3 (Voorheen Omnibus 3)

    1 WATER OOR DIE KLIPPE 2 JAKARANDABLOMMETJIE 3 GEDORIEWAAR 4 FEETJIE IN ‘N JêMBLIK

    Series Book 3 - Pr0eseltjies Storielekkerte (Voorheen Omnibus )
    Annico van Vuuren se PROESELTJIES STORIELEKKERTE 3 is nog ‘n moetlees vir alle storieliefhebbers. Dit beslaan 260bls (meer as 60,000 woorde) teen ‘n billike prys.Dit bestaan uit vier uiteenlopende, maar treffend en spannende verhale. ‘n Hoofstorie en drie korter weergawes. Een waarvan nog nooit voorheen in eBoek-formaat verskyn het nie.Annico poog altyd om nie ‘n eie styl te hê nie, maar om in die ... Read more

    $4.00 USD

  • Die Kwesbares

    by Steve Hofmeyr ...
    Daar’s altyd daardie een persoon van wie jy nie weg kan stap nie. Al weet jy dat jy moet. In hierdie nuwe aflewering van die reeks speel die Sluiper klaar met homself. Hy lê sy wapens neer en kies die liefde. Die dodelikste ding wat hy ooit kon doen. Nie net laat dit hom uiters kwesbaar nie, maar dit bring hom lynreg te staan teen die boosaardigste figuur met wie hy nog ooit te make gehad het: ... Read more

    $10.99 USD

  • WITTER AS BLOED

    Dit is Suid-Afrika in die nabye toekoms.Die politieke situasie in die land is soos 'n bom wat tyd en plek soek om te ontplof. Die situasie word verder aangestook deur Lucky Zuberi, die leier van die amptelike opposisie leier in Suid Afrika wat sy volgelinge aanhits om die witmense in die land uit te roei.Volgens hom is ware vryheid slegs moontlik sonder die witman en hy verkondig dit in sy ... Read more

    $9.99 USD or Free with Kobo Plus