Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Entertainment eBooks

If you like Entertainment eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 66 Results
Skip side bar filters
  • 'n Boek Vol Wonderlike En Opwindende Verrassings

    Jy sal daarvan hou om te lees oorHoe om 30 nommers op die roulette tafel te dek deur net 5 chips te gebruik.Hoe om enige lied op die kitaar of klavier met net 3 akkoorde te speel.Die wêreld se grootste kaart lees toertjie.Hoe om jou bladmusiek vir honderde dollars te verkoop.Wat is die waardie van jou Strokiesboek versameling?Maatskappye wat jou sal betaal vir jou foto's op hulle produkte.Engelse ... Read more

    $3.99 USD

  • 501 Lekkerlag Grappe

    by Andre Brink ...
    Van ou Koos se manewales tot die dom blondine se eskapades, van dierekaperjolle tot plaasplesiere, k(l)askenades tot kantoorpret ... 501 Lekkerlag-grappe is propvol staaltjies en verhaaltjies wat jou sal laat kraai van die lag! Dié boek bevat 'n mengsel van tradisionele Afrikaanse grappe, maar sal jou ook met nuwes laat hoes en proes. Lag luidkeels, uit jou maag, en geniet die ou bekendes se ... Read more

    $5.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Al die prettige dinge is hier! Onthou jy?

    Onthou jy?Rock n roll en Elvis Presley, die hula hoop, Superman en Batman strokiesprente, Lucky packets, Levi jeans, Secret 7, Monopoly, Old McDonald, Barbie en Ken, Old Spice en Meccano stelle? ... Read more

    $3.99 USD

  • Anton Goosen

    Liedjieboer

    by Hanlie Retief ...
    Ná 40 jaar se rock ’n roll in Afrikaans vertel die legendariese Anton Goosen nou sy volle verhaal, soos neergepen deur die bekroonde joernalis Hanlie Retief. Die vader van Afrikaanse rock skryf oor sy grootwordjare in die Vrystaat, sukses en roem, sy lewe op die langpad, die Musiek-en-Liriek-era, die hoogtepunte en teleurstellings langs die pad. Aangrypend, eerlik en vol humor: Dit is die lewe van ... Read more

    $11.99 USD

  • Boerumoer

    Oom Gysbert se dorpstories

    Die verteller in hierdie verhale, Oom Gysbert, se stories speel af op plase en dorpe in die Karoo. Die skrywer skep spanning met ingehoue humor en die verhale eindig dikwels op verassende wyse. Hy vertel van die eenvoudige Boggie wat in die hospitaal begin boer het sodat hy vroegtydig weet wanneer die volgende begrafnis gaan plaasvind. Dan is daar ook die suinige tant Geesie wat haar suiker in die ... Read more

    $13.99 USD $11.99 USD

  • Boots en Brannewyn

    Snaakse Stories uit die Rugbywêreld

    by Frik du Preez ...
    Het jy al die een gehoor van die ref wat die Bokke tereggewys het dat ‘die Engelse julle darem nou lekker donner’? Of van Bob Skinstad se ‘noodgebed’ voor ’n wedstryd en hoe Andries Bekker die bynaam ‘Slenter’ gekry het? Om nie te praat van wat die koerantmanne te sê gehad het oor Derick Hougaard en die Aussie Wendell Sailor se swak vertoning tydens die 2003-Wêreldbeker nie … Of jy nou vir ... Read more

    $7.99 USD

  • Bruidzilla

    Tillie se beste vriendin Milanka ís high-maintenance, maar so ken Tillie haar, en Milanks het al vir haar báie beteken. Haar eksie-perfeksie, #blessed vriendin. Maar sy’t nie verwag Milanka sal aandring sy wat Tillie is, moet sorg dat Milanka en Jacques se troue gereël kom nie … Soos Milanka ál meer op Bruidzilla begin trek, kom Tillie agter iets is nie pluis nie. Wat skuil agter Milanka se ... Read more

    $10.99 USD

  • Die A tot Z van Klassieke Musiek

    by Koos Human ...
    Die A tot Z van klassieke musiek, 'n Gids met beknopte biografieë van belangrike komponiste en besprekings van hul belangrikste werk. Dit bevat ook die verhale van bekende operas en ballette en besprekings van simfonieë. Kyk, Franz Liszt word dikwels onderskat: ‘n vertonerige virtuoos wat oppervlakkige musiek geskryf het bloot om sy pianistiese vernuf ten toon te stel. Koos Human sê so in sy Die A ... Read more

    $17.99 USD $15.99 USD

  • Die antie met die pienk rok en ander stories

    by Jan Spies ...
    Daar is min mense wat ’n storie soos Jan Spies kan vertel. Die antie met die pienk rok en ander stories is ’n keur uit sy humoristiese vertellings in Pilatus tot molshoop, Poort deur die koue, Profeet met kondensmelk en Pille vir servette. Maak opnuut kennis met onvergeetlike karakters soos Maans Maanse, sersant Jônie Louw en pater Hoeflies wat ietsie neem vir die koue in ’n poort naby Kenhardt, ... Read more

    $10.99 USD

  • Die Ding tussen man en vrou

    ’n Versameling grappe wat Kerneels Breytenbach uit alle oorde versamel het om die oorlog tussen die geslagte behoorlik te dokumenteer. Die grappe wissel van die doodonskuldige tot dié wat jou ouma dalk sal laat bloos. Elke grap is egter sorgvuldig uitgekies om lesers en hul vriende lekker te laat lag. Met illustrasies deur Fred Mouton is hierdie ’n lekker geskenk nét betyds vir Kersfees. ... Read more

    $12.99 USD

  • Die groot drie

    ’n Eeu van spotprente in Die Burger 1915-2015

    Die Groot Drie bied ’n sonderlinge blik op die opkoms, hoogbloei en uiteindelike ondergang van Afrikaner-nasionalisme vanuit die perspektief van drie wêreldklas-satirici: D.C. Boonzaier, T.O. Honiball en Fred Mouton. Die Burger is in 1915 in die lewe geroep om as mondstuk te dien vir Afrikaners wat aan die begin van die 20ste eeu op hul knieë gedwing is deur die Anglo-Boereoorlog, verstedeliking ... Read more

    $9.99 USD

  • Die Hof Verdaag

    Vir meeste gewone mense is die regswêreld totaal vreemd en intimiderend. Vir baie selfs vreesaanjaend.Hierdie boek is soos 'n warrelwind wat 'n kostelike vrag van humorvolle anekdotes van hofsake en hofverrigtinge, lagwekkende grepies uit die verlede asook uit ander lande se regspraktyke, onmoontlike uitsprake en allersnaakste stories vir die leser bring. Die boek bewys dat die regbank en die ... Read more

    $6.99 USD

  • Die nag van legio

    by PG du Plessis ...
    Die nag van legio is Du Plessis se debuutdrama. Die karakters in die drama is almal geestelik versteurd en die handeling word in een nag voltrek. Hierdie drama besorg aan hom die W.A. Hofmeyr-prys in 1970 en die Hertzogprys in 1972. ... Read more

    $10.99 USD

  • DIE SPIEëL

    Hierdie verhoogspel gaan oor die binnestryd van 'n geweldige eensame persoon. ... Read more

    Free

  • Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf

    Die Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Gholf is 'n móét lees vir enige gholf-fanatikus. Michael Vlismas het uit jare se ervaring as sport- en gholfjoernalis geput om 'n fassinerende versameling trivia, aanhalings, ongelooflike tellings, skreeusnaakse staaltjies en verhale van agter die skerms van Suid-Afrika gholf saam te stel. Hierdie uitsonderlike Suid-Afrikaanse gholfboek bevat boeiende ... Read more

    $7.99 USD

  • Die Wonderwerker

    by Chris Barnard ...
    Toe Eugène Marais deurtrek van malaria en morfien by 'n vreemde plaashuis in die Waterberg ingeneem word, verander daardie huishouding heeltemal. Twee vroue ding mee om sy aandag - Maria, die huisvrou, en Jane, 'n jong meisie onder die gesin se sorg. En op hulle beurt is daar twee jaloerse mans - Gys, die eggenoot, en hul seun, Adderjan. Oor die maande waarin Marais onder die sorg van die twee ... Read more

    $7.99 USD

  • Dwarsklap

    Skakerings van swart in die nuwe Suid-Afrika

    by Piet Matipa ...
    Piet Matipa is jonk, swart, gay en Afrikaans. Sy rubrieke in Beeld is baie gewild omdat dit aan ’n sonderlinge lewensuitkyk uitdrukking gee. Hy praat vanuit ’n perspektief wat jy nie sommer in Suid-Afrika kry nie. Sy siening van die wêreld is gevorm deur interessante bestemmings waar sy lewenspad aangedoen het. As skolier aan Hoërskool Waterkloof en student aan die Pukke het Piet uitgeblink. Sy ... Read more

    $9.99 USD

  • Ek Sweer Dit Het Net So Gebeur

    by Khaled Talib ...
    VoorwoordDaardie ongemaklike stilte wanneer jy nie meer weet waaroor om te praat nie. Jy is op die punt om in 'n donker afgrond van jou denke te val, wat nou in 'n doolhof verander is met 'n Minotaurus gereed om op jou af te spring. Ek ken daardie gevoel wanneer woorde verval. Dit klink soos 'n ballon wat leegloop. Om hierdie rede het ek besluit om my baie kort stories met jou te deel sodat as ... Read more

    $2.99 USD

  • Goree

    by Adam Small ...
    Dié drama, ’n liries en droomagtige maar tegelyk ook skreiend pynlike stuk oor herinnering en ongeregtigheid, is reeds in 1978 geskryf, in die hoogbloei van apartheid en twee jaar ná die Soweto-opstand. Dit is etlike kere opgevoer, maar word nou die eerste keer gepubliseer. Dit is in wese ’n versetdrama, maar die artistieke krag en durende relevansie daarvan lê in die wyse waarop dit wys hoe ... Read more

    $9.99 USD

  • Hans bars die bioborrel

    Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar. Hans besef teen dié virus groei geen kruid nie, maar die drakoniese reëls van die tehuis se interne bevelsraad kry nie vatplek by Hans en kie nie. Voorts is Hans oor die hoof gesien as leier van dié raad. Altoon Ahlers, befaamde akteur van weleer, neem die leisels. Hans se plan om die inwoners met die verbode vrug se sap ... Read more

    $10.99 USD

  • Hans gee Herklaas horings

    Hans van Kraaienburg, verlosser van Huis Madeliefie se oumense, se vriend Vasie nooi hom vir ’n vakansie op Hermanus, as gaste van dié se neef Herklaas. Daar gekom, vind hulle Herklaas in die sop: die Overstrand se rykste skobbejak, Grond Graaffwater, wil sy blyplek koop en herontwikkel – maar Herklaas wil nié trek nie. Toe Grond se kriminele handlangers hardhandig raak, besluit Hans dat Herklaas ... Read more

    $10.99 USD

  • Hans hou sy lyf Sherlock

    Hans van Kraaienburg sal hom mos nie met ’n piramideskema laat vang nie . . . of hoe? Toe Huis Madeliefie se mense onder ’n gladdebek-skelm deurloop en hul kosbare geldjies soos mis voor die son sien verdwyn, en die polisie ’n beloning uitloof aan enigeen wat hulle na die skurk kan lei, gaan Hans en trawante op die oorlogspad, Weskus toe. Javel Davel sál hul geld teruggee, of Hans laat los Nella ... Read more

    $10.99 USD

  • Hans kry troukoors

    Hans het geen begeerte om ná soveel jare alleen weer vrou te vat nie. Maar alles verander toe ’n nuwe inwoner, Liefiediefie, in Huis Madeliefie land. Met haar Marilyn Monroe-gesiggie en Jane Fonda-lyfie veroorsaak sy ’n heidense herrie onder die mans en roer sy iets in Hans se gemoed los. Nog ’n nuwe inkommer, Janneman Vermaak, ding om haar hart mee. Boonop wil hy Hans as leidsman in die tehuis ... Read more

    $10.99 USD

  • Hans steek die Rubicon oor

    Hans loop op 90 nié met ’n loopring nie. Sy orige kinders maneuvreer hom vanuit hul tuistes oorsee in Huis Madeliefie in, maar Hans skop nog kliphard, en gou lei hy ’n ouetehuisopstand teen die onhoudbaar drakoniese matrone. Dis daggakoekies, ontkleedansers en vet sports net waar jy kyk in hierdie hoogs komiese roman oor oudword op eie terme. ... Read more

    $10.99 USD