Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Drama eBooks

If you like Drama eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 17 of 17 Results
Skip side bar filters
  • Sonneblomkind

    Sade van hoop

    Lukas Delport probeer sy eie hart in die grond van sy plaas om te spit. Die onweer woed in sy hart en die pyn blits telkens deur hom. Verblind kyk Lukas na die lewe. Sy mooi vroutjie Sorina, het ‘n vae prentjie geword in sy pyn.Sorina bly biddend in haar binnekamer voor God worstel. Dan skielik na tien jaar stuur die Here in Sy genade hul Sonneblomkind. Deur Sonneblomkind draai die Here weer Lukas ... Read more

    Free

  • Verhaal van 'n troebel liefde (Afrikaans)

    Horacio Quiroga (Uruguay) vertel die verhaal van 'n jong man wat gelyktydig met twee susters flirt. Verhoudings in die geskiedenis ontwikkel op hul eie ritme, met onverwagte kinkels en ontwikkel nie soos die leser die beginsel van lees kon verwag nie. Die direkte en toeganklike prosa van Quiroga, wat verskil van dié van sy tydgenote, fokus op die verhoudings tussen die protagoniste en vervaag ... Read more

    $1.10 USD or Free with Kobo Plus

  • Die nag van legio

    by PG du Plessis ...
    Die nag van legio is Du Plessis se debuutdrama. Die karakters in die drama is almal geestelik versteurd en die handeling word in een nag voltrek. Hierdie drama besorg aan hom die W.A. Hofmeyr-prys in 1970 en die Hertzogprys in 1972. ... Read more

    $10.99 USD

  • Waar gode tuimel

    by Gert Basson ...
    WAAR GODE TUIMEL, het die reklamewese as agtergrond – ‘n milieu waar ‘gode’ maklik geskep en net so maklik getuimel word.Die tempo is vinnig en die dramatiese gebeure wat so snel op mekaar volg, bly deurgaans intens en prikkelend.Die gegewe is meesleurend en die boeiende verhaal van Valk van der Walt en Gloria Roux, hou die leser vasgevang tot aan die opwindende einde. ... Read more

    $5.50 USD or Free with Kobo Plus

  • Op Reis Met 'n Agie: Ware Kort Stories Van ‘n Transvaler

    My naam is ANDRE JOSIAS VAN WYK. Gebore in 1940 in Malvern Johannesburg. Dus, 'n ware Transvaler en nie 'n Gautenger nie. Ek het skoolgegaan in Bellville, Florida, en Kempton Park.Volgens my ma het ek mierpooitjies in my bloed, want ek het baie gereis, was selfs op Gough-eiland. Ek het baie goed versamel, party waardevol en ander waardeloos. My pa het gese ek is geen versamelaar nie, net 'n ... Read more

    $9.99 USD

  • ROOI BALLON

    ROOI BALLONNadat die vreemde karnavalman vir Mienke ‘n reuse rooi ballon gegee het, het haar hele lewe verander. Haar obsessie met rooi ballonne het naderhand die hele Prins Albert op hol gehad. Selfs dominee het gereken dat sy deur ‘n bose rooi gedoente beset was. Verwoestende nuus het vir Mienke skielik in die middel van die grootste storm van haar lewe geplaas. Gou het sy besef dat die ou man ... Read more

    $5.99 USD

  • Periandros van Korinthe

    by D.J. Opperman ...
    Die drama handel oor die lewe van die Griekse digter-staatsman Periandros (627-585 v.C.), die alleenheeser van Korinthe, wat sy groot droom probeer verwesenlik: om Korinthe ’n wêreldstad te maak. ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD

  • JOP - Lê nie heeldag net in die bed nie.

    JOP - LE NIE HEELDAG IN DIE BED NIEHierdie e-boek, "Jop - Lê nie heeldag in die bed nie", is die tweede e-boek wat geskryf is deur Chris Opperman.Jop is 'n alleenloper wat besluit het hy gaan die land vol toer op soek na aksie en avontuur. Saam met sy getroue ou Toyota motortjie pak hy toe die lang tog aan en gaan besoek hy allerhande interessante plekke langs die pad. Natuurlik gaan alles nooit ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Inferno: Koleksi Seni

    GAMBAR NERAKA YANG SPEKTAKULER DAN DAHSYAT YANG DIGUNAKAN DALAM DUA FILM TERKENAL!Apakah Anda Menyukai Buku Horor? "Inferno" akan Sangat Mencekam Anda!"Inferno - Kumpulan Seni" oleh Dino Di Durante merupakan buku berisi 72 buah koleksi seni berwarna berdasarkan cerita Inferno Dante, bagian pertama dari mahakarya sastra – Komedi Ilahi oleh Dante Alighieri, kisah Kristen terbesar kedua setelah Injil ... Read more

    $9.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Goree

    by Adam Small ...
    Dié drama, ’n liries en droomagtige maar tegelyk ook skreiend pynlike stuk oor herinnering en ongeregtigheid, is reeds in 1978 geskryf, in die hoogbloei van apartheid en twee jaar ná die Soweto-opstand. Dit is etlike kere opgevoer, maar word nou die eerste keer gepubliseer. Dit is in wese ’n versetdrama, maar die artistieke krag en durende relevansie daarvan lê in die wyse waarop dit wys hoe ... Read more

    $9.99 USD

  • Pablo se pleidooi

    "Pablo se pleidooi" is 'n roman waarin die eensaamheid, afknouery, ondeug en selfsug van 'n vader verweef is, en die onverskilligheid van 'n moeder wat haar seun aan sy lot oorlaat om 'n nuwe lewe met 'n man wat 'n belowende toekoms verseker.Pablo is 'n agtjarige seun wat net een vriend het wat hy kan vertrou, maar 'n reeks gebeure lei hom tot 'n tragiese lot. ... Read more

    $3.87 USD

  • Put van Diepte

    Put van Diepte

    Hierdie verhaal is, teen die agtergrond van drankmisbruik, ’n eenvoudige verhaal van ’n baie besonderse man, ’n pragtige wonderwerk wat aan ons geleen was. Volwassenes kan baie van hom hieruit leer.Hebreërs 2:18. Want omdat Hy self gely het toe Hy versoek is, is Hy in staat om die wat versoek word, te help.Noa Butler en sy vrou Christa het die aangrypende verhaal gehad wat mens nie kan help om ... Read more

    $12.00 USD

  • Oorsee

    Die drama

    by Tertius Kapp ...
    Hulle het deur die woesteny geswerwe op soek na nuwe weiveld vir hul skaap en bees. Ná baie jare het hulle gekom in die land wat deur die Asem op die Water aan hulle gebelowe is. Maar die Vuur onder die Aarde het die versoeking oor hulle pad gebring. Hulle het ’n goue kalf gebou en hulle wette het gedwaal van dié van die Asem op die Water. Daarom het die Asem op die Water het dit laat reent en ... Read more

    $10.99 USD

  • Skooluitgawe: Pad na jou hart - 'n rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal

    Pad na jou hart – ’n rolprentdrama is gebaseer op die draaiboek en is aangepas volgens die vereistes van die KABV vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal met ’n inleiding tot die drama, kontekstuele vrae met antwoorde, ’n konsepvraestel en glossarium van woorde en literêre begrippe. ... Read more

    $7.99 USD

  • Krismis van Map Jacobs: Skooluitgawe

    by Adam Small ...
    Na sewe jaar word ’n gevreesde bendeleier Map Jacobs op parool uit die tronk vrygelaat en op almal se lippe is die vraag, het Map verander of is hy steeds die ou Map? Die drama speel hom af na die gedwonge verskuiwings vanuit die Kaap na die vlaktes. Dit gee die leser ’n blik op die leefwyses van die ontworteldes, hul lief en leed en sommige se desperate hunkering na ’n beter bestaan. ... Read more

    $14.99 USD $12.99 USD

  • Kristalvlakte

    by Amy Jephta ...
    Uit die flenters van oorloë smous Priscilla vir haar en haar familie ʼn lewe aanmekaar. 'n Gemeenskap op die Kaapse Vlakte bloei op die snypunt van politieke ordes, bende-base en godsdiensleiers. Soms is daar eilandjies vrede, soos in enige goeie oorlog. Maar oorlog is soos liefde: dit sal ʼn pad vind. En solank die bloeddruk klop, sal Priscilla se smokkelhandel oorleef, in die kantlyn van die ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD

  • Rooiland

    by Tertius Kapp ...
    Hulle’t ’n bees gesteel by die wit man Rabie. Die bees se naam was Rooiland. Hulle’t vir Rooiland geslag en feesgevier. Hulle drink uit die horings: Kilikijan die bloed, Nongoloza die gal. Toe maak hulle ’n print van die wet op die vel. Op die vel van Rooiland. Daai’s die wet. En daai wet het even survive die dag toe die hemel en die aarde geskeur het – toe Kilikijan die klipwette stukkend gegooi ... Read more

    $10.99 USD