Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Children''s Literature eBooks

If you like Children''s Literature eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 6 of 6 Results
Skip side bar filters
  • Dagboek van ’n dork 2: Stories van ’n nie-so-gewilde partytjiepop

    Translated by Kobus Geldenhuys ...
    Series Book 2 - Dagboek van ’n dork
    Nikki begin uiteindelik in haar nuwe skool aanpas. Sy het twee cool vriende en Brandon het haar uiteindelik begin raaksien. Nikki wil saam met Brandon na die skooldans gaan, maar wanneer MacKenzie begin spog dat sy saam met Brandon gaan, besluit Nikki om liewer na haar sussie se partytjie te gaan. Later vind sy uit dat MacKenzie gejok het, en Nikki besef haar droom om saam met Brandon dans toe te ... Read more

    $7.99 USD

  • Dagboek van 'n dork 3: Stories van 'n nie-so-talentvolle popster

    Translated by Kobus Geldenhuys ...
    Nikki se skool hou ’n talentkompetisie en sy kan nie wag om saam met Chloe en Zoey ’n dans uit te werk en Brandon met haar mooi stem te bekoor nie! Maar Nikki vind uit dat haar aartsvyand, MacKenzie, ook vir die kompetisie gaan inskryf en vasberade is om die kollig te steel. Kan ’n dork soos Nikki vir die gewildste meisie in die skool ore aansit? Laat die katgeveg vir die kollig begin . . . ... Read more

    $7.99 USD

  • Vuvuzela: Skooluitgawe met leesgids Gr 11 TAT

    Dit was ’n groot dag, daardie dag van die Soccer Bid vir Twenty-Ten. In die township was dit vol by elke plek, dit was net music en colours en stemme en lag. En toe Madiba op die screen verskyn met sy oë wat skreef van die lag, toe hy die trophy hoog in die lug hou – net daar het die plan soos ’n weerligvoël in Senke se kop geskiet. Sy plan om vir sy Buti ’n groot surprise te gee . . . iets wat hy ... Read more

    $9.99 USD

  • Riek en Niek

    Boek 4: 'n Draak op 'n skaatsplank

    by Jaco Jacobs ...
    Die skool hou ’n talentkompetisie … en die wenner gaan op TV verskyn!Riek en Niek kan nie wag om deel te neem nie.Riek gaan sy HEEL BESTE skaatsplanktoertjies doen.Niek gaan almal laat SKATER van die lag.Maar Nanja gaan ook deelneem – en sy is vasbeslote om te wen.Daarom maak sy ’n NARE PLAN om seker te maak Riek en Niek staan nie ’n kans nie.Gaan Riek en Niek dit regkry om die beoordelaars te ... Read more

    $4.99 USD

  • Riek en Niek

    Boek 3: Superslak

    by Jaco Jacobs ...
    Illustrated by Frank Lunar ...
    Spoetniek is nie ’n gewone slak nie.Hy is GROTER as al die ander slakke in die skool se tuin.En VINNIGER ook.Riek en Niek laat hom resies jaag teen die ander slakke.Hy wen elke keer.Maar nare Nanja hou nie van slakke nie.Daarom kla sy by juffrou Burp … e … juffrou Burk … en kort voor lank is arme Spoetniek se lewe in gevaar!Kan Riek en Niek aan ’n slim plan dink om Nanja terug te kry? ... Read more

    $4.99 USD

  • Dagboek van ’n dork 4: Stories van 'n nie-so-elegante ysprinses

    Translated by Kobus Geldenhuys ...
    Brandon doen vrywilligerwerk by ’n diereskuiling en dit verbaas Nikki nie. Hy’s so oulik – natuurlik sal hy die arme honde wil help. Maar dan hoor sy hulle wil die skuiling toemaak. Wanneer haar skool ’n skaatskompetisie hou om geld vir liefdadigheid in te samel, besluit Nikki sy en Chloe en Zoey moet die skuiling help. Kan sy betyds van ’n dork-op-ys na ’n prinses-op-ys verander om die kompetisie ... Read more

    $7.99 USD