Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Biological Sciences eBooks

If you like Biological Sciences eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 11 of 11 Results
Skip side bar filters
  • Geseënde Nis

    by Chris Venter ...
    Hoe moet skeppergelowiges dink oor ontdekkings soos dié by die Wieg van die Mensdom? En oor ander wetenskaplike getuienis ter stawing van biologiese evolusie? Of oor waarnemings wat daarop dui dat die heelal ongeveer 13.8 biljoen jaar gelede begin het, 'n begin waaraan sommige die naam "die Oerknal" gegee het?Heelwat voorbeelde van sulke ontdekkings word in hierdie boek beskryf, ontdekkings wat ... Read more

    Free

  • Eerste Veldgids tot Roofvoëls van Suider-Afrika

    by David Allan ...
    Sasol Eerste Veldgids tot Roof voëls van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die voëllewe van die streek. Met behulp van volkleur-foto’s en -verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene roofvoëls in Suider- Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes. ... Read more

    $3.99 USD

  • Eerste Veldgids tot Algemene Voëls

    Sasol Eerste Veldgids tot Algemene Voëls van Suider-Afrika sorg vir ’n boeiende kennismaking met die voëllewe van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die beginner en ontluikende natuurkenner help om algemene voëlspesies uit te ken, vas te stel waar hulle leef en van hul eiesoortige nesmaak en kossoekgewoontes leer ... Read more

    $3.99 USD

  • Dagga groei en kweek

    by Chad Dorsey ...
    Die uiteindelike verwysing en stap-vir-stap-gids vir die kweek van dagga.Leer en kweek cannabis met maklike stappe van begin tot einde. Verstaan en begin groei in 'n kwessie van ure. Eenvoudige en maklik om stap vir stap instruksies te volg.Deur die doeltreffendste groeistrategieë te gebruik, kan jy groei net soos die professionele mense doen.Hier is wat ingesluit is:- Ontwerp jou groeiruimte- ... Read more

    $3.99 USD

  • Eerste Veldgids tot Paddas van Suider Afrika

    Sasol Eerste Veldgids tot die Paddas van Suider-Afrika is ’n interessante gids tot die paddas van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en verstaanbare teks sal nuwelinge en aspirantnatuurkenners help om die algemeenste paddaspesies in Suider-Afrika uit te ken, te ontdek waar hulle voorkom en te leer van hul unieke gedrag en buitengewone eienskappe. ... Read more

    $3.99 USD

  • Slange & Slangbyt in Suider-Afrika

    by Johan Marais ...
    ’n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van ’n slangbyt. Eenvoudige ikone, verspreidingskaarte, bondige teks en talle volkleurfoto's help om slange wat algemeen in die streek voorkom maklik uit te ken. Simptome en behandeling van slangbyte word beskryf, ... Read more

    $9.99 USD

  • Watter Slang is dit?

    by Johan Marais ...
    Watter Slang is dit? is ’n maklike inleiding wat die beginner sal help om slange uit te ken. Slange van die streek word volgens familietrekke, gemeenskaplike gedrag of voorkoms gegroepeer, en die leser word aangemoedig om die kenmerke van die groep te herken voordat op individuele spesies gefokus word. Kassies met interessante feite vul die teks aan en treffende kleurfoto’s illustreer die kenmerke ... Read more

    $9.99 USD

  • Insektopedie – Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte

    by Erik Holm ...
    Insektopedie lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. ’n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; ’n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies ... Read more

    $10.99 USD

  • Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika

    by Johan Marais ...
    Hierdie gedetailleerde en uitvoerige gids tot die 151 slange inheems in Suider-Afrika dek al die belangrike aspekte van slangbiologie en -gedrag. 'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika, nou in sy tweede uitgawe, is bygewerk, hersien en uitgebrei om minstens 11 onlangs ontdekte en 30 heringedeelde spesies en subspesies in te sluit. Nuwe inligting, gegrond op internasionale wetenskaplike ... Read more

    $12.99 USD

  • Sasol Voëls van Suider-Afrika

    Die vyfde uitgawe van Sasol Voëls van Suider-Afrika is tans volledig bygewerk deur die deskundige skrywerspaneel, met bykomende bydraes van twee nuwe voëldeskundiges. Hierdie omvattende topverkopergids is grootliks verbeter en sal beslis sy plek behou as een van die mees betroubare veldgidse in Afrika. Verkoopspunte: Meer as 800 nuwe illustrasies. Skandeer en speel voëlroepe deur die gratis ... Read more

    $12.99 USD

  • ’n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika

    by Johan Marais ...
    Hierdie langverwagte derde uitgawe van ’n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika is ten volle opgedateer. Nuwe inligting gebasseer op wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif. Kenmerke van hierdie boek: Dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag; spesies se beskrywings word vergesel van volkleur fotos en ... Read more

    $14.99 USD