Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Plant Life eBooks

If you like Plant Life eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 8 of 8 Results
Skip side bar filters
  • Eerste Veldgids tot Aalwyne van Suider Afrika

    by Gideon Smith ...
    Hierdie eerste veldgids tot die aalwyne van Suider-Afrika bied ’n boeiende kennismaking met die aalwyne van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die ontluikende natuurkenner help om die algemeenste aalwyne van Suider-Afrika in tuine en in die veld uit te ken, vas te stel waar hulle voorkom en van hul unieke eienskappe leer ... Read more

    $3.99 USD

  • Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika

    by Elsa Pooley ...
    Sasol Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die bome van die subkontinent. Met behulp van volkleurfoto’s en verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene bome in Suider-Afrika kan identifi seer, kan vasstel waar hulle groei, en meer te wete kom oor hul unieke eienskappe. ... Read more

    $3.99 USD

  • Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika

    by John Manning ...
    Sasol Eerste Veldgids tot Fynbos van Suider-Afrika bied ’n inleiding tot een van die mees komplekse en interessantste plantgemeenskappe in die wêreld. Hierdie veldgids bevat onder meer besonder treffende eksemplare en dié met kenmerkende fynboseienskappe. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die nuwe en ontluikende natuurkenner wys waar fynbos voorkom, hoe dit geëvoleer ... Read more

    $3.99 USD

  • Eerste Veldgids tot Grassoorte

    by Gideon Smith ...
    Sasol Eerste Veldgids tot Grassoorte van Suider-Afrika verskaf ’n inleiding tot grassoorte en ’n gids tot 44 Suider-Afrikaanse spesies. Hulle verteenwoordig opvallende, wydverspreide soorte, onkruidspesies langs paaie, uitheemse indringers en spesies van tuinboukundige belang, asook belangrike inheemse voedselspesies. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks maak hierdie gids ... Read more

    $3.99 USD

  • Eerste Veldgids tot Veldblomme van Suider Afrika

    by John Manning ...
    Sasol Eerste Veldgids tot Veldblomme van Suider Afrika bied ’n boeiende inleiding tot die veldblomme van die streek. Volkleurfoto’s en verspreidingskaarte sal die beginner en ontluikende natuurkenner help om die algemeenste veldblomme in Suider-Afrika uit te ken, vas te stel waar hulle voorkom en leer van hul unieke eienskappe ... Read more

    $3.99 USD

  • Eerste Veldgids tot Vetplante van Suider Afrika

    by John Manning ...
    Sasol Eerste Veldgids tot Vetplante van Suider-Afrika verskaf ’n interessante inleiding tot die vetplante van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die beginner en ontluikende natuurkenner help om die algemeenste vetplante in Suider-Afrika uit te ken, vas te stel waar hulle voorkom en leer van hul unieke eienskappe ... Read more

    $3.99 USD

  • Identifiseer die Bome van Suider-Afrika

    Dié boek se titel vertel alles! In hierdie bygewerkte tweede uitgawe verskaf dit ’n duidelike begrip hoe bome saamgestel word en waarna om op te let wanneer ’n boom geïdentifiseer word. Die boek word in twee dele verdeel: Deel 1 beskryf en illustreer duidelik die verskillende dele van ’n boom en hul rol in boom-identifikasie. Deel 2 bevat ’n sleutel van 43 boomgroepe, gebaseer op maklik sigbare ... Read more

    $10.99 USD

  • Watter Boom Is Dit?

    by Eugene Moll ...
    Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom - sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies - oorweldigend wees. Hierde nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene, opvallende en soms buitengewone spesies in terme van hul 'familiegroepe' te beskryf. Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van ... Read more

    $9.99 USD