Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Political Science eBooks

If you like Political Science eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 25 Results
Skip side bar filters
  • 25 gedigte om die eerste wysiging te vier

    Die Eerste Wysiging is een van Amerika se grootste seëninge, dus prys en eer hierdie boek se gedigte hierdie groot wysiging.26 bladsye.Vertaal met onlineoctranslator.Beskrywing vertaal met Reverso. ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Brugbouers

    Die Reitz-video en die pad na versoening

    by Rudi Buys ...
    In 2008 is Suid-Afrika tot in sy fondamente geskud deur die omstrede Reitz-video-voorval aan die Universiteit van die Vrystaat. In dié video onderwerp vier wit mansstudente vyf swart werkers aan sogenaamde keuringstoetse vir koshuisplasing. Na videobeelde van hoe die werkers kos moes eet waarin daar klaarblyklik geürineer is, het rassespanning op die kampus opgevlam en stemme van protes wêreldwyd ... Read more

    $9.99 USD

  • DA of nie?

    'n Kieser se krisis

    Staan die DA hoegenaamd 'n kans by die stembus? Of sal verkiesings in Suid-Afrika bloot 'n ras-sensus bly? Is swart kiesers se ongemak met die Demokratiese Alliansie 'n kwessie van beleid - of van toon? Eusebius McKaiser is bekend daarvoor dat hy geen doekies omdraai nie. In hierdie vermaaklike, ietwat voor-op-die-wa en soms tong-in-die-kies boek, bekyk hy ons amptelike opposisie van naderby. ... Read more

    $13.99 USD

  • Die Boereboek

    Ek is ʼn Afrikaner......ek is ʼn Boer........ek is ʼn Boere-Afrikaner..... ek is Afrikaans.....ek is ʼn Suid-Afrikaner...... ons is Afrikaanses.......en so gaan die debat voort!Die BOEREBOEK handel in die eerste plek oor identiteit. Dit gee aan elke BLANKE AFRIKAANSSPREKENDE SUID-AFRIKANER VAN DIE 21STE EEU die nodige inligting en agtergrond om ʼn ingeligte besluit te maak oor WIE hy/sy is en WAAR hy ... Read more

    $19.90 USD or Free with Kobo Plus

  • Die laaste Afrikanerleiers

    ''n Opperste toets van mag

    Gerespekteerde historikus Hermann Giliomee volg die weë van vyf invloedryke Afrikanerleiers: Hendrik Verwoerd, John Vorster, PW Botha, Frederik van Zyl Slabbert en FW de Klerk. Hy probeer om nie te verdoem nie (want verdoem is maklik) maar om te verklaar. Hoe het intelligente, gerespekteerde leiers vir soveel jaar so 'n onderdrukkende stelsel kon handhaaf?Rolspelers in die apartheids-regering het ... Read more

    $19.99 USD $17.99 USD

  • Die Resultaat van Britse Demokrasie in Suid-Afrika

    by B.K. de Beer ...
    Die woord 'demokrasie' stam van twee Griekse woorde, 'demos', wat beteken al die mense (the whole mob) in Engels en 'kratos', wat beteken mag of heerskappy (power or rule) in Engels. Eenvoudig gestel in 'n demokrasie word ons regeer deur die hordes (mob rule) in Engels. In 'n perfekte wêreld met perfekte burgers en strukture sal dit perfek werk. Ongelukkig is die werklikheid vêr van perfekte ... Read more

    $3.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Die tronkgesprekke

    Nelson Mandela en Kobie Coetsee se voorpuntdiplomasie

    Dis 1984. PW Botha is desperaat. As Nelson Mandela in die tronk sterf, gaan die land ontplof. Mandela, Prisonier 913, weet dat 'n vryheidstryd se uitkoms afhang van of daar met "die vyand" gepraat word. Kobie Coetsee, minister van justisie, weet dat 913, amptelik 'n gevaarlike gevangene, 'n belangrike leier is wat dringend vrygelaat moet word. In opdrag van Botha begin die enigmatiese Coetsee in ... Read more

    $12.99 USD

  • Ekonomiese Jihad: Sit die Kibosh op Verouderde Sosiale Aksiomas wat Ons Definieer

    Vyf en vyftig skakerings van politieke ekonomie ...Watter demoon het my besete om hierdie boek te skryf? Wel, nadat ek verbygeloop het en my geld vir mense wat verblind en versmoor was deur ellende gegee het, het ek myself in elke land waarheen ek gelukkig of vervloek was om te reis, myself herhaaldelik afgevra: wat nog kan ek doen?! Ek was moeg vir die harlekynstreke van die kapitalistiese ... Read more

    $3.99 USD

  • Gaan Suid-Afrika oukei wees?

    17 Sleutelvrae

    In Suid-Afrika, so word gesê, gebeur die beste en die slegste nooit. Maar hoe weet ons die land gaan nie dié keer oor die afgrond tuimel nie? Suid-Afrikaners wat keelvol is vir korrupsie - maar lief vir die land - het byna 'n dekade lank hoopvol daarna uitgesien dat Jacob Zuma uit die kussings gelig word. Nou is Cyril Ramaphosa aan die stuur, maar steeds lyk die toekoms onseker. Sedert Ramaphosa ... Read more

    $16.99 USD $14.99 USD

  • Geheime Revolusie

    Memoires van 'n spioenbaas

    In die duister wêreld van spioene geld die gewone reëls nie. Alles is geoorloof in die naam van landsveiligheid - selfs om met die staat se Vyand No. 1 te praat. Dit is presies wat Niël Barnard in die laat 1980's as hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) gedoen het. In opdrag van PW Botha het hy hoogs geheime gesprekke met Nelson Mandela begin voer. Nie eens die kabinet het geweet nie. In ... Read more

    $14.99 USD

  • Gratis persmedia: Die Eerste wysiging #1 Aanhangers

    Gratis persmedia: Die eerste wysiging # 1 Aanhangers bied die bloudruk aan wat u sal inspireer en motiveer om as leier en / of entrepreneur te slaag.In die vroeë negentigerjare het Andrew Yoder se boek "Pirate Radio Stations: Tuning in to Underground Broadcasts" Andrew Bushard in kennis gestel dat sedert die FCC televisie- en kommersiële radio reguleer en lisensies uitsaai, die FCC oortree die ... Read more

    $9.99 USD

  • Hoe om die regering te versoek om regstelling van Griewe

    Die eerste wysiging verleen ons die reg om die regering te versoek vir 'n regstelling van griewe wat ons behoort te koester. Maar hoe moet ons dit reg uitoefen? Ons moet dit op 'n wyse doen en hierdie boek sal presies bespreek hoe.28 bladsye.Vertaal met ongevoerdeoktranslator.Beskrywing vertaal met Lingvanex. ... Read more

    $4.99 USD

  • Hoe om vryheid te gebruik van die Pers aan die Max

    Het u al ooit nadink oor wat u met ons persvryheid moet doen? Wat kan ons daarmee doen? Al ooit soveel! Hierdie boek sal u bemagtig om die absolute meeste uit die persvryheid te kry. Lees hierdie boek sodat u kan help om die vrye wêreld nog beter te maak!32 bladsye.Vertaal met ongevoerdeoktranslator.Beskrywing vertaal met Reverso. ... Read more

    $4.99 USD

  • Islamitiese uitsprake (fatwas) vir Moslems in die Weste

    Islamitiese wet (fiqh) vir Moslem-minderhede

    Series series Versameling Wat is Islam?
    Hierdie boek is baie belangrik vir Moslems wat dikwels in samelewings leef wat nie mufti's het nie – waardig van die naam – wat hulle met hul regsuitsprake of fatwas kan lei.'n Fatwa is 'n dekreet, 'n godsdienstige opinie, wat, met Koraniese bewyse, die oordeel van Islam oor 'n spesifieke kwessie of 'n beslissing oor die ooreenstemming van 'n handeling met Islamitiese wet bied.Die geselekteerde ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Kom ons Gebruik Vrye spraak om Accenture te verenig en Ander Maatskappye

    Accenture betaal nie sy oproepsentrumwerkers genoeg nie, so vakbonde moet ingryp. Hierdie werk bespreek die probleme van Accenture tipe leierskap sowel as advokate vir die politieke en filosofiese behoefte aan die vakbondoplossing.Andrew Bushard het 'n Nasionale Arbeidsverhoudingeraad (NLRB) onbillike arbeidsklag ingedien teen sy werkgewer Accenture. Die NLRB-agent het "meriete gevind" in sy ... Read more

    $4.99 USD

  • Kom ons gebruik vrye spraak om bevryding en geregtigheid te bevorder

    Om die beste lewe te leef, moet ons bevryding en geregtigheid bevorder. Om seker te maak dat ons bevryding en geregtigheid bevorder, moet ons duidelik definieer wat bevryding en geregtigheid beteken. So as jy wil leer hoe om bevryding en geregtigheid beter te bevorder, lees hierdie boek.26 bladsye.Vertaal met onlineoctranslator.Beskrywing vertaal met Lingvanex. ... Read more

    $4.99 USD

  • Maverick, Maverick, Maverick: Hoe om te lewe 'n Maverick-lewe

    Die twee partystelsel probeer ons onafhanklike en mavericks onderdruk en stilmaak. Die twee partystelsel probeer ons onafhanklike en mavericks diskrediteer en verneder. Maar ons onafhanklike en mavericks kan slaag soos ons voorheen geslaag het; ons het net aanmoediging en bemagtiging nodig. Kies hierdie boek as u gereed voel vir onafhanklike en maverick-verwante aanmoediging en bemagtiging.73 ... Read more

    $9.99 USD

  • Mugabe en die wit Afrikaan

    by Ben Freeth ...
    Sedert president Mugabe in 2000 sy gewelddadige grondbeslagleggingsprogram van stapel gestuur het, is duisende wit boere en hul gesinne gedwing om al hul besittings agter te laat en uit Zimbabwe te vlug. Ben Freeth en sy skoonpa, Mike Campbell, wat meer as dertig jaar lank op hul eie grond gewoon en geboer het, was egter nie van plan om bes te gee nie. Hulle het Mugabe in internasionale howe die ... Read more

    $9.99 USD

  • Terreur en Bevryding

    Die ANC/SAKP, die Kommunisme en geweld (1961-1990)

    Wie vandag se ANC, sy beleid en regeerstyl wil verstaan, moet feitlik 'n eeu terug begin delf. 'n Deel van die antwoord lê in sy verhouding met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) en die invloed van die kommunisme, asook die ANC/SAKP se optrede in ballingskap, skryf die politieke kommentator en historikus Leopold Scholtz. In Terreur en bevryding toon hy aan hoe die SAKP reeds in 1928 ... Read more

    $11.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Totale Aanslag

    Apartheid se vuil truuks onthul

    Vir die grootste gedeelte van sy bewind is die Nasionale Party-regering gesteun en onderhou deur die direkte betrokkenheid van sy veiligheidsmagte. Gewone landsburgers het geen idee gehad waar voor hul belastinggeld aangewend word nie – die befondsing van onortodokse en selfs onwettige operasies wat alles van internasionale propagandaveldtogte tot die aktiwiteite van plaaslike moordbendes ... Read more

    $9.99 USD

  • Ver in die wêreld, sushi!

    by Koos Kombuis ...
    Koos Kombuis se veelsydigheid ken geen perke nie. In ’n loopbaan van meer as drie dekades het die gewilde en dikwels omstrede kopdoekdraer hom gevestig as skrywer en sanger wie se invloed ver strek. Terselfdertyd het hy hom onderskei as sosiale en politieke kommentator van formaat. Ver in die wêreld, sushi! is Kombuis se vyfde rubrieke bundel en bevat opiniestukke wat verskyn het in gedrukte en ... Read more

    $9.99 USD

  • Vreedsame revolusie

    Uit die enjinkamer van die onderhandelinge

    In die vroeë 1990's is Suid-Afrika op 'n mespunt. Nelson Mandela is uiteindelik vry, maar 'n vreedsame politieke oorgang lyk byna onmoontlik. Links én regs staan gereed om die wapen op te neem. Te midde van dié dreigende geweld, met die land se toekoms op die spel, kom die grootliks onvoorbereide en koerslose NP-regering teen die ANC te staan by Kodesa. As hoof van die Nasionale Intelligensiediens ... Read more

    $14.99 USD

  • Wen Jou Nasionale Arbeidsverhoudingeraad (NLRB) saak, As God wil: 'n Boekie vir Derdeparty-unioniste

    "Wen Jou Nasionale Arbeidsverhoudingeraad (NLRB) saak, As God wil:'n Boekie vir Derdeparty-unioniste" gebruik Andrew Bushard se ervarings en insigte om u te bemagtig om te wen. Hierdie boekie nooi u uit om na te dink oor wat dit verg om 'n NLRB-saak te wen. Hierdie boekie noem u om op te tree om u belange en die arbeidsbeweging te bevorder.Dekkingsillustrasie deur rifatnaim.29 bladsye.Vertaal met ... Read more

    $4.99 USD

  • Wie Gaan in 2019 Regeer?

    In die plaaslike verkiesing van 2016 is die ANC bloedneus geslaan toe hy drie metrorade aan die opposisie moes afstaan. Gaan die verdeelde regerende party onder Cyril Ramaphosa kan verenig en in 2019 'n meerderheid by die stembus behaal? Of gaan die DA en die EFF hul groot ideologiese verskille kan oorkom om die ANC uit die kussings te lig?Sedert Jacob Zuma as president bedank het, het Suid-Afrika ... Read more

    $9.99 USD or Free with Kobo Plus