Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Science Fiction eBooks

If you like Science Fiction eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 6 of 6 Results
Skip side bar filters
  • Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok

    by Pieter Verwey ...
    In die middel van die Moordenaarskaroo lê daar ’n geheim so groot soos Google Earth. En ten minste vier keer so gevaarlik. Vir Clint Eastwood van Wyk en sy nefie Budde beteken dit ’n vakansie propvol avontuur en onmoontlikhede. Soos byvoorbeeld meerminne en oerskerpioene wat jou maklik opkots as jy nie oppas nie. Dis nou die skerpioene, nie die meerminne nie. En dan praat ons nie van al die spoke, ... Read more

    $8.99 USD $7.99 USD

  • Donkerbloed

    17jarige Sybella probeer die raaisel rondom haar ma en suster se dood in ’n lugtaxi-ongeluk oplos, met die hulp van haar vriend, Jax. Haar pad kruis met Yala Uba, ’n onwettige hokvegter, Cedric Morton, ’n kuborg, en Lilith Rox, direkteur van Biotron Babas, ’n maatskappy wat geneties gemodifiseerde babas verskaf aan die ryk elite. Wanneer Sybella Lilith Rox se werksaanbod aanvaar, raak sy betrokke ... Read more

    $8.99 USD $7.99 USD

  • Kraak

    In 2065, na vele natuurrampe, rig geo-ingenieurs 'n virtuele koepel oor Kaapstad op en dit word //Hui !Gaeb. Maar in 2315 begin die krake wys; krake in die koepel, maar ook sypel daar in die ultragereguleerde samelewing van //Hui !Gaeb invloede van die buitewêreld in. Vele inwoners lê in droomhospitale, onverklaarbaar aan die slaap, maar lewend. 'n Groep jongmense besluit om die koepel te verlaat ... Read more

    $8.99 USD $7.99 USD

  • PROESELTJIES STORIELEKKERTE 10 (Voorheen Omnibus 10)

    Bloed skree, drié een twee; Groen Blaar; Alle Sterre brand nie; Blou Ballon

    Series Book 10 - PROESELTJIES STORIELEKKERTE (Voorheen Omnibus )
    PROESELTJIES STORIELEKKERTE 10 (voorheen: OMNIBUS 10) is nóg ‘n spannende en roerende treffer deur Annico van Vuuren wat net nie misgeloop moet word nie. Die aanbieding is daarop ingestel om elke leser van 4 tot 104 vreugde te verskaf. Twee van die verhale is ‘n vollengte jeugroman met twee kortes as ‘n toegif: Totale woordtelling: 78,700 met 285 bls om te geniet. Die eerste verhaal: BLOED SKREE: ... Read more

    $4.00 USD

  • Anna Atoom en die digitale draak

    Dis somervakansie en tyd vir Darius om op MonPetit te kom kuier. Anna kan nie wag nie! Sy wil vir hom die grotte op die eiland gaan wys, en hulle gaan vir professor Sabatina help met haar navorsing vir die AardWag oor vulkaniese aktiwiteit. Maar iemand anders stel ook belang in die vulkane om die eiland, veral ’n spesifieke ondersese vulkaan bekend as die Duiwel se Skoorsteen. Dié vulkaanmonding ... Read more

    $8.99 USD $7.99 USD

  • Alle Sterre Brand nie

    LLE STERRE BRAND NIE, ‘n Wetenskapfiksie-verhaal – vér in die toekoms – is nóg een van ANNICO VAN VUUREN se jeugtreffers wat nie misgeloop moet word nie. Ons held, Yon (16) en heldin, Jalti (15) (hulle is aanvanklik vreemdelinge vir mekaar) is beide grotendeels op hulself aangewese – ‘n eensame bestaan vol  onsekerheid. Yon se ouers is dood. Dis sy ma se broer, oom Heindu van Mars wat – al ken hy ... Read more

    $3.50 USD