Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Games eBooks

If you like Games eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 8 of 8 Results
Skip side bar filters
  • Soogdier-Safari Aktiwiteitsboek

    Hierdie prettige aktiwiteitsboek is propvol speletjies, blokraaisels, doolhowe en kopkrappers oor Afrika se soogdiere, asook interessante het-jy-geweet-brokkies. Meer as 70 verskillende spesies pryk op die blaaie: van die yslike olifant tot die kleine duinmol. Dié kleurvolle, aangrypende boek is ideaal vir kinders tussen ses en nege. Dit tref ’n goeie balans tussen eenvoudige aktiwiteite, soos ... Read more

    $5.99 USD

  • Hoe verklaar jy dit?

    by Danny Fourie ...
    Ons weet dat die maan iets met die getye te doen het, maar het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van dié hemel-liggaam sien? Of dat gaap aansteeklik vir die mens en sommige diere is? Hierdie feite is deel van ’n magdom kennis oor die natuur, fisiese wetenskap en die ruimte wat die RSG-program Hoe verklaar jy dit? reeds vir 37 jaar lank beantwoord. Die publikasie bevat ’n keur uit ... Read more

    $9.99 USD

  • Johan Stemmet se musiektrivia

    by Johan Stemmet ...
    Johan Stemmet is al vir dekades sinoniem met musiekvermaak en hierdie trivia stel beslis nie teleur nie. Of jy nou 'n aanhanger is van Laurika Rauch, Mathys Roets, Gé Korsten, Queen, Abba of the Awakening - kom skerp jou musiekkennis op! Daar is iets vir elkeen met plaaslike en internasionale musiek oor die jare na almal se smaak. Het jy geweet: Eve Boswell sing in 1953 die Engelse weergawe van ... Read more

    $7.99 USD

  • Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf

    Die Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Gholf is 'n móét lees vir enige gholf-fanatikus. Michael Vlismas het uit jare se ervaring as sport- en gholfjoernalis geput om 'n fassinerende versameling trivia, aanhalings, ongelooflike tellings, skreeusnaakse staaltjies en verhale van agter die skerms van Suid-Afrika gholf saam te stel. Hierdie uitsonderlike Suid-Afrikaanse gholfboek bevat boeiende ... Read more

    $7.99 USD

  • Al die prettige dinge is hier! Onthou jy?

    Onthou jy?Rock n roll en Elvis Presley, die hula hoop, Superman en Batman strokiesprente, Lucky packets, Levi jeans, Secret 7, Monopoly, Old McDonald, Barbie en Ken, Old Spice en Meccano stelle? ... Read more

    $3.99 USD

  • Waar gaan Hiema slaap?

    Slurpie Stories

    by Charlene Uys ...
    Series series Slurpie Stories
    Na 'n baie besige nag in die bos loop Hiema die hiëna moeg met voete wat sleep om 'n boom. Sy soek na haar slaapplek en is so desperaat dat sy vir Bahoe die bobbejaan vra om te help.Maar Bahoe vertrou geen hiëna nie, maak nie saak hoe moeg sy is nie! Hoe gaan Hiema vir Bahoe oorreed om haar te help soek en gaan sy vandag haar slaapplek kry? ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Kinders hou van grappies vertel

    Hier is ʼn versameling snaakse grappe wat ek geniet het toe ek op skool was.Kinders is lief om te lag.Hulle sal groot pret hê om hierdie grappies oor en oor aan hul vriende te vertel.Hierdie vermaaklike boek sal jou kinders ure se geluk en plesier gee. ... Read more

    $2.99 USD

  • 'n Boek Vol Wonderlike En Opwindende Verrassings

    Jy sal daarvan hou om te lees oorHoe om 30 nommers op die roulette tafel te dek deur net 5 chips te gebruik.Hoe om enige lied op die kitaar of klavier met net 3 akkoorde te speel.Die wêreld se grootste kaart lees toertjie.Hoe om jou bladmusiek vir honderde dollars te verkoop.Wat is die waardie van jou Strokiesboek versameling?Maatskappye wat jou sal betaal vir jou foto's op hulle produkte.Engelse ... Read more

    $3.99 USD