Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Food & Drink eBooks

If you like Food & Drink eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 80 Results
Skip side bar filters
  • Huiskos

    Nostalgie is die beste geurmiddel

    HUISKOS is Herman Lensing se sesde kookboek en volg op die uiters suksesvolle Dit Proe Soos Huis (Human & Rousseau), wat in 2019 verskyn het en in 2020 benoem is deur die SA Boekpryse vir beste niefiksieboek. HUISKOS vertel – in sy eie woorde – die storie van Herman se 34 jaar op hierdie aarde. Anders as in sy ander boeke deel hy hierdie keer ook resepte wat hy by sy vriende leer ken het en by ... Read more

    $14.99 USD

  • Boendoe-kos vir die Afrika-bos

    by Rita van Dyk ...
    Boendoe-kos vir die Afrika-bos is as’t ware die nutsman van resepteboeke! As jy van die buitelewe hou, is hierdie boek beslis vir jou. Die resepte is noukeurig uitgesoek om die uitdagings van kampeer in die boendoe te oorbrug sodat jy al die nodige bestanddele in jou 4 x 4-voertuig kan laai. Al die resepte kan oor die kole, of oor ’n gasstoof voorberei word. Deur die jare het 4 x 4 ... Read more

    $9.99 USD

  • Bokke se Kombuis

    Vier die liefde vir kos, familie en rugby

    by Duane Heath ...
    Bokke se Kombuis is ’n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, hier aangebied in die gunstelingresepte van 40 voormalige en huidige Springbokrugbylegendes. Van die beroemdste manne in groen-en-goud het hul truie vir voorskote verruil – waaronder John Smit, Kobus Wiese, Victor Matfield, Wynand Claassen, Fourie du Preez, Jan ‘Boland’ Coetzee, Bryan Habana, Chester ... Read more

    $8.99 USD

  • Ons Gunsteling Detox & Gewigsverlies Prutpot Resepte

    Ons is dol oor prutpot etes want hulle is maklik, gerieflik en lekker. Nog beter is prutpot etes wat jou help om gewig te verloor en gesond te word en bly.Jy sal vind dat wanneer jy 'n vegetariese or vegan dieet volg, jy 'n baie meer voedingstof-digte voedsel eet terwyl jou kalorieë baie laag gehou word. Dit is nie te sê dat ALLE vegan en vegetariese kos lae-kalorie is nie. Jy sal nogsteeds jou ... Read more

    $2.99 USD

  • Kokkedoor

    Resepte uit jou gunsteling-TV-reeks

    Herleef die lekkerte van onthoukos en kook soos 'n Kokkedoor in jou eie kombuis. Hierdie boek bevat die beste uit die gewilde Kokkedoor-televisiereeks, en gaan oor die kos wat ons lief het: erfeniskos, oumakos, huiskos, hunkerkos, kookkos, verlangkos, lekkervoel-kos. - Die beste resepte van elke episode, getoets vir die huiskombuis - Familieresepte vir vleisgeregte, fyngebak, brood, konfyt, ... Read more

    $16.99 USD $14.99 USD

  • Kook vir die Vrieskas

    by Julia Orbe ...
    Die dolle vaart van ons hededaangse leefstyl veroorsaak dikwels dat ons minder tyd en selfs nog minder energie teen die einde van ’n dag oor het om vir ons en ons geliefdes ’n heilsame maaltyd voor te berei. Na talle versoeke deur klante van haar spyseniersbesigheid, het Julia Orbe ’n reeks voedsame, heilsame maaltye ontwikkel wat in enige hoeveelheid en vooruit berei kan word, waarna jy dit kan ... Read more

    $7.99 USD

  • Uit die Oond

    by Fay Lewis ...
    Wat kan meer verleidelik wees as die geur van vars gebakte brood of sjokoladekoek uit jou kombuis om vriende en familie mee welkom te heet? Uit die Oond is propvol watertand resepte, getoets en deeglik beproef deur die skryfster. Stap-vir-stap aanwysings en oorgenoeg foto's haal die misterie uit die eksakte wetenskap en dien as inspirasie vir elkeen wat nog nooit die moed gehad het om self koek, ... Read more

    $9.99 USD

  • Super 3-Dag Detox Sop & Smoothie Plan

    Super 3-Dag Detox Sop & Smoothie Plan is ‘n maklike drie-dag detox-dieet en gewigsverliesplan wat bestaan uit gesonde, voedsame en heerlike smoothies vir ontbyt en middagete, 'n warm en lekker prutpot-dis vir aandete, en vars gemengde vrugte vir nagereg.Hierdie plan pas ook 'n besige leefstyl, want jy kan jou middagete smoothies voorberei en saam met jou neem. Jy kan ook jou prutpot in die oggend ... Read more

    $2.99 USD

  • Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes & insulienweerstandigheid 2

    by Hilda Lategan ...
    Die Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes 2 bied meer as 100 getoetste resepte, en is jou sleutel tot vinnige, maklike en voedsame maaltye, doeltreffende bloedsuikerbeheer, en ’n gesonde dieet terwyl jy steeds lekkernye geniet. Jy kan kies uit resepte wat bestaan uit maklik verkrygbare bestandele. Boonop verskaf die skrywer belangrike inligting oor diabetes, die Glukemies Indeks (GI) en die ... Read more

    $13.99 USD

  • Maklike Tafelversiering vir Elke Geleentheid

    Talle belangrike gebeurtenisse in ons lewens word selfs beter onthou wanneer ons aan tafel saam met geliefdes sit om ’n maaltyd te deel, te lag en te gesels. Of die gebeurtenis ’n spesiale viering of ’n eenvoudige familie-byeenkoms is, ’n stylvolle tafel komplementeer die kos en die geselskap. As jy daarvan hou om te onthaal, is Maklike Tafelversiering vir Elke Geleentheid propvol idees wat jou ... Read more

    $9.99 USD

  • 'n Week se Italiaanse kookgenot

    Maklike en smullekker tradisionele Italiaanse resepte geskryf deur 'n Italianer wat deur sy ma se heerlike kos geïnspireer is. ... Read more

    $0.99 USD

  • Suikervry

    8 Weke na Vryheid van Suiker en Koolhidraatverslawing

    by Karen Thomson ...
    Suikervry is die eerste selfhelpboek wat in Suid-Afrika geskryf is om mense met 'n suiker- en koolhidraat-verslawing te help om dit te bowe te kom. Dit is deur Karen Thomson en Kerry Hammerton met die steun van die dieetkundige Tamzyn Campbell geskryf, en daar is 'n voorwoord deur prof. Tim Noakes. Dit staan eetgewoontes met min koolhidrate en meer vet voor. Dit is die enigste beskikbare boek wat ... Read more

    $8.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Banting-sakgids

    by Tim Noakes ...
    DIE TOPVERKOPER DIE BANTING-SAKGIDS, IN VENNOOTSKAP MET DIE NOAKES-STIGTING EN DIE EET BETER, SUID-AFRIKA!-INISIATIEF, IS NOU BESKIKBAAR IN ’N GEBRUIKERSVRIENDELIKE SAKPAS-FORMAAT! Danksy julle versoeke vir méér basiese resepte en ’n maklik hanteerbare formaat, is Die Banting-oplossing nou beskikbaar in ’n grootte wat elke sak sal pas. Hierdie boekie bevat al die wenke en raad wat jy nodig het om ... Read more

    $6.99 USD

  • Eet vir volgehoue energie 4

    Lae-GI, lae-vet

    As jy meer energiek wil voel, is Eet vir Volgehoue Energie 4 net die boek vir jou. Gabi en Liesbet het dit geskryf om te voorsien in hul pasiënte se behoefte aan praktiese, maklike maniere om stadigvrystellende koolhidrate in hul daaglikse dieet te gebruik. Die glukemiese indeks (GI) is 'n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op die bloedglukosevlakke. Dit is die ... Read more

    $14.99 USD

  • Voetspore 2

    'n kookboek vir 4x4-entoesiaste

    Wie kan gaan krokodille kyk of 'n voertuig uit die modder sleep op 'n leë maag? Johan Badenhorst en sy span het onlangs die agtste reeks, Voetspore op die Ewenaar, voltooi. Maar sulke reise kos fyn beplanning, veral wat die spys en drank betref. Johan en sy vrou, Alma, put uit ondervinding wanneer hulle dié eenvoudige maar watertandlekker resepte met jou deel. Alles word gemaak van een goed ... Read more

    $14.99 USD $12.99 USD

  • Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek

    by Melinda Roodt ...
    Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek is ’n byderwetse Suid-Afrikaanse kookboek met heerlike maaltye vir familie en vriende. Dié boek beeld ons moderne diverse Suid-Afrikaanse kultuur uit met invloede uit Ouma se kombuis, Mediterreense kulture, die Indiese kultuur en die Afrika-kultuur. Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek is ’n omvattende boek vir heerlike maklike huiskos oor kulture heen en ... Read more

    $12.99 USD

  • Koeke ter Viering van Liefde en Lewe

    by Callie Maritz ...
    Broer-en-suster-span Callie en Mari-Louis is meesterbakkers en in Koeke ter viering van liefde en lewe verklap hulle die gunstelingresepte van Cakebread, hul klein boetiek-bakkery. Stylvol en speels, sal hierdie versameling van meer as 80 resepte jou op ’n heerlike reis neem. Hierdie boek bied ’n koek vir elke geleentheid. Van tradisionele gebak met ’n speelse kinkel tot heerlike nuutskeppings, ... Read more

    $9.99 USD

  • Pikant

    Maklike souse, geursoute en smaakmiddels om self te maak

    by Sonia Cabano ...
    ‘Geen kok wil smaaklose of oninteressante kos voorsit nie’ – dit is die stelling wat die beginsel agter Pikant saamvat – ’n kookboek met die doel om geur by daaglikse kookkuns te voeg. Met kreatiewe en geïnspireerde kosfotografie wat disse laat lewe, word die gewone buitengewoon. Meer as 280 resepte dek geursoute en -suikers, smere, speserymengsels en -pastas, marinades, doopsouse, aftreksels, ... Read more

    $9.99 USD

  • 50 Dekadente Melkskommel Resepte

    Probeer hierdie maklike, dekadente melkskommel resepte.'n Paar resepte in die boek:Amaretto Melskommel, Appels En Room Melkskommel, Bloubessie Melkskommel, Bruin Koei (Brown Cow) Melkskommel, Spanspek Lemoen Melkskommel, Cappuccino Melkskommel, Karamel Melkskommel, Chai Tee Melkskommel, Kersie En Mandarijn Melkskommel, Kersie Vanilla Melkskommel, Rissie Sjokolade Melkskommel, Sjokolade Piesang ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Maklike maaltye vir babas en kleuters

    Die voeding van babas en kleuters is ’n belangrike kwessie vir elke besorgde ouer. Dit is duur om klaargemaakte kos te koop en boonop sal jy bly wonder of jou kind werklik ’n voedsame, gebalanseerde maaltyd sonder kleur- en bymiddels inneem. Deidre Randall het die oplossing hiervoor. Maklike maaltye vir babas en kleuters is reeds by sy derde uitgawe en is opgedateer om in pas te wees met die ... Read more

    $7.99 USD

  • Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende

    by Hilary Biller ...
    Braai – 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende is ’n wye versameling byderwetse braairesepte vir vandag se leefstyl. Braai is deel van die Suid-Afrikaanse lewenswyse en ’n groot gunsteling as dit kom by familie en vriende onthaal. Of jy nou ’n oop vuur, ’n braaiketel of gasbraaier verkies, dié resepte gaan jou aanspoor om uit te kom en die vars lug en puik plaaslike produkte ten ... Read more

    $9.99 USD

  • JAN – My Franse kosverhaal

    JAN – My Franse kosverhaal is ’n gedenkskrif en feesviering wat voortspruit uit JAN – die welbekende restaurant in die suide van Frankryk. Dié restaurant is ’n vertoonstuk van die tradisionele Suid-Afrikaanse gasvryheid wat begin het op ’n plaas in die Suid-Afrikaanse platteland, en voortvloei na die glansryke Franse Riviera. JAN het bewys dat drome waar kan word en dat jy eenvoudige bestanddele ... Read more

    $12.99 USD

  • 50 Dekadente Roomys Resepte

    Probeer hierdie maklike, dekadente roomys resepte.'n Paar resepte in die boek:Bevrore Vy En Esdoringstroop Yoghurt, vanieljeroomys, Dubbel Sjokolade Roomys, Romerige Likeurroomys, Swartkersie Roomys,Karamel Roomys, Rum En Rosyntjie Roomys, Botter Pekanneut Roomys, Aarbei Roomys, Suurlemoen Klapper Roomys, Swartwoud Roomys, Malvalekker En Peppermint Sjokolade Roomys, Mokka Roomys, Botterkaramel En ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Maklike Soet Happies vir Kinders

    by Janette Mocke ...
    Maklike Soet Happies vir kinders is gemik op enige ouer wat die perfekte kinderpartytjie wil reël sonder om te veel geld of ure in die kombuis te spandeer. Dit is moontlik om ’n verskeidenheid lekkernye vir seuntjies en dogtertjies te skep deur slegs ’n paar maklik beskikbare beskuitjies, lekkers en versiering te gebruik. Partytjietemas sluit onder andere Voertuie en Vliegtuie, Ruimtewesens en ... Read more

    $8.99 USD