Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Essays & Letters eBooks

If you like Essays & Letters eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 10 of 10 Results
Skip side bar filters
  • Pruimtwak en skaduboksers

    rubrieke, heildronke en nagedagtes

    by Danie Marais ...
    Hoe hou ’n mens kop in die 21ste-eeuse virtuele warboel? In hierdie versameling rubrieke, essays en heildronke tuur die bekroonde digter en joernalis Danie Marais diep in die braaivleisvuur van ’n waansinnige wêreld. En hy wonder met speelse erns en entoesiasme wat geword het van rock ’n’ roll en sy generasie X. Hy mik hoog, hy buk laag, en hy dink weer: oor boeke, oor flieks, oor Springsteen, ... Read more

    $13.99 USD $11.99 USD

  • Wreed en mooi is die dood

    Verhale oor verlies, hunkering en heling

    by Tobie Wiese ...
    Al is die dood 'n feit soos 'n koei, vermy die meeste van ons dit om daaroor te dink of te praat. Hierdie boek probeer om dié stilte te verbreek.In Wreed én mooi is die dood deel bekende Afrikaanse skrywers hulle verhale oor verlies en heling. Dit bied insig in hoe om die trauma van 'n geliefde se dood te hanteer en jou eie sterflikheid te konfronteer.Só skryf Marita van der Vyver roerend oor haar ... Read more

    $10.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Tyd Vlieg Nie Regtig Nie

    by Brand Smit ...
    Tyd vlieg nie regtig nie … en ander stukke oor ander onderwerpeINHOUDHoe die kragte dansDie amperse eindeSkroeiende sosatieStorm voort met ’n brandende vioolOns van hierdie tydOu helde staan, sommige val, en posters word omgeruilDag in die dorpOor ape en (sogenaamde) oorspronklikheidDroom van sout, twee vrouens en ’n eierVonke en ware liefde, in ’n neutedopTen minste drie voorbeelde wat bewys dat ... Read more

    $4.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Voetstoots

    by Annelie Botes ...
    Voetstoots is ’n bontgejaste keur uit sestien jaar van Annelie se koerantrubrieke. Die temas is so wyd soos die Heer se genade. Rakende aan die torings van Babel wat ons bou.’n Begrafnisbrief uit Holland. ’n Boer wat sy plaashek vir oulaas sluit. Die boks langspeelplate in die gryse se waenhuis. Die smart om ’n kind te begrawe. ’n Glips met bensien in die tamatieslaai. ’n Sywurmhart wat sy in haar ... Read more

    $12.99 USD

  • Vuisboek

    by André Cronje ...
    Vuisboek - is 'n boek van poësie vir die Afrikaner in die land waar die kranse antwoord gee. Om 'n volk te herinnering aan sy gelofte en sy krag. ... Read more

    $5.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Trouens en terloops

    by Valiant Swart ...
    Trouens en terloops is 'n samestelling van Valiant Swart se rubrieke wat in Baba & Kleuter, Rapport en rooirose verskyn het. Valiant skryf met deernis oor die mense om hom: sy dogtertjie se grootword, sy seun se tienerjare en vriende en familie wat sy lewe raak. ... Read more

    $8.99 USD

  • Lojale verset

    Kritiese gedagtes oor die Afrikaanse kultuurstrewe en literêre beweging. ... Read more

    $9.99 USD

  • Gestroop

    Pieter Spaarwater was die skrywer van die rubriek Van Alle Kante in die Kaapse dagblad Die Burger in die dae toe ’n rubriek nog ’n rubriek was, geskryf deur een persoon wat sy stempel daarop afgedruk het, ’n “persoonlikheid” met wie lesers kon identifiseer. Gehaat of gelief, hulle het dit gelees om kwaad te word of om saam te stem. Soos ’n rubriek behoort te wees.Sy “leitmotif” is saamgevat in ’n ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Gedagtekringe, 'n Afrikaanse Bundel

    by Lynelle Clark ...
    Gedagtekringe is ‘n versameling stories, staaltjies, rubrieke en motiverings artikels. Hier is iets vir elke leser: jonk en oud om te geniet.Dit sluit in 16 fiktiewe stories wat insluit verhale van verlore liefdes, ‘n nuwe begin, speurstories, ‘n drama, ‘n fantasie, om jou drome te volg en gril stories. Die ses nie-fiktiewe verhale gaan meestal oor my belewenisse, my famile en tong in die kies ... Read more

    Free

  • Vlam in die sneeu

    Die liefdesbriewe van André P Brink & Ingrid Jonker

    Edited by Francis Galloway ...
    Op 29 April 1963 stuur Ingrid Jonker ’n telegram aan André P. Brink om dankie te sê vir blomme en ’n brief wat hy vir haar gestuur het. Hulle het mekaar ’n paar dae tevore ontmoet. Hy was agt-en-twintig; sy ’n jaar ouer. Só begin ’n briewewisseling tussen twee skrywers wat duur tot sy laaste brief aan haar in April 1965. Jonker verdrink haarself by Drie ankerbaai drie maande daarna. ’n Halfeeu ... Read more

    $12.99 USD