Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Parenting eBooks

If you like Parenting eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 7 of 7 Results
Skip side bar filters
  • Bybelverhale

    Afrikaans Bible Stories

    Series series Bible for Children Everywhere
    Hoe het dit alles begin? Waar kom ons vandaan? Hoekom is daar soveel ellende in die wêreld? Is daar enige hoop? Is daar lewe na die dood? Vind die antwoorde terwyl u hierdie ware geskiedenis van die wêreld lees.How did it all begin? Where did we come from? Why is there so much misery in the world? Is there any hope? Is there life after death? Find the answers as you read this true history of the ... Read more

    Free

  • Blou Erfporsie: Van Isilimela tot Stilbaai: 'n Lewensreis

    Blou Erfporsie is die storie van 'n lewensreis wat begin met 'n twaalfjarige seuntjie wat impulsief beloof om 'n sendeling te word, as die Here tog net sy oog sal laat ophou pyn. En ’n dogtertjie wat viooltjies verkoop vir haar sendingbussie. Die storie kry momentum met 'n skip wat aan die Pondoland se kus strand tydens die Tweede Wêreld-Oorlog en Isilimela Hospitaal wat met 'n noodoperasie ingewy ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Dogters Van Sahara

    by Susan Meiring ...
    Die leser word bewus gemaak van die belangrikheid van die rol wat ouers moet speel in 'n kind se lewe. Die broosheid en wroeging van die hart van 'n kind word weergee en dis die hoop van die skrywer om die ouer tot 'n dieper insig te lei. Om hul bewus te maak van hoe hul handelswyse 'n kind onherroeplik kan bevoordeel of benadeel.Liewe leser, stap saam met my in die lewens van dogters, wat aan ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Hoe om 'n goeie kind groot te maak

    Die boek is benoem vir 'n Indie Leser Ontdekkings Toekennings finalis (ouerskap) en 'n Voorwoord Resensies Boek van die Jaar-finalis (beide humor en in opstel kategorieë), Hoe om 'n goeie kind groot te maak is nie 'n konvensionele hoe-om boek nie, maar eerder 'n versameling van 23 humoristiese en opregte stories oor die uitdagings en vreugdes van kinders groot maak vir beide ouers en kinders se ... Read more

    $3.99 USD

  • Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie

    by Jane Jarvis ...
    Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie bied die oplossing vir ouers en versorgers wat sukkel om die eise van die moderne lewer te hanteeer en dringend leiding nodig het wat hulle sal help om gelukkige, goed aangepaste en onafhanklike kinders groot te maak. Die boek is in leketaal geskryf en ryklik deurspek met subtiele humor en volkleur-strokiesprente en -foto’s. Dié boek bevat ... Read more

    $7.99 USD

  • Hoe gemaak met my dikmond kind?

    Jou kind vra onverwags die ongemaklikste vrae. Jou 10-jarige begin neul oor ’n selfoon. Jy kom agter jou 11-jarige is ’n boelie. Jou dogter is heeldag agter ’n toe deur. Kry insig oor asosiale gedrag, kinders en tegnologie, magsverhoudinge, aandagafleibaarheid en nog vele meer. • Eenhonderd vrae, saamgestel uit onderhoude met ouers.• Toeganklike en praktiese antwoorde, gerugsteun deur kenners. • ... Read more

    $14.99 USD $12.99 USD

  • Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg

    Suster Lilian is Suid-Afrika se geliefde en vertroude babasorgkenner. In dié nuwe uitgawe van haar hoog aangeskrewe Babasorgboek gee sy praktiese raad oor alles waaroor nuwe ouers wonder, wat om te wagte te wees in baba se eerste twaalf maande, leer jouself as ouèr vertrou, algemene kwellings - van koliek, winde en kindersiektes tot eet- en slaapprobleme, hoe om ’n baba- en ouervriendelike roetine ... Read more

    $16.99 USD $14.99 USD