Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Medical eBooks

If you like Medical eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 21 of 21 Results
Skip side bar filters
  • Die lang man sonder skaduwee

    “Die lang man sonder skaduwee,” so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie beskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposte en dorpe aan mekaar bind. Dit was ’n raaisel wat hulle vir mekaar gevra het om ’n stram geselskap aan die gang te kry. Met dié raaisel begin Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres, aktrise en radiopersoonlikheid, haar nuwe boek ná die ... Read more

    $9.99 USD

  • Slange & Slangbyt in Suider-Afrika

    by Johan Marais ...
    ’n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van ’n slangbyt. Eenvoudige ikone, verspreidingskaarte, bondige teks en talle volkleurfoto's help om slange wat algemeen in die streek voorkom maklik uit te ken. Simptome en behandeling van slangbyte word beskryf, ... Read more

    $9.99 USD

  • My stryd met ADHD

    Die onsigbare oorlog

    by Hykie Berg ...
    Hykie vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Van 'n weerlose seuntjie wat nie kon stilsit nie tot 'n jong man wat in Weskoppies opgeneem word en alles verloor. Hykie ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die newe-effekte daarvan. Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie. Hykie gee ook ... Read more

    $9.99 USD

  • Gewoontes En Voeding Teen Kaalheid

    In hierdie boek kan jy ontdek watter van die gewoontes wat jy het, veroorsaak dat jy jou hare verloor en watter kosse jy kan verbruik om haarverlies te voorkom.Het jou ouers kaalheid?Begin jy hare verloor?Sien jy hare op jou kussing?Ly jy aan baie stres en slaapprobleme?As jy ja antwoord op ten minste een van hierdie vrae, is hierdie boek vir jou, en dit sal uiters nuttig wees om haarverlies te ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Hanteer diabetes en verwante gesondheidskwessies

    Na raming het meer as 3,5 miljoen Suid-Afrikaners diabetes. Wêreldwyd het ongeveer 150 miljoen mense metaboliese sindroom (wat diabetes insluit) en dit dikwels sonder dat hulle dit eers weet ... Suid-Afrikaanse mediese dokter, skrywer en kenner op die gebied van holisties geïntegreerde medisyne, dr Arien van der Merwe, verduidelik in hierdie tydige en maklik leesbare boek wat presies diabetes is, ... Read more

    $14.99 USD $12.99 USD

  • Hoop, heling & harmonie

    Dink nuut oor siekte en genesing

    Siekte is ’n natuurlike verskynsel sonder betekenis – potensieel ernstig, ja, maar bloot deel van menswees. Teen hierdie agtergrond ondersoek Hoop, heling & harmonie hoe siekte en behandeling ons liggame, gees en menswees aantas. Die doel van geneeskunde is om ons lewens positief te beïnvloed – in die woorde van Hippokrates, om soms te genees, dikwels te behandel, altyd te troos – maar die ... Read more

    $10.99 USD

  • Bewys van die Hemel

    Die vooraanstaande neurochirurg dr Eben Alexander het homself altyd as 'n man van die wetenskap beskou. Sy vaste geloof in geneeskunde wat op bewyse berus, het hom 'n loopbaan by van die top-institusies in die wêreld besorg. Maar dit sou heeltemal verander. Een oggend in 2008 raak hy in 'n koma nadat hy 'n seldsame bakteriese breinvliesontsteking opgedoen het. Breinskanderings wys massiewe ... Read more

    $9.99 USD

  • Kruidjie roer my

    Toe Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres en aktrise, die eerste keer staan voor oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-heler, sê hy: “Hier kom Juffrou nou eers aan!” Want toe het oom Johannes al byna veertig jaar lank drome gekry van die vrou met die rooi bakkie aan wie hy sy kennis sou oordra. Kennis wat terug tot in die antieke verskiet van oupa na kleinseun aangegee is. Ná jare se ... Read more

    $7.99 USD

  • Lindie Stander

    Agter my glimlag

    Lindie Stander was op die kruin van haar loopbaan toe sy in ’n bloedbevlekte bed in ’n staatshospitaal wakker word. Elise Kruger, die karakter wat Lindie in Binnelanders vertolk het, het sonder waarskuwing van kykers se televisieskerms af verdwyn. Lindie het besef dat sy die rol van die geliefde Elise – en haar lewe soos sy dit ken – kwyt is. In haar kenmerkend rou stem vertel Lindie haar ... Read more

    $12.99 USD $10.99 USD

  • Vrese van 'n jong moeder

    Die boek is geskryf vir jong ouers, veral die wat nog nie ervare is in die kuns van moederskap om te help om die angs te verlig wat die geboorte en die sorg van ‘n pasgebore baba volg totdat hulle een jaar oud is.Al lyk dit of die titel op moeders fokus, word vaders nie uitgesluit nie en met ook deur hierdie boek gaan omdat hulle ook betrokke is in die bekommernis en begeleidende slapelose nagte ... Read more

    $2.00 USD

  • Weefselsoute vir Heilsaamheid

    Hierdie boek is waarskynlik een van die mees ongewone wat jy ooit sal lees – een wat jou denke oor gesondheid en jou hantering van stres in die daaglikse lewe sal verander. Weefselsoute – ook bekend as sel- of biochemiese soute – is ’n groep van 12 minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees sodat ons heeltemal gesond kan wees. Dié soute word in die natuur in die ... Read more

    $9.99 USD

  • Weefselsoute vir Heilsaamheid

    Hierdie boek is waarskynlik een van die mees ongewone wat jy ooit sal lees – een wat jou denke oor gesondheid en jou hantering van stres in die daaglikse lewe sal verander. Weefselsoute – ook bekend as sel- of biochemiese soute – is ’n groep van 12 minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees sodat ons heeltemal gesond kan wees. Dié soute word in die natuur in die ... Read more

    $7.99 USD

  • Outopsie

    Bloed vertel 'n storie

    Dr. Hestelle van Staden is ’n mediese dokter en forensiese patoloog. Uit die meer as 7 000 outopsies wat sy tot op hede behartig het, is die meerderheid mense aan onnatuurlik oorsake dood. In hierdie boek werp sy lig op nege lykskouings wat haar bybly. Van Staden deel die verhaal van baba Letitia, wie se ma volgehou het dat die kind bloot uit haar stootwaentjie geval het; Die ondersoek na die dood ... Read more

    $11.99 USD

  • Die Mites en die Feite

    Epilepsy

    Series series Epilepsy
    Hierdie is 'n boeiende, moet-lees boek vir almal, insluitend mediese spesialiste en joernaliste. Hierdie boek delf in die mites wat ek oor die jare oor epilepsie gehoor het en gee my lesers 'n verduideliking van die feite en die redes waarom die mites mites is. Wat kan 'n mens glo? Hoe kan ons 'n beter begrip van epilepsie verkry?Hierdie boek dek alle aspekte van epilepsie, insluitend basiese ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Tot die dood ons skei

    Mans wat hul vroue vermoor

    Wat dryf iemand om sy vrou of lewensmaat te vermoor? Hoe is dit moontlik dat ons, ná meer as ’n eeu van vroueregte, steeds daagliks hoor van skynbaar doodgewone mans wat hul vroue aanrand, vermink en vermoor? Bekende joernalis en skrywer Schalk Schoombie kyk indringend na die verskynsel van "intieme vrouemoord", iets wat in Suid-Afrika krisis-afmetings aanneem. Aan die hand van talle ... Read more

    $11.99 USD

  • Aanwyserbestuur vir jou lewe - Eenvoudige modus

    mentoring | coaching | counseling tutoring | leadership | empowerment

    Van 0 tot 10 hoe is die lewe in die vraag: opbrengs op belegging van hulpbronne in die lewe van jou gesin? Kom ons dink oor jou toekoms watter graad gee jy jouself op kennis van breinlees?Van 0 tot 10 hoe is die lewe in die vraag: onderwys, insluitend geletterdheid en tegniese onderwys van jou vriende? Kom ons dink oor jou toekoms watter graad gee jy jouself op kennis van kunsmatige fotosintese ... Read more

    $9.99 USD

  • Die Voedingswetenskap Van Tee

    Voeding- en gesondheidsboeke in Afrikaans

    Series series Voeding- en gesondheidsboeke in Afrikaans
    ¡¡¡Gesond!!!¿Wat as jy jou gesondheid kan verbeter net deur tee en infusies te drink?¿Drink jy tans tee?¿Wil jy jou gesondheid verbeter?¿Weet jy watter tee of infusies jou kan help om gewig te verloor?¿Het jy tee of infusies gehad wat nie gewerk het nie?¿Hoeveel keer het jy al gesoek na nuttige en betroubare inligting oor tee en infusies?Ek het ook betroubare inligting gesoek oor die voordele van ... Read more

    $1.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Noodsaaklik 18000 Mediese Woorde woordeboek in Afrikaans

    Essential 18000 Medical Words Dictionary in Afrikaans

    by Nam Nguyen ...
    Die noodsaaklike 18000 Mediese Woorde woordeboek in Afrikaans is 'n groot bron oral waar jy gaan; dit is 'n maklike instrument wat net die woorde wat jy wil hê en nodig het! Die hele woordeboek is 'n alfabetiese lys van mediese woorde met definisies. Hierdie e-boek is 'n maklik-om-te verstaan ​​gids tot die mediese terme vir enigiemand anyways op enige tyd. Die inhoud van hierdie boek is slegs ... Read more

    $9.99 USD

  • Die Voedingswetenskap Van Spirulina

    In hierdie boek kan jy die ware voordele vir jou gesondheid ontdek om elke dag spirulina te gebruik.Eet jy spirulina?Oefen jy?Het jy bloedarmoede?Het u hipertensie?As jy ja antwoord op ten minste een van hierdie vrae, is hierdie boek vir jou, en dit sal uiters nuttig wees om jou gesondheid te verbeter.Die inligting wat u hier sal vind, kom uit wetenskaplike studies oor kliniese toetse by mense, en ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Weefselsoute vir Kinders

    Babas, Kleuters en Tieners

    Die 12 belangrikste weefselsoute is minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees om optimale gesondheid te verseker. Hierdie merkwaardige soute kom in die aarde se gesteentes en grond voor en in gewasse wat organies in mineraalryke grond verbou is. In hierdie boek, ’n opvolger van Weefselsoute vir Heilsaamheid, fokus Margaret Roberts op weefselsoute wat kinders se ... Read more

    $4.99 USD

  • Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste

    Jy’t vandag – niksvermoedend verby minstens een psigopaat geloop. Hy’t moontlik saam met jou in die hysbak geklim. En vanaand wag daar dalk ’n narsis of ’n sadis op jou. By die huis. Wie is hierdie ongure, gevaarlike mense? Wat gaan in hul koppe aan? En waar ís hulle? Tussen ons … Die skrywer André le Roux het uitgebreide navorsing oor dié wolwe in skaapsklere gedoen. Met die jongste inligting en ... Read more

    $13.99 USD