Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Health eBooks

If you like Health eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 47 Results
Skip side bar filters
  • Kyk my in die oë

    by Elsabé Brits ...
    Kyk my in die oë is die eerste in sy soort in Afrikaans. ’n Reguit en insiggewende storie van een mens se pad met bipolêre gemoedstoornis.Die verhaal speel af teen die agtergrond van ’n besige nuuskantoor waar Elsabé as joernalis werk, onder andere tydens die moord op Marike de Klerk. Elsabé vertel openhartig hoe dié siekte (en mense se reaksie daarop) haar in 2001 platgeslaan het, en hoe sy weer ... Read more

    $14.99 USD $12.99 USD

  • Kan ek maar aan jou selluliet vat?

    Bekroonde en geliefde skrywer André le Roux keer 45 mites oor die liefde op hul kop. Hier is die Kook & Geniet van intieme verhoudings – slegs vir volwassenes. Wat is dit met mans en vroue? Hoekom sukkel ons so? Hoekom is ons so gelukkig? So óngelukkig? Hoekom eet ons so? Worrie ons so? Hoekom lag ons so? Huil ons so? Hoekom kyk ons so sepies? Hoekom stry ons so? Hoekom so baie seks? Hoekom so mín ... Read more

    $13.99 USD

  • Dokter in die huis

    Dokter in die huis is jou A-Z-gids tot gesondheid. Hierdie nuwe uitgawe van die gewildste Afrikaanse gesondheidsensiklopedie is hersien en aangevul om feitlik die hele spektrum van die hedendaagse geneeskunde te dek. Dit is gegrond op die jongste mediese navorsing en spesifiek gerig op die behoeftes van die Suid-Afrikaanse gesin. Onontbeerlike feite word sistematies en lesersvriendelik aangebied ... Read more

    $19.99 USD $17.99 USD

  • Die 25-dag vinnige gewigsverliesdieet

    by James Abbott ...
    ’n Gedetailleerde gesondheidsgids om liggaamsvet te verstaan en dit op ’n natuurlike manier in 25 dae of minder uit te skakel.Hierdie gids sal jou help om jou liggaam se natuurlike vermoë om vet te verbrand en fiks te word, in werking te stel.Hierdie boek sal jou, op grond van harde feite en bewese wetenskap, die volgende leer:- hoe om eetlus te onderdruk- die beste gewoontes om gewig te verloor- ... Read more

    $3.99 USD

  • Resepte vir 'n Glutenvry en Suiwelvry Leefstyl

    Dit is werklik ’n uitdaging om beide ‘n glutenvry en ’n suiwelvry leefstyl te volg. Weens kos-allergieë is dit Amber se lot! Hier is ’n versameling van 40 heerlike resepte wat glutenvrye en suiwelvry is. Daar is 20 hoofgeregte, 10 sopgeregte en 10 nageregte. Al die geregte is beproef en getoets en kan egter van hulp wees vir ‘n moeilike lewenstyl. ... Read more

    $2.99 USD

  • Meer as jou seerkry

    Hoe gaan jy aan as jy beroof is van die lewe wat vir jou kosbaar was? Die insig wat Johannes de Villiers verwerf het toe sy eie lewe uitmekaar geval het, is die inspirasie vir hierdie boek. Johannes gaan steek kers op by deskundiges en terapeute, maar ook veral by gewone mense wat deur die lewe platgevee is. Groei, vind hy, is nie om veerkragtig terug te bons na wie jy was voor dinge verkeerd ... Read more

    $12.99 USD $10.99 USD

  • Die AA tot OE van seks

    by Riette Rust ...
    Wat is die één ding wat vroue verhoed om 'n fantastiese sekslewe te hê? Na dese hoef jy nie langer daaroor te wonder nie. Meer nog: Hierdie boek sal die sluiers voor jou oë wegtrek en jou stap vir stap wys - ja, wys! - hoe jy die heel beste seks kan geniet. Dis 'n oopkop, kaalvuis en loslittige gids tot die mees ekstatiese orgasmes onder die son. Jy leer onder meer: • hoe om in voeling te kom met ... Read more

    $15.99 USD

  • Weefselsoute vir Heilsaamheid

    Hierdie boek is waarskynlik een van die mees ongewone wat jy ooit sal lees – een wat jou denke oor gesondheid en jou hantering van stres in die daaglikse lewe sal verander. Weefselsoute – ook bekend as sel- of biochemiese soute – is ’n groep van 12 minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees sodat ons heeltemal gesond kan wees. Dié soute word in die natuur in die ... Read more

    $7.99 USD

  • 'n Stille Avontuur- 'n avontuur van genade en geloof

    by Willem Nel ...
    At some point difficulty comes along everyone's path in various forms. It is, however, WHO we have on our side and WHAT we do about it that will eventually determine the effect the traumatic experiences will have in our lives -will they make us bitter or better?Willem Nel deel 'n ingrypende ware verhaal. As jy die woord AVONTUUR hoor, gaan daar gewoonlik ´n verskeidenheid van dinge deur jou kop. ... Read more

    Free

  • Stille waters

    Hanna, ’n dinamiese en suksesvolle personeelagent, lewe teen ’n vinnige pas. Sy’t haar eie besigheid, is gelukkig getroud en het twee kinders rondom wie sy haar besige lewe beplan. Maar toe sy een middag ná ’n blitsbesoek aan die winkels by die huis opdaag, stort haar hele kaartehuis ineen. Sal sy in die maande wat kom ooit weer haar kop kan lig? “Hartverskeurend mooi. ’n Aangrypende verhaal vir ... Read more

    $11.99 USD

  • Seep, skuim en skrop – natuurlike produkte vir jouself en die huis

    Nicole Seabrook wou haar eie, natuurlike produkte met ’n persoonlike stempel ontwikkel nadat sy as aromaterapie-student ’n werkswinkel vir natuurlike produkte bygewoon het. Haar doel om glad nie meer chemiese produkte in haar huis te gebruik nie was nogals uitdagend aangesien dit aanvanklik moeilik was om sekere bestanddele in Suid-Afrika te kry. Soos wat verbruikers egter meer bewus geraak het ... Read more

    $9.99 USD

  • Oorkom depressie

    Izak de Villiers, bekende predikant, digter, joernalis en voormalige redakteur van Sarieen Rapport, was onder die indruk dat sy stryd met depressie sou verdwyn namate hy ouer word. In hierdie hersiene weergawe van Oorkom Depressie – die Siekte van ons Tyd, skryf hy op aangrypende wyse, hoe hy steeds met die swart hond worstel. Izak deel jare se persoonlike ervaring en gee advies, oor hoe om met ... Read more

    $11.99 USD

  • 'n Week se Italiaanse kookgenot

    Maklike en smullekker tradisionele Italiaanse resepte geskryf deur 'n Italianer wat deur sy ma se heerlike kos geïnspireer is. ... Read more

    $0.99 USD

  • Hoop, heling & harmonie

    Dink nuut oor siekte en genesing

    Siekte is ’n natuurlike verskynsel sonder betekenis – potensieel ernstig, ja, maar bloot deel van menswees. Teen hierdie agtergrond ondersoek Hoop, heling & harmonie hoe siekte en behandeling ons liggame, gees en menswees aantas. Die doel van geneeskunde is om ons lewens positief te beïnvloed – in die woorde van Hippokrates, om soms te genees, dikwels te behandel, altyd te troos – maar die ... Read more

    $10.99 USD

  • Die Banting-sakgids

    by Tim Noakes ...
    DIE TOPVERKOPER DIE BANTING-SAKGIDS, IN VENNOOTSKAP MET DIE NOAKES-STIGTING EN DIE EET BETER, SUID-AFRIKA!-INISIATIEF, IS NOU BESKIKBAAR IN ’N GEBRUIKERSVRIENDELIKE SAKPAS-FORMAAT! Danksy julle versoeke vir méér basiese resepte en ’n maklik hanteerbare formaat, is Die Banting-oplossing nou beskikbaar in ’n grootte wat elke sak sal pas. Hierdie boekie bevat al die wenke en raad wat jy nodig het om ... Read more

    $6.99 USD

  • Die Wrede Werklikheid: 'n Lewe met 'n Kolon-Sakkie

    by Joey Haywood ...
    'n Agter die skerms kykie na die wrede werklikheid van saamleef met 'n kolon-sakkie. My grootste seer en grootste vernedering. Waarom EK, Here? My stryd om my geloof in God te behou...Die boek bevat die stinkende waarheid en is nie geskik vir 'sissies' nie. Dis ook nie 'n Sondagskool piekniek nie, hier word reguit en kaalvuis die waarheid gepraat. Dis 'n blik hoe ek op my kniee gebring is en hoe ... Read more

    Free

  • Die breinchirurg se dieet

    Span jou brein in om gewig te verloor en gesond te leef

    In ’n mark wat oorspoel is met kitsoplossings vir gewigsverlies en idees vir ’n gesonde leefstyl, bring dr. Adriaan Liebenberg, internasionaal gerekende breinchrirurg, ’n maklike, veilige en gesonde alternatief: span jou brein in en skud daardie ekstra ponde permanent af. Nadat hy sy lewe lank vet – en ongelukkig – was, het dr. Liebenberg sy professionele kennis gebruik om uit te werk watter ... Read more

    $6.99 USD

  • Die Voedingswetenskap Van Spirulina

    In hierdie boek kan jy die ware voordele vir jou gesondheid ontdek om elke dag spirulina te gebruik.Eet jy spirulina?Oefen jy?Het jy bloedarmoede?Het u hipertensie?As jy ja antwoord op ten minste een van hierdie vrae, is hierdie boek vir jou, en dit sal uiters nuttig wees om jou gesondheid te verbeter.Die inligting wat u hier sal vind, kom uit wetenskaplike studies oor kliniese toetse by mense, en ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Paleo Dieet Vir Beginners : Top 30 Paleo Koekie Resepte Bekend Gemaak!

    by The Blokehead ...
    Die Blokehead is ‘n uitgebreide reeks van instruksie/hoe-om boeke wat bedoel is om vinnige en maklik-om-te-gebruik gidse te bied vir die lesers. ... Read more

    $2.99 USD

  • Herontdek jou selfvertroue

    Sewe stappe na ’n nuwe jy

    Is jy ’n perfeksionis en voel jy nooit goed genoeg nie? Verhinder jou swak selfbeeld jou om jou doelwitte te bereik? Jy is nie alleen nie. Rolene Strauss deel hoe ook sy met selfvertroue gesukkel het, selfs terwyl sy die Mej. Wêreld-kroon gedra het, en hoe sy ware selfvertroue gevind het. Dié boek is ’n onmisbare gids vir elke vrou wat soms aan haarself twyfel. Rolene se sewe beproefde stappe vir ... Read more

    $11.99 USD

  • Omvattende Gids vir Gesinsgesondheid

    Die Omvattende gids vir gesinsgesondheid is 'n gebruikersvriendelike naslaangids vir Suid-Afrikaners: hoe om siektes te voorkom, die algemeenste siektes, kindergesondheid en kindersiektes, mans se gesondheidsprobleme, vroue se gesondheidsprobleme, simptome en behandelingsopsies, noodhulp en trauma. Maak seker jy het hierdie uitstekende naslaanbron altyd byderhand, sodat jy in belang van jou ... Read more

    $19.99 USD $17.99 USD

  • Ebola Uitbraak Oorlewings Gids

    by The Blokehead ...
    Wanneer dit kom by nuus oor die Ebola virus, het baie mense verskriklik angstig geword dat die land ‘n Ebola epidemie hanteer in plaas van verskillende geisoleerde gevalle van Ebola. Die waarheid is, mense draai na feitlik enige rigting om meer inligitng te kry oor wat hulle moet doen om hulself en hule geliefdes te beskerm. Hierdie sewe deelse Ebola oorlewings gids kan jou help om oor dinge te ... Read more

    $2.99 USD

  • Weefselsoute vir Kinders

    Babas, Kleuters en Tieners

    Die 12 belangrikste weefselsoute is minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees om optimale gesondheid te verseker. Hierdie merkwaardige soute kom in die aarde se gesteentes en grond voor en in gewasse wat organies in mineraalryke grond verbou is. In hierdie boek, ’n opvolger van Weefselsoute vir Heilsaamheid, fokus Margaret Roberts op weefselsoute wat kinders se ... Read more

    $4.99 USD

  • Die Banting-oplossing

    Jou laekoolhidraat-gids tot permanente gewigsverlies

    DIE BANTING-BOEK WAAROP ALMAL GEWAG HET! Uiteindelik! ’n Allesomvattende boek wat al jou vrae oor die Banting-leefstyl beantwoord EN ’n oplossing bied vir permanente gewigsverlies. Die Banting-oplossing verduidelik nie net wat Banting behels nie, dit: verskaf antwoorde op Banters se dringendste vrae; skiet die mites wat rondom Banting ontstaan het, aan flarde; bevat handige maaltydplanne en ... Read more

    $9.99 USD