Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Social Science eBooks

If you like Social Science eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 31 Results
Skip side bar filters
  • Rigtingbedonnerd

    by Fred de Vries ...
    Wie is die Afrikaner vandag? Met ’n tas vol vrae reis die joernalis Fred de Vries van Orania na Pretoria om met uiteenlopende Afrikaners te praat: politici (FW de Klerk, Pieter Mulder), musieksterre (Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Fokofpolisiekar), sakemanne (Jannie Mouton), skrywers (Koos Kombuis, Antjie Krog) en selfs ’n vakbondleier ( Flip Buys) kom aan die woord. Hy ontmoet ook talle gewone ... Read more

    $15.99 USD $13.99 USD

  • Tafelberg Kort: Rigtingbedonnerd

    by Fred de Vries ...
    Series series Tafelberg Kort/Tafelberg Short
    Dis stiller, veiliger ... en verveliger? Onwillige Voortrekkers is wat Fred de Vries die 21ste eeuse Afrikaners noem wat hulle oorsee gevestig het. Hoe ervaar hulle die lewe in Perth of Melbourne? Is dit nie net sissies of verraaiers wat die hasepad kies nie? Fred gesels o.a. met die Claassens, die De Villierse van Fremantle en Frikkie Kotzé wat Potch vir Perth verruil het. In Melbourne kuier hy ... Read more

    $3.99 USD

  • Polemieke

    Bekgevegte in Afrikaans

    Plofbare opinies was nog altyd ’n onderskeidende kenmerk van Afrikaners. Politici, skrywers, joernaliste en die man op straat was nog nooit skaam om by bekgevegte betrokke te raak nie. Tradisioneel was die gedrukte media die forum waar polemieke uitgewoed het. In die vroegste dae aan die Kaap is die slawekwessie driftig gedebatteer, en toe die Voortrekkers hulle skrede noordwaarts gerig het, het ... Read more

    $9.99 USD

  • Islamitiese uitsprake (fatwas) vir Moslems in die Weste

    Islamitiese wet (fiqh) vir Moslem-minderhede

    Series series Versameling Wat is Islam?
    Hierdie boek is baie belangrik vir Moslems wat dikwels in samelewings leef wat nie mufti's het nie – waardig van die naam – wat hulle met hul regsuitsprake of fatwas kan lei.'n Fatwa is 'n dekreet, 'n godsdienstige opinie, wat, met Koraniese bewyse, die oordeel van Islam oor 'n spesifieke kwessie of 'n beslissing oor die ooreenstemming van 'n handeling met Islamitiese wet bied.Die geselekteerde ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Landboubestuurspraktyk

    Hierdie boek is saamgestel volgens die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring virVerdere Onderwys en Opleiding vir Landboubestuurspraktyke.Die doel van hierdie boek is om al die generiese aspekte van die Graad 12-landboubestuurspraktykekurrikulumbeskikbaar te stel aan alle sekondêre skole wat die vak aanbied. Dit sal eksaminatore in staat stelom landwyd 'n eenvormige ... Read more

    $12.99 USD

  • Outopsie

    Bloed vertel 'n storie

    Dr. Hestelle van Staden is ’n mediese dokter en forensiese patoloog. Uit die meer as 7 000 outopsies wat sy tot op hede behartig het, is die meerderheid mense aan onnatuurlik oorsake dood. In hierdie boek werp sy lig op nege lykskouings wat haar bybly. Van Staden deel die verhaal van baba Letitia, wie se ma volgehou het dat die kind bloot uit haar stootwaentjie geval het; Die ondersoek na die dood ... Read more

    $11.99 USD

  • Die Einde van verslawing

    Sonder om verslaafdes te verdoem verskaf Dr. Hitzertoth en Dr. Kramer praktiese en toepaslike raad. Die einde van verslawing gee advies en inligting oor verslawing. Hierdie boek belig die feit dat drank- en dwelmmisbruik nie noodwendig te doen het met swakheid nie, maar dat dit ’n komplekse interaksie is van biologiese, psigologiese en sosiale faktore. Die boek sal vir sowel verslaafdes as hul ... Read more

    $15.99 USD $13.99 USD

  • Ek moet Praat

    by Frances Frans ...
    Frances “MOET PRAAT” en het dinge wat sy van haar hart af moet kry.In hierdie bundel kort sketse praat sy met die vrou wat al die bitter beker tot op die bodem geledig het. Die een wat voel dat sy nie meer kan voortgaan nie.Daar is hoop vrou! God weet van jou en Hy gee om!!!Frances weet waarvan sy PRAAT as sy skryf oor die volgende:Die ander vrou.Die gestremde kind.Die alkoholis.Meneer se skelmpie ... Read more

    $1.39 USD or Free with Kobo Plus

  • Ver in die wêreld, sushi!

    by Koos Kombuis ...
    Koos Kombuis se veelsydigheid ken geen perke nie. In ’n loopbaan van meer as drie dekades het die gewilde en dikwels omstrede kopdoekdraer hom gevestig as skrywer en sanger wie se invloed ver strek. Terselfdertyd het hy hom onderskei as sosiale en politieke kommentator van formaat. Ver in die wêreld, sushi! is Kombuis se vyfde rubrieke bundel en bevat opiniestukke wat verskyn het in gedrukte en ... Read more

    $9.99 USD

  • Woud van nege en negentig vlerke

    Ná haar sterk debuutbundel Die vloedbos sal weer vlieg keer Carina Stander terug met ’n ewe indrukwekkende tweede bundel. Mens en natuur, verval en groei, en boosheid en spiritualiteit vleg hier inmekaar. Natuur en emosie gaan hand aan hand en bly gevang in ’n beleë ewewig, soos byvoorbeeld in haar gedigte oor swangerskap en geboorte waar biologiese groei en artistieke ontwikkeling tot sintese kom ... Read more

    $11.99 USD

  • Ralph Haynes – Godfather van die Wes-Rand

    Bekendes soos Steve Hofmeyr het hom ’n vriend genoem. Vir die armes van Randfontein was hy ’n vrygewige Robin Hood wat groente en geld kom aflewer het. Vir sy vrou, Jacky, was hy agter toe deure die man wat minderwaardig gevoel het oor sy kunsbeen en omdat hy oorgewig was. Maar vir die meeste mense was hy die gevreesde Godfather van die Wes-Rand. Saam met sy ewe berugte vriende, Ferdi Barnard, ... Read more

    $9.99 USD

  • Die 48 Wette Van Swart Bemagtiging

    by Dante Fortson ...
    Die 48 Laws of Power is geskryf deur Robert Greene en is eers in 1998 gepubliseer. Dit word dikwels geprys as een van die beste boeke om te lees as u in die lewe wil vorder. Dit het my laat nadink, "waarom is daar nie so iets vir ons gemeenskap nie?" Ons het baie mense wat praat oor wat ons moet doen, wat ons moet doen, en wat ons as 'n gemeenskap kan doen, maar niks betons waarmee ons almal kan ... Read more

    $4.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Skimme in die Skadu - Ware verhale van reeksmoordenaars

    Reeksmoordenaars ervaar die mag oor lewe en dood as almagtig. Aangesien hulle min beheer het oor hulle eie lewens en gevoelens, raak hulle verslaaf aan die almagtigheid wat beheer oor iemand anders se lewe hulle bied. Daarom pleeg hulle herhaaldelik moord. Dit herstel hulle geestelike wanbalans wanneer hulle selfwaarde in twyfel getrek word. As ek 'n reeksmoordenaar moes ondervra, het ek op ... Read more

    $7.99 USD

  • Byleveld

    dossier van 'n baasspeurder

    by Hanlie Retief ...
    Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk bespreek. As jy kinders leed aandoen, het jy jou eie lot verseël. En is jy 'n reeksmoordenaar, sal hy nie stop voor hy jou agter tralies het nie. In hierdie boek word die dossiere van talle moorde wat hierdie gentleman-speurder oor ... Read more

    $10.99 USD

  • Die einde van die wêreld

    En hoe om dit te oorleef

    Daar is al oorgenoeg eindes vir die wêreld of die menslike beskawing voorspel. Hoe sal dit regtig kan gebeur? Johannes Bertus de Villiers ondersoek die aardskuddende gevare wat ons (miskien?) inwag.Die profesieë van die Majas en Nostradamus, ons ontstuimige son, natuurrampe, meteoriete uit die buitenste ruim, selfs zombies en eindvisies eie aan Suid-Afrika word hier saamgevat.Daar is hoop, selfs ... Read more

    $16.99 USD $14.99 USD

  • 'n Hemelhoë hekkie

    Op 26 Februarie 1988, ‘n Vrydagaand, het Douwleen Bredenhann haar dogter Liesl by die balletklas gaan haal en begin kosmaak. Minute later is Liesl in hul agterplaas vermoor terwyl sy haar hondjie gaan kosgee het.’n Hemelhoë hekkie is Douwleen se hart-verskeurende ware verhaal van skok, pyn en ’n geleidelike soort heling. Die vertelling is onverskrokke en skreiend eerlik. Dit sal jou waarskynlik ... Read more

    $11.99 USD

  • Gangster

    Ware verhale van albei kante van die strydlyn

    Bekroonde skrywer Carla van der Spuy gesels met geharde én gerehabiliteerde gangsters, ’n lady gangster,’n ma wie se kind koelbloedig vermoor is en pastore wat probeer help. So hoor ons van die nommers, die Franse, die vierde kamp, Sabela en die Airforce. Gangster wys in mense se eie woorde hoekom gangs steeds groei, wat dit is wat kinders so jonk as twaalf na gangs lok, en hoe sommiges tog daarin ... Read more

    $10.99 USD

  • Etiket vir Vandag

    by Anne Dreyer ...
    Goeie maniere maak deure en harte oop, en die is n tydige en bruikbare gids vir die modern era van etiket!Hierdie handige gids is ontbeerlik vir almal wat beskaafdheid belangrik ag.Hierdie is ‘n splinternuwe gids vir die moderne Afrikaanssprekende, een met duidelike riglyne wat die leser in enige sosiale omgewing sal laat veilig voel.Onderwerpe wat onder die loep kom sluit in tafeletiket, onthale, ... Read more

    $9.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Op die Duiwel se Spoor

    Ná herhaaldelike polisiebrouwerk begin kaptein Ben Booysen die Krugersdorp-moorde in 2016 manalleen ondersoek. Booysen haal koerantvoorblaaie toe hy die baasbrein, Cecilia Steyn, en haar vyf trawante vir minstens 11 moorde in hegtenis neem. Suid-Afrika se eie “Chuck Norris” neem die leser tot agter die skerms van die satanistiese moorde en onthul nuwe, skokkende besonderhede van die misdade wat ... Read more

    $10.99 USD

  • Suiker Britz

    Dossier van ’n speurbaas

    Toe die legendariese Suiker Britz homself in 2018 om die lewe gebring het, het die einde van ’n era aangebreek – ’n tydvak waarin ouskool-polisiemanne se reputasie gebou was op ongelooflike suksesse in die bekamping van misdaad. In sy luisterryke loopbaan as polisieman en speurder, en as hoof van die Suid-Afrikaanse Polisie se Moord en Roof-eenheid, was Britz as ondersoeker betrokke by misdade wat ... Read more

    $9.99 USD

  • 'n Tydreisigersgids vir Suid-Afrika in 2030

    by Frans Cronje ...
    Hoe gaan Suid-Afrika in 2030 lyk? En hoe gaan die volgende vyftien jaar ontvou? Die afgelope paar jaar het Suid-Afrika dramatiese veranderinge ondergaan: Politieke spanning het verhoog, die ekonomie het in die hek geduik en al meer Suid-Afrikaners wend hulle uit frustrasie straat toe. Wat beteken dit vir die land se toekoms? Gaan die vonk in die kruitvat vlamvat? In dié boek ontleed die bekende ... Read more

    $14.99 USD $12.99 USD

  • Derick Hougaard

    Die ware storie van die Liefling van Loftus

    by Brenden Nel ...
    Op die bloedjong ouderdom van 19 verower Derick Hougaard die Curriebeker vir die Blou Bulle. Maar toe begin die dobbelstene verkeerd val. Harsingskudding, Kamp Staaldraad, beserings en ’n pilverslawing het hom laat steier. Sy sprokieshuwelik is verwoes en sy beroepslewe en geldsake is in ’n warboel gelaat. Dié boek onthul vir die eerste keer vriende se vergeefse pogings om Derick uit die kloue van ... Read more

    $9.99 USD

  • Van sprokie tot tragedie in die kollig

    Die tragedie wat op Valentynsdag 2013 Reeva Steenkamp se lewe kortgeknip en Oscar Pistorius se status as internasionale sportheld aan skerwe laat spat het, en die ongekende mediadekking van die sensasionele moordverhoor daarna, het verreikende gevolge op vele terreine gehad. Soos nog nooit tevore nie het die kollig geval op fasette wat ons lewens op talle terreine raak: die manier waarop ... Read more

    $8.99 USD

  • Die Hantering Van Demone: Die Begrip Van Kliniese Depressie Vanuit Die Perspektief Van 'N Oorlewende

    Het u of 'n geliefde 'n geestesongesteldheid? Het u al ooit gewonder wat u kan doen om te help? Hierdie boek is u antwoord!Om depressie ten volle te verstaan, moet u aandagtig en aandagtig luister na diegene van ons wat geteister word. Dit is belangrik dat almal met geestesongesteldheid met vriendelikheid, respek en waardigheid behandel word, nie met stigma, vooroordeel en bespotting nie, want ons ... Read more

    $14.99 USD or Free with Kobo Plus