More titles to consider

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

With the purchase of Kobo VIP Membership, you're getting 10% off and 2x Kobo Super Points on eligible items.

itemsitem
See your RECOMMENDATIONS

Synopsis

Wat se die Bybel regtig oor die eindtye? Wie se teoriee oor hierdie onderwerp kan ‘n mens glo? Dit is vir die gewone mens soms moeilik om al die inligting bymekaar te sit om ‘n prentjie te vorm van hoe die eindtye regtig sal wees. In wat op aarde is aan die gang? Identifiseer die New York Times topverkoperskrywer, Dr. David Jeremiah, die tien belangrikste Bybel profesies oor die eindtye aan die hand van hedendaagse wereldgebeure. Hy verduidelik dit sodat die deursneemens dit kan verstaan en op ‘n maklik verstaanbare manier help hy jou om die raaisels van die tyd op te los. Raaisels wat ontleed word, sluit in: Hoe word profesie bewaarheid in moderne Europa? Hoekom is Israel so belangrik? Wait is die verband tussen oliereserwes en Islamitiese terrorisme? Speel die Verenigde State ‘n rol in profesie? Hoe moet ons in die eindtye leef?

Ratings and Reviews

Overall rating

No ratings yet
(0)
5 Stars 4 Stars 3 Stars 2 Stars 1 Stars
0 0 0 0 0

Be the first to rate and review this book!

You've already shared your review for this item. Thanks!

We are currently reviewing your submission. Thanks!

(0)

You can read this item using any of the following Kobo apps and devices:

  • DESKTOP
  • eREADERS
  • TABLETS
  • IOS
  • ANDROID
  • BLACKBERRY
  • WINDOWS