More titles to consider

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

With the purchase of Kobo VIP Membership, you're getting 10% off and 2x Kobo Super Points on eligible items.

itemsitem
See your RECOMMENDATIONS

Synopsis

In Vanuit My Hart spreek Robin McGraw direk tot die Hart van die vrou. Sy vertel onomwonde dat elke vrou twee dinge moet weet om geluk, vervulling en vrede te ervaar: wie jy is EN wie jy bedoel is om te wees. Die eerste gaan oor die realiteit van jou lewe, en die tweede het te doen met jou lewensdoel. Ons leef vol en vinnige lewens en iewers langs die pad verloor ons soms onsself in ‘n poging om net by te hou met alles wat ons moet doen. As dit soos jou lewe klink is dit tyd vir ‘n hart to hart gesprek met Robin. Robin vertel van haar grootword-jare, haar huwelik met Dr Phil McGraw, die grootmaak van hul twee seuns en die transformasie in haar eie lewe. Sy illsstreer hoe goeie beginsels daagliks toegepas kan word. Robin moeding jou aan om met ‘n diep en volhardende geloof in God die keuses te maak wat jou hart se ware prioriteite en hoogste doelstellings weerspieël.

Ratings and Reviews

Overall rating

No ratings yet
(0)
5 Stars 4 Stars 3 Stars 2 Stars 1 Stars
0 0 0 0 0

Be the first to rate and review this book!

You've already shared your review for this item. Thanks!

We are currently reviewing your submission. Thanks!

(0)

You can read this item using any of the following Kobo apps and devices:

  • DESKTOP
  • eREADERS
  • TABLETS
  • IOS
  • ANDROID
  • BLACKBERRY
  • WINDOWS