More titles to consider

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

With the purchase of Kobo VIP Membership, you're getting 10% off and 2x Kobo Super Points on eligible items.

itemsitem
See your RECOMMENDATIONS

Synopsis

Gravitas. Die naam alleen klink al klaar vir Elle soos 'n doodsvonnis. Want terwyl haar ouers 'n jaar lank oorsee werk, moet sy na 'n ander skool toe gaan. 'n Meisieskool. 'n Superstreng meisieskool. En dit beteken natuurlik: 1. Geen ouens nie. 2. 'n Koshuis. Superhipermegagross. 3. Sakke vol grys skoolklere. 4. 'n Spul lelike beddegoed vir 'n vreemde koshuiskamer. 5. En 'n jaar lange vonnis sonder haar twee beste vriendinne. Boonop is haar selfoon doodstil, terwyl sy die heeltyd wens Alex se naam wil op die skerm flits. Het hy ná hul Botswana-vakansie heeltemal van haar vergeet? Het die blikkie kondensmelk wat hy daardie aand vir haar gegee het, dan heeltemal niks beteken nie? Tienerlesers het die eerste keer kennis gemaak met Elle in die skreeusnaakse topverkoper Kondensmelk. In hierdie welkome opvolg op Christien Neser se debuutroman kom die bedorwe Elle voor een van die grootste uitdagings in haar jong lewe te staan - die koshuislewe. DIE REEKS 1. Kondensmelk 2. Koshuiskoffie

Ratings and Reviews

Overall rating

No ratings yet
(0)
5 Stars 4 Stars 3 Stars 2 Stars 1 Stars
0 0 0 0 0

Be the first to rate and review this book!

You've already shared your review for this item. Thanks!

We are currently reviewing your submission. Thanks!

(0)

You can read this item using any of the following Kobo apps and devices: