More titles to consider

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

With the purchase of Kobo VIP Membership, you're getting 10% off and 2x Kobo Super Points on eligible items.

itemsitem
See your RECOMMENDATIONS

Synopsis

Ons almal het aanmoediging nodig. En almal wat aangemoeding word, word daardeur verander. Dit maak nie saak of ons oud of jonk, suksesvol of minder-suksesvol, onbekend of beroemd is nie. Mark Twain het tereg gese: ‘Een kompliment kan my ‘n hele maand lank aan die gang hou.” Die impak van aanmoediging kan diepgaande wees. Een aamoedigende woord van ‘n onderwyser teenoor ‘n kind kan dié se hele lewe verander. ‘n Aanmoedigende woord van ‘n huweliksmaat kan daardie verbintenis red. ‘n Woord van aanmoediging van ‘n leier kan ‘n volgeling inspireer om sy of haar potensiaal te bereik. Hoe lyk egte aanmoediging – die sort wat lewens vir altyd verander. Om mense aan te moedig beteken jy help hulle om die moed te skep wat hulle wat hulle andersins sou kortkom: moed om die dag vierkant in die oë te kyk, te doen wat reg is, dinge te waag, ‘n verskil te maak. Die wese van aamoediging lê daarin dat jy iemand se eiewaarde aan hom of haar bevestig. As ons mense help om te voel dat hulle waarde het, bekwaam en gemotiveer is, sien ons soms hoe hul eie lewe vir altyd verander, en hoe hulle uitgaan om die wêreld te help verander. As jy ‘n ouer is, het jy ‘n verantwoordelikheid om jou gesinslede aan te moedig. As jy die leier van ‘n organisasie is, kan die effektiwiteit van jou spanlede dramaties verbeter na gelang van die hoeveelheid aanmoediging wat jy hulle gee. As ‘n vriend of vriendin het jy die voorreg om woorde van aanmoediging met jou vriende te deel. Dit kan iemand help volhard tydens ‘n moeilike tydjie of dit kan inspireer om na hoër hoogtes te strewe. Dit alles kan gebeur wanneer ‘n omgewing geskep word waar mense hul volle potensiaal kan bereik

Ratings and Reviews

Overall rating

No ratings yet
(0)
5 Stars 4 Stars 3 Stars 2 Stars 1 Stars
0 0 0 0 0

Be the first to rate and review this book!

You've already shared your review for this item. Thanks!

We are currently reviewing your submission. Thanks!

(0)

You can read this item using any of the following Kobo apps and devices:

  • DESKTOP
  • eREADERS
  • TABLETS
  • IOS
  • ANDROID
  • BLACKBERRY
  • WINDOWS