Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

History eBooks

If you like History eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 84 Results
Skip side bar filters
  • "Die deugde van Muhammad" van al-Tirmidhi

    'n Vereenvoudigde nuwe vertaling van "Al-Shama'il al-Muhammadiyyah"

    Series series Die Sunnah in Afrikaans
    Al-Shama'il al-Muhammadiyyah, vertaal as " Die deugde van Muhammad " en geskryf deur Abu Issa Muhammad al-Tirmidhi is een van die meer volledige boeke van Profetiese biografie (sirah).In hierdie boek het al-Tirmidhi die morele en morele eienskappe van Rasulullah (Allah se profeet) genoem ( ﷺ ), en sy goeie eienskappe, sedes en etikette verduidelik.Meer as 'n biografie, is al-Shama'il al ... Read more

    $5.99 USD or Free with Kobo Plus

  • 1 Recce

    Die nag behoort aan ons

    1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Dié manne - superfiks en bomenslik taai - het vir niks gestuit nie. Hulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies, wat meestal in die nag, ver agter vyandelike linies uitgevoer is. Dekades lank is oor dié geheime sendings geswyg. Nou, vir die eerste keer, openbaar die ... Read more

    $15.99 USD $13.99 USD

  • 1 Recce, volume 2

    Agter vyandelike linies

    1 Recce: Agter vyandelike linies neem die leser tot in die Recces se "binnekamer". In hul eie woorde vertel Recce-operateurs van die lewensgevaarlike operasies wat hulle onder groot geheimhouding in die laat 1970's in Angola, Rhodesië en Mosambiek uitgevoer het. Operateurs sweet in vliegtuie of in duikbote diep onder die see. Hulle trotseer in die nagdonker riviere vol krokodille. Recces plaas ... Read more

    $15.99 USD $13.99 USD

  • 1 Recce, volume 3

    Onsigbaarheid is ons krag

    Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank 'n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens dié omstrede gevegte. In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self 'n oud-Recce, meer oor die Recces se betrokkenheid daar. Propvol spanning, adrenalien, ... Read more

    $15.99 USD $13.99 USD

  • 500 gesegdes van die profeet oor oortuigings en praktyke

    Series series Versameling: Die Sunnah van profeet Mohammed
    Die hadith verwys na 'n woord of daad van die profeet of na sy stilswyende goedkeuring, gekommunikeer deur een van sy metgeselle. Die inhoud van die hadith-versamelings is dus soortgelyk aan dié van die vier Evangelies, wat die woorde en dade van Jesus opteken.Die profetiese woorde wat uit hierdie boek geneem is, is geneem uit die bekendste versamelings van hadiths: al-Bukhari (810-870) en Moslem ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Afrikaner-Sondebok?

    Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier

    by Albert Blake ...
    In die vroeë 1940's het die charismatiese Hans van Rensburg duisende volgelinge na die Ossewabrandwag gelok en die regering van Jan Smuts gekonfronteer oor sy deelname aan die Tweede Wêreldoorlog. Onder sy leierskap word etlike sabotasiedade deur die Stormjaers en Terreurgroep, die OB se militêre vleuels, gepleeg. Van Rensburg het ook in die geheim kontak met die Duitse regering gemaak. Teen 1940 ... Read more

    $10.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Agter die Magalies, Deel 1: Oorsig

    by B.K. de Beer ...
    Hierdie werk dra ek met graagte op aan die stoere pioniers van die Krokodilriviervallei, wat met soveel moeite en opoffering hul deel bygedra het om hierdie omgewing vir hulle nageslag woonbaar na te laat. Ons wat vandag hier woon en werk, kan hulle kwalik beloon met dank vir hul dade. Elke geslag dra sy deel by tot ontwikkeling, maar die pioniersperiode is by verre seker die mins gesogte van ... Read more

    $2.20 USD or Free with Kobo Plus

  • Agter die Magalies, Deel 2: Die Mense van die Krokodilriviervallei

    by B.K. de Beer ...
    Wat het sy oupa geweet of gesien toe hy die nuwe baba, Mzilikazi genoem het. Die naam beteken grootpad. Het die oupa voorsien dat hy eendag die Khumalo-familie en 'n groot deel van die Zoeloevolk eers oor die Vaalrivier en later verder Noord tot oor die Limpoporivier sou lei? Kon hy geweet het van die verwoestende invloed wat sy kleinseun op die swakker stamme van die Transvaal gaan hê. Min sou hy ... Read more

    $2.20 USD or Free with Kobo Plus

  • Agter die Magalies, Deel 3: Rampe en Skade

    by B.K. de Beer ...
    Ons Afrikaner-nasie is op verskeie maniere getemper. Deel van die boek handel oor die ontberings en terugslae wat die Boeremense verduur het. Veral die pioniers wat hulle agter die Magaliesberg kom vestig het was taai gewees. Hulle was baie gesteld op hulle godsdiens en hulle vryheid.Die Groot Trek en veldslae soos Vegkop en Bloedrivier het hulle versterk in hulle geloof en die strewe na vryheid. ... Read more

    $2.20 USD or Free with Kobo Plus

  • Argon

    Op die nag van 21 Mei 1985 infiltreer ‘n nege-man-span van die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte die olie-tenkplaas by Malongo, Cabinda. In die daaropvolgende kontak met Angolese magte word kaptein Wynand du Toit gewond en gevange geneem.Ttwee van sy makkers sneuwel.Hierdie mislukte aanval op Malongo stuur skokgolwe deur die wêreld. Die VSA kondig aan dat hulle hul veto-stem ten gunste van Suid ... Read more

    $13.31 USD

  • Boerekryger

    'n Seun se hoogste offer

    by Albert Blake ...
    Henning Viljoen, 'n agterkleinseun van Piet Retief, was maar 17 toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en hy opgekommandeer is. Vir die volgende meer as twee jaar hou hy dagboek van die daaglikse lewe op kommando. Teen die aanvang van die guerrillafase is hy reeds 'n deurwinterde vegter in die Oos-Transvaal. Sy dagboeke, nou vir die eerste keer verwerk, bied 'n aangrypende blik op 'n oorlog wat ons ... Read more

    $13.99 USD

  • Boereverraaier

    Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog

    by Albert Blake ...
    Die Anglo-Boereoorlog het nie net helde opgelewer nie. In dié stryd het broer teen broer ook teen mekaar te staan gekom. Duisende republikeinse burgers het as joiners by die Britse magte aangesluit, terwyl ander weer inligting oor die Boeremagte aan die vyand verskaf het. Die straf vir hul verraad? Die dood. In Boereverraaier word dié teregstellings dramaties herskep met aanhalings uit dagboeke en ... Read more

    $15.99 USD $13.99 USD

  • Boerseun

    Memoires van 'n Anglo-Boereoorlogseun

    Boerseun is die hartroerende ware verhaal van ‘n tienjarige plaasseun se traumatiese maar fassinerende ervaringe gedurende die Anglo- Boereoorlog van 1899-1902. Wanneer die Engelse Charles du Preez en sy pa in hul skuilplek in die berge op hul Oos-Vrystaatse plaas opspoor, word die twee gevange geneem en in oop steenkooltrokke na Durban weggevoer. Van daar vertrek hulle op ‘n angswekkende reis aan ... Read more

    $9.99 USD

  • Breek familievloeke: Eis jou vryheid

    by Gabriel Agbo ...
    Hierdie boek sal jou oë oopmaak vir die gevolge van al ons aksies om ons bestemming en dié van ons kinders; selfs dié wat nog ongebore is. Die onderwerp van vloeke is lank reeds afgeskeep, en ons het nodig om uit te vind om dit hier te ontbloot. Ons begin deur te gaan na die skrifte om presies te weet wat God sê oor vloeke, hoe hulle werk, en hoe ons heeltemal vry van hulle kan wees. Familievloeke ... Read more

    $5.00 USD

  • Broedertwis

    Bittereinder en joiner: Christiaan en Piet de Wet

    by Albert Blake ...
    Een oorlog, twee broers, een tragiese twis - die verskriklikste Afrikanerbroedertwis ooit. Meer as 'n honderd jaar ná die laaste skote in die Anglo-Boereoorlog geklap het, word genl. Christiaan de Wet steeds bewonder as onverbiddelike bittereinder, die held wat tot die einde toe volhard het. Sy jonger broer, Piet, word onthou as die joiner wat die wapen teen sy eie mense opgeneem het. In ... Read more

    $12.99 USD

  • Broers in die Stryd

    Hollanders in die Anglo-Boereoorlog

    Met die uitbreek van die Tweede Anglo-Boereoorlog in 1899 het ’n groot aantal Hollanders en Hollandse uitgewekenes by die Boere aangesluit. Hul redes het gewissel van lojaliteit teenoor hul gemeenskaplike afkoms tot sterk anti-Britse gevoelens en ’n soeke na avontuur. Broers in die stryd vertel van hierdie vrywilligers se beproewings – die meeste van hulle was ongewoond aan Suid-Afrika se ruwe ... Read more

    $9.99 USD

  • Chimurenga

    by Henk Heslinga ...
    Op haar ouers se begrafnis raak dokter Hilda Wilson hopeloos verlief op Henk Martins, kaptein in die beroemde Scouts, ‘n elite eenheid en deel van die vegtende magte in Rhodesië. Hy was ‘n buurkind van die plaas langsaan en hulle het saam groot geword. Kaptein Martins en sy eenheid volg die spore op van die groep terroriste, die Krokodille wat Hilda se ouers op hul plaas vermoor het. Hulle vind ... Read more

    $8.37 USD

  • Die 48 Wette Van Swart Bemagtiging

    by Dante Fortson ...
    Die 48 Laws of Power is geskryf deur Robert Greene en is eers in 1998 gepubliseer. Dit word dikwels geprys as een van die beste boeke om te lees as u in die lewe wil vorder. Dit het my laat nadink, "waarom is daar nie so iets vir ons gemeenskap nie?" Ons het baie mense wat praat oor wat ons moet doen, wat ons moet doen, en wat ons as 'n gemeenskap kan doen, maar niks betons waarmee ons almal kan ... Read more

    $4.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Afrikaners

    'n Biografie

    Die dramatiese en boeiende verhaal van die Afrikaners - vol teenstrydige neigings tot vryheid en onderdrukking - in hoogs leesbare styl. Internasionaal-bekende historikus prof. Hermann Giliomee verken die redes vir die Afrikaners se opgee van mag asook hul soms stormagtige verhouding met die ANC en president Zuma. 'n Topverkoper wat wyd gereken word as die standaard-werk oor die geskiedenis van ... Read more

    $18.99 USD

  • Die Binnekring

    Terugblikke Op Die Laaste Dae Van Blanke Regering

    by Jan Heunis ...
    In Die Binnekring dink Jan Heunis terug aan die laaste jare van wit oorheersing in Suid-Afrika deur sy snydende sketsing van sleutelfigure soos Frederik van Zyl Slabbert, PW Botha, Hernus Kriel, Kobie Coetsee, Dennis Worrall en Roelf Meyer, sowel as weergawes van gebeure soos die ondertekening van die Nkomati-verdrag, PW Botha se Rubicon-toespraak en die CODESA-onderhandelinge. Hy vertel van baie ... Read more

    $5.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die binneland in

    Nog stories en reise

    by Dana Snyman ...
    Dana Snyman is volksbesit. Met Die binneland in verken dié geliefde skrywer ons land en sy mense vandag. Dana reis landin, op soek na sekerheid en lig. Hy rou oor dié wat weggeval het, soos die ikoniese Fred Mouton. Hy gesels met Pipo die clown, die karwag wat Adriaan Vlok onthou en oom Bok Horn wat ’n leeu uitoorlê het. In die nadraai van die pandemie, met beurtkrag, oorlog in Oekraïne en die ... Read more

    $11.99 USD

  • Die Boer Wars: 'N Kort Geskiedenis

    by Andrew Knight ...
    Waarom was de Boeren Naties guerrilla tactiek perfect voor het terrein? Waarom waren de Britse tactieken, onveranderd voor meer dan een eeuw, niet langer effectief en nu antiek? Tactieken die vandaag de dag nog worden gebruikt, zoals vuren vanuit een verborgen positive en het gaan van schuilplaats naar schuilplaats, gehuld in kleding die een man doet opgaan in de achtergrond, werden op briljante ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Boereboek

    Ek is ʼn Afrikaner......ek is ʼn Boer........ek is ʼn Boere-Afrikaner..... ek is Afrikaans.....ek is ʼn Suid-Afrikaner...... ons is Afrikaanses.......en so gaan die debat voort!Die BOEREBOEK handel in die eerste plek oor identiteit. Dit gee aan elke BLANKE AFRIKAANSSPREKENDE SUID-AFRIKANER VAN DIE 21STE EEU die nodige inligting en agtergrond om ʼn ingeligte besluit te maak oor WIE hy/sy is en WAAR hy ... Read more

    $19.90 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Broederbond

    Gesiedenis van die Afrikaner-Broederbond 1918-1994

    by ELP Stals ...
    By die lees van die verhaal oor die Afrikaner-Broederbond in sy geheel, is ’n mens se gewaarwording dat in baie opsigte die hart van die Afrikaner hier blootgelê word. Dit is moontlik veral aangesien die bronne in ’n gees van vertroulikheid geskep is en dus in ’n besondere sin openhartig en onpretensieus van karakter is.Hierdie verhaal, wat ’n lang tydperk dek, is ’n goeie illustrasie van die ... Read more

    $35.51 USD