Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Entertainment eBooks

If you like Entertainment eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 65 Results
Skip side bar filters
  • My f@k het Oupa en ander gesê

    by Herman Berry ...
    Humoristiese, ware kortstories, met onkonvensionele lewenslesse wat jou soos ʼn “Volbloed resiesperd” gaan vasvang en laat jaag deur hierdie boek – sonder ophou en doelgerig. Vanaf ʼn “Enigma” tot ʼn “Enema” terwyl jy moet oppas om nie in ʼn “Russiese begraafplaas” te verdwaal nie.Skop jou skoene uit en gee jou oor aan die lekkerste, lafste lewenslesse nóg… Jou lagspiere gaan verseker van die eerste ... Read more

    $9.43 USD

  • Sonneblomkind

    Sade van hoop

    Lukas Delport probeer sy eie hart in die grond van sy plaas om te spit. Die onweer woed in sy hart en die pyn blits telkens deur hom. Verblind kyk Lukas na die lewe. Sy mooi vroutjie Sorina, het ‘n vae prentjie geword in sy pyn.Sorina bly biddend in haar binnekamer voor God worstel. Dan skielik na tien jaar stuur die Here in Sy genade hul Sonneblomkind. Deur Sonneblomkind draai die Here weer Lukas ... Read more

    Free

  • Al die prettige dinge is hier! Onthou jy?

    Onthou jy?Rock n roll en Elvis Presley, die hula hoop, Superman en Batman strokiesprente, Lucky packets, Levi jeans, Secret 7, Monopoly, Old McDonald, Barbie en Ken, Old Spice en Meccano stelle? ... Read more

    $3.99 USD

  • Inferno: Koleksi Seni

    GAMBAR NERAKA YANG SPEKTAKULER DAN DAHSYAT YANG DIGUNAKAN DALAM DUA FILM TERKENAL!Apakah Anda Menyukai Buku Horor? "Inferno" akan Sangat Mencekam Anda!"Inferno - Kumpulan Seni" oleh Dino Di Durante merupakan buku berisi 72 buah koleksi seni berwarna berdasarkan cerita Inferno Dante, bagian pertama dari mahakarya sastra – Komedi Ilahi oleh Dante Alighieri, kisah Kristen terbesar kedua setelah Injil ... Read more

    $9.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Jonnie en die Familie Boom

    Jonnie and Susan, #2

    by Dr John ...
    Series Book 2 - Jonnie and Susan
    Jonnie: InleidingJonnie is 8 jaar oud. Sy sussie Susan is 6 jaar oud. Die kinders het albei hul ouers verloor tydens die Covid-19 pandemie. Na die dood van hul ouers, het die kinders by hulle grootouers gaan woon op ñ klein plasie in Limpopo in Suid Afrika. Saam met hulle op die plaas, woon ñ hele klomp interressante diere, insekte en slange.Die karakters in die verhaal is fiktief. Hulle beleef ... Read more

    $1.99 USD

  • Goree

    by Adam Small ...
    Dié drama, ’n liries en droomagtige maar tegelyk ook skreiend pynlike stuk oor herinnering en ongeregtigheid, is reeds in 1978 geskryf, in die hoogbloei van apartheid en twee jaar ná die Soweto-opstand. Dit is etlike kere opgevoer, maar word nou die eerste keer gepubliseer. Dit is in wese ’n versetdrama, maar die artistieke krag en durende relevansie daarvan lê in die wyse waarop dit wys hoe ... Read more

    $9.99 USD

  • Pablo se pleidooi

    "Pablo se pleidooi" is 'n roman waarin die eensaamheid, afknouery, ondeug en selfsug van 'n vader verweef is, en die onverskilligheid van 'n moeder wat haar seun aan sy lot oorlaat om 'n nuwe lewe met 'n man wat 'n belowende toekoms verseker.Pablo is 'n agtjarige seun wat net een vriend het wat hy kan vertrou, maar 'n reeks gebeure lei hom tot 'n tragiese lot. ... Read more

    $3.87 USD

  • Die Hof Verdaag

    Vir meeste gewone mense is die regswêreld totaal vreemd en intimiderend. Vir baie selfs vreesaanjaend.Hierdie boek is soos 'n warrelwind wat 'n kostelike vrag van humorvolle anekdotes van hofsake en hofverrigtinge, lagwekkende grepies uit die verlede asook uit ander lande se regspraktyke, onmoontlike uitsprake en allersnaakste stories vir die leser bring. Die boek bewys dat die regbank en die ... Read more

    $6.99 USD

  • Put van Diepte

    Put van Diepte

    Hierdie verhaal is, teen die agtergrond van drankmisbruik, ’n eenvoudige verhaal van ’n baie besonderse man, ’n pragtige wonderwerk wat aan ons geleen was. Volwassenes kan baie van hom hieruit leer.Hebreërs 2:18. Want omdat Hy self gely het toe Hy versoek is, is Hy in staat om die wat versoek word, te help.Noa Butler en sy vrou Christa het die aangrypende verhaal gehad wat mens nie kan help om ... Read more

    $12.00 USD

  • Die Wonderwerker

    by Chris Barnard ...
    Toe Eugène Marais deurtrek van malaria en morfien by 'n vreemde plaashuis in die Waterberg ingeneem word, verander daardie huishouding heeltemal. Twee vroue ding mee om sy aandag - Maria, die huisvrou, en Jane, 'n jong meisie onder die gesin se sorg. En op hulle beurt is daar twee jaloerse mans - Gys, die eggenoot, en hul seun, Adderjan. Oor die maande waarin Marais onder die sorg van die twee ... Read more

    $7.99 USD

  • Help, help

    Stories

    by Nataniël ...
    Hierdie jongste versameling van Nataniël bevat 29 stories – 5 in Engels, 24 in Afrikaans. Verskeie van die stukke is verwerk uit Nataniël-produksies oor ’n periode van drie jaar: BUTTERFLY, LOVESICK TIM, MOSCOW, SIX IN A BOAT, DIE SMITSTRAAT SUITE, ROME ’62 en PASSI PASSIO. ... Read more

    $10.99 USD

  • Oorsee

    Die drama

    by Tertius Kapp ...
    Hulle het deur die woesteny geswerwe op soek na nuwe weiveld vir hul skaap en bees. Ná baie jare het hulle gekom in die land wat deur die Asem op die Water aan hulle gebelowe is. Maar die Vuur onder die Aarde het die versoeking oor hulle pad gebring. Hulle het ’n goue kalf gebou en hulle wette het gedwaal van dié van die Asem op die Water. Daarom het die Asem op die Water het dit laat reent en ... Read more

    $10.99 USD

  • Idees Vol Vrees

    Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente het Suid-Afrika binne maande na hul eerste verskyning stormenderhand verower. Dié ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente gaan gewoonlik gepaard met dubbelsinnige eenreël-woordspelings en is enig in hul soort. Die reeks het baie gou ingang gevind: net 100 dae nadat Galloway ’n Facebook-blad begin het om sy tekenprente bekend te stel, ... Read more

    $4.99 USD

  • 501 Lekkerlag Grappe

    by Andre Brink ...
    Van ou Koos se manewales tot die dom blondine se eskapades, van dierekaperjolle tot plaasplesiere, k(l)askenades tot kantoorpret ... 501 Lekkerlag-grappe is propvol staaltjies en verhaaltjies wat jou sal laat kraai van die lag! Dié boek bevat 'n mengsel van tradisionele Afrikaanse grappe, maar sal jou ook met nuwes laat hoes en proes. Lag luidkeels, uit jou maag, en geniet die ou bekendes se ... Read more

    $5.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Skooluitgawe: Pad na jou hart - 'n rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal

    Pad na jou hart – ’n rolprentdrama is gebaseer op die draaiboek en is aangepas volgens die vereistes van die KABV vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal met ’n inleiding tot die drama, kontekstuele vrae met antwoorde, ’n konsepvraestel en glossarium van woorde en literêre begrippe. ... Read more

    $7.99 USD

  • Die A tot Z van Klassieke Musiek

    by Koos Human ...
    Die A tot Z van klassieke musiek, 'n Gids met beknopte biografieë van belangrike komponiste en besprekings van hul belangrikste werk. Dit bevat ook die verhale van bekende operas en ballette en besprekings van simfonieë. Kyk, Franz Liszt word dikwels onderskat: ‘n vertonerige virtuoos wat oppervlakkige musiek geskryf het bloot om sy pianistiese vernuf ten toon te stel. Koos Human sê so in sy Die A ... Read more

    $17.99 USD $15.99 USD

  • Ver in die wêreld, sushi!

    by Koos Kombuis ...
    Koos Kombuis se veelsydigheid ken geen perke nie. In ’n loopbaan van meer as drie dekades het die gewilde en dikwels omstrede kopdoekdraer hom gevestig as skrywer en sanger wie se invloed ver strek. Terselfdertyd het hy hom onderskei as sosiale en politieke kommentator van formaat. Ver in die wêreld, sushi! is Kombuis se vyfde rubrieke bundel en bevat opiniestukke wat verskyn het in gedrukte en ... Read more

    $9.99 USD

  • Idees Vol Vrees Volume 2

    Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente is nou nóg meer bekend as wat dit ’n jaar gelede was: sy aanhangers op Facebook het verdubbel tot meer as 50?000, en die eerste IVV-boek was ’n enorme sukses. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaard gaan met dubbelsinnige eenreël-woordspelings, is ’n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners. Wonderlik vir ... Read more

    $4.99 USD

  • Die Ding tussen man en vrou

    ’n Versameling grappe wat Kerneels Breytenbach uit alle oorde versamel het om die oorlog tussen die geslagte behoorlik te dokumenteer. Die grappe wissel van die doodonskuldige tot dié wat jou ouma dalk sal laat bloos. Elke grap is egter sorgvuldig uitgekies om lesers en hul vriende lekker te laat lag. Met illustrasies deur Fred Mouton is hierdie ’n lekker geskenk nét betyds vir Kersfees. ... Read more

    $12.99 USD

  • Die antie met die pienk rok en ander stories

    by Jan Spies ...
    Daar is min mense wat ’n storie soos Jan Spies kan vertel. Die antie met die pienk rok en ander stories is ’n keur uit sy humoristiese vertellings in Pilatus tot molshoop, Poort deur die koue, Profeet met kondensmelk en Pille vir servette. Maak opnuut kennis met onvergeetlike karakters soos Maans Maanse, sersant Jônie Louw en pater Hoeflies wat ietsie neem vir die koue in ’n poort naby Kenhardt, ... Read more

    $10.99 USD

  • Die nag van legio

    by PG du Plessis ...
    Die nag van legio is Du Plessis se debuutdrama. Die karakters in die drama is almal geestelik versteurd en die handeling word in een nag voltrek. Hierdie drama besorg aan hom die W.A. Hofmeyr-prys in 1970 en die Hertzogprys in 1972. ... Read more

    $10.99 USD

  • Waar gode tuimel

    by Gert Basson ...
    WAAR GODE TUIMEL, het die reklamewese as agtergrond – ‘n milieu waar ‘gode’ maklik geskep en net so maklik getuimel word.Die tempo is vinnig en die dramatiese gebeure wat so snel op mekaar volg, bly deurgaans intens en prikkelend.Die gegewe is meesleurend en die boeiende verhaal van Valk van der Walt en Gloria Roux, hou die leser vasgevang tot aan die opwindende einde. ... Read more

    $5.50 USD or Free with Kobo Plus

  • Ek Sweer Dit Het Net So Gebeur

    by Khaled Talib ...
    VoorwoordDaardie ongemaklike stilte wanneer jy nie meer weet waaroor om te praat nie. Jy is op die punt om in 'n donker afgrond van jou denke te val, wat nou in 'n doolhof verander is met 'n Minotaurus gereed om op jou af te spring. Ek ken daardie gevoel wanneer woorde verval. Dit klink soos 'n ballon wat leegloop. Om hierdie rede het ek besluit om my baie kort stories met jou te deel sodat as ... Read more

    $2.99 USD

  • Herfs Gedigte

    Hierdie bundel bevat een-en-tagtig gedigte. Van baie ernstige, emosionele, diep geestelike tot lekker lawwe en tong-in-die-kies rympies, bied 'n wye verskydenheid om van te kies. Soekie skryf met soveel eerlike opregtheid oor alledaagse dinge van die lewe. Maar dit is die doodgewoon, normale dinge wat die gladheid van ons gang bepaal. Soekie se versgedagtes sal jou weer laat dink oor die groot ... Read more

    $6.72 USD or Free with Kobo Plus