Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Thrillers eBooks

If you like Thrillers eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 111 Results
Skip side bar filters
  • Katarsis

    Hardus Hartman, ’n nege en dertigjarige prokureur van Pretoria bevind hom by ’n troue in Franschhoek. Hy was deurentyd bewus dat Natalie, sy vervreemde vrou, ook ’n gas sal wees en is hoopvol dat hy dinge tussen hulle kan red.Kort voor die bruilofsfees op La Petit Chateau afskop, stel ’n kollega Hardus telefonies in kennis dat “Lennie die Lem” ontsnap het en op vrye voet verkeer. Lennie is ’n ... Read more

    Free

  • Friksie

    Alwyn Liebenberg is gekompliseerd. Enigmaties. Dit is vir hom onaanvaarbaar dat daar in hierdie land soveel mense is wat het, sonder om dit te verdien. Obsessief op soek na sy eie Nkandla beplan hy haarfyn aan sy skyndood in die Long Tom-pas. Hy besluit vooraf, wat ook al gebeur, hy sit nie sy voete in ’n tronk nie. Terselfdertyd is ’n komkommerkoel polisieman besig om landwyd opspraak te maak as ... Read more

    Free

  • Afvoer

    Moeg en teleurgesteld oor die lewe probeer Janne om in die bad te ontspan. Een-en-veertig jaar. Wonend in ‘n klein woonstelletjie. Verlate deur haar vrien. Die bliksem. Haar bene is slap, daar is te veel grys in haar hare. Om nie van die plooi op haar gesig te praat nie. Te oud om nog kinders te kon hê. Wat als gegee sou word om die horlosie te kon terug draai. Om die lewe ‘n ander wending te laan ... Read more

    $0.99 USD

  • Ek bly by jou

    Pappa en mamma het lank daaroor getwyfel oor of ons op vakansie moet gaan. En nog langer getwyfel oor of ons wel na dieselfde kamppeer terrein moet gaan. Al die herinneringe… Maar nou die vreeslike dag amper ‘n jaar terug, wil weer ons lewens kom omhels. Dit tel op waar ons dit die afgelope herfs agtergelaat het. Ek probeer om die lekker dinge in die gees te sien, maar dan begin die kol op my maag ... Read more

    $0.99 USD

  • Iemand Red My Lewe Vanaand - ‘N Justice Sekuriteit Kortverhaal

    ‘n Dreigende brand noop ‘n sekuriteitswag om te kies om óf homself óf ‘n vyfjarige kind te red.Hulle staan bekend as die “troepe” – die beamptes in uniform van Justice Sekuriteit. Hulle het nie die gemaklike, hoogs gepubliseerde poste wat die ander personeellede, in gewone kleredrag het nie – hulle is die mense wat in die agtergrond daagliks gesien kan word by banke, kantoorgeboue, en ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Geraas onder die bed

    In Mexikostad ontvang ’n man ’n telefoonoproep van Real del Monte met die nuus dat sy ma ernstig siek is, waarvoor hy en sy gesin dadelik dorp toe sal moet reis.Ontdek deur hierdie kort storie 'n reeks gebeurtenisse wat die rustigheid van 'n hele gesin sal onderbreek. ... Read more

    $0.99 USD

  • Spiritus

    Op 'n koue en somber oggend in die Anhangabaú-vallei, 'n plek wat selfs voor die aankoms van die Portugese as vervloek beskou is, het sewe vriende bymekaargekom om die kompasspeletjie te speel. Wat hulle nie verwag het nie, is dat iets verskrikliks sou gebeur. En toe dit gebeur, het hulle net weggehardloop.Wat Dinho, Paty, Bruna, Dany, JM, Alfred en Milena nie geweet het nie, is dat wanneer jy nie ... Read more

    $1.00 USD

  • Die raaisel agter moord

    by Chandu Kanuri ...
    Chandu Kanuri se The Mystery Behind Murder" vertel die verhaal van 'n ondersoek. In hierdie boek is elke reël spanning. Chandu Kanuri het hierdie boek pragtig geskryf. Die boek is 'n misdaadrillerboek. ... Read more

    $1.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Skadustemme

    Bangmaakstories......deur François Bloemhof, Jaco Jacobs en vele meer.Skadustemme, saamgestel deur Lelani Fourie, is Crystal Lake Publishing/Uitgewers se eerste Afrikaanse projek. Ons ‘n Suid-Afrikaanse uitgewer wat hoofsaaklik Engelse boeke wêreldwyd verkoop, en ons het gedink dis tyd om ook aan die internasionale Afrikaanse mark iets in Afrikaans aan te bied. Of jy steeds in SA is of dalk oorsee ... Read more

    $1.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die moordenaar kom by Kersfees

    Steve is 'n gemiddelde man. Op 'n dag het hy opgemerk iemand hom kyk. Slegs die gloed van die sigaret, dit kan afstand dof sien die kontoere van die gesig. ... Read more

    $2.21 USD

  • 'n Dag Sonder Gister

    by Frederic Roux ...
    ’n Verhaal van liefde, deernis, tragedie, hartseer en diep religieuse oortuigings wat afspeel teen die agtergrond van Bettysbaai met sy asemrowende strand en majestueuse berge en die Skotse Hoogland wat deurdrenk is met religie.Willie Murray is ’n afgetrede predikant, ’n beskeie, nederige man, ’n vierde geslag Afrikaner. Die nag van die koue vuur verander sy lewe volkome ― Fransie sy bedlêende ... Read more

    $2.50 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Proefskrif

    by Frederic Roux ...
    Professor Hendrik Delport is besig met sy doktorale studie na die oorsprong van die antiekte beskawing wat hulle opwagting aan die suidpunt van Afrika gemaak het millenniums voordat die eerste Negroïdes of swart rasse die ewenaar suidwaarts oorgesteek het. Hiermee wil hy bewys dat die Kleurlinge, nasate van die Khoikhoi (nie die San nie), ’n genealogiese verlede het, dat hulle ook ’n volk is wat ... Read more

    $2.50 USD or Free with Kobo Plus

  • Uit Die Stof

    by Frederic Roux ...
    Afrikaanse spanningsverhaal: Die jare 1991-92 is bes moontlik die mees betekenisvolle tydperk in Suid-Afrika se geskiedenis. Die apartheidswette word geskrap. alle politieke gevangenis word vrygelaat, selfs die sogenaamde terroriste, en geen politieke party is meer verban nie, nie eens die gehate swart of gevreesde Kommunistiese partye nie. Verteenwoordigend van die belangrikste politieke partye, ... Read more

    $2.50 USD or Free with Kobo Plus

  • Liefde oorwin die hoogste berg

    by Thabisa Botha ...
    Sommige berge is hoër as ander.Ek hou nie van vliegtuigreise nie. Ongelukkig is hulle deel van my lewe. Wanneer ek die wêreld deurreis op soek na unieke produkte om Amerikaanse gedagtes opgewonde te maak, moet ek 'n paar risiko's neem. Klein vliegtuie met sitplekke met kleefband is een. Vlieëniers met twyfelagtige geloofsbriewe is ander. Vandag het ek my lewe gewaag op 'n tweemotorige ... Read more

    $2.98 USD or Free with Kobo Plus

  • Projek Apex

    by Michael Bray ...
    Wat as die mens se eerste kennis die resultate van sy eie verwoesting beteken? Van die beste verkoper van die Whisper Trilogy kom die nuwe boek. Richard Draven is 'n wetenskaplike wat geintreseerd is in die helende einskappe van spesies en die oordrag aan die mensdom. toe hy 'n nuwe aapspesie ontdek met regenerasie vermoeë, het hy geen idee wat se kettingreaksie sy verslag tot gevolg sou hê nie. ... Read more

    $2.99 USD

  • Bloedmaan

    by Hennie Malan ...
    Trudie kom na ’n gewone werksdag by haar woonstel.Elsa deel haar mee dat ’n man haar gesoek het. ‘n Ruk later is daar ’n klop aan die deur. Weerlig sweepslag by die woonstel terselfdertyd toe sy die deur oopmaak, spring ‘n kort mannetjie die woonstel binne. Hy het nie rekening gehou met Trudie wat hom blitsig grond toe bring nie, tot Elsa se ontsteltenis want dis die man wat Trudie gesoek het. ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Verwronge Wraak

    by Johan Crous ...
    Die strate van Kaapstad word geterroriseer deur 'n reeksmoordenaar wat jong vrouens vermoor en hul liggame nakend laat. Elkeen het 'n koeëlwond in die kop. Die Polisie besluit om daadwerklike ondersoek te doen en nader kaptein Wouter Malan, 'n ervare reeksmoord speurder van Boland.Na Wouter sy vrou uitvang op video na sy drie dae agtermekaar vir hom gelieg het en met sy vriend geslaap het, skei hy ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Kalifaat: ‘n Post-Apokaliptiese Spannings Verhaal

    (Afrikaans Edition) (Afrikaanse uitgawe)

    Eisa McCarthy woon in Kalifaatstad onder die beheer van die radikale Islamitiese groep, die Ghuraba. Sewe jaar gelede het Generaal Mohammad bin-Rasulullah die Verenigde State in 'n meedoënlose verraad verslaan en hulle wêreldwye Kalifaat opgerig in die ruïnes van Washington, DC. Die hoogste heilige leier van Ghuraba, die Abu al-Ghuraba, beweer dat Eisa se vader hom beheer oor die VSA se ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Fluistering in die Wind

    by Paul Zunckel ...
    Boekbeskrywing:Stap in die bose wêreld van mensehandel, waar korrupte amptenare, werkloosheid, armoede,gierigheid en mag 'n rol speel.'n Gesin word deur ontvoering uitmekaar geskeur.'n Kind wat in die middel van die nag gesteel word, 'n ma wat in slawerny ontvoer en verkoop is, en die wêreld van sekshandel.Die soektog na die kind en vrou verskuif van die oewer van die magtige Zambezi tot diep in ... Read more

    $2.99 USD

  • JONG GOUD

    Annico van Vuuren se JONG GOUD – die ontdekking van goud in ons land is nog JONK in 1889 – en Mic is nog nie 16 nie – beskryf Mic Maritz se aangrypende paadjie wat hy moet loop na grootword en aanvaarding van homself en van die lewe. Mic se pa sukkel van jongsaf met sy gesondheid en sy smagting om ‘n loopbaan in musiek te volg. Teen Mic se oupa se wense in, help sy ouma sy pa. In die Kolonie ... Read more

    $2.99 USD

  • Jack die Ripper

    by Erika Sanders ...
    Tamara het nie geweet nie en sal nooit weet wat daarna gebeur het nie.Al wat sy sou onthou was die skielike, verblindende silwerflits in die lig, 'n brandende sensasie oor haar keel en haar kop wat deur die hare opgeruk word.En skielik was dit onmoontlik om asem te haal.Sy het gesukkel, probeer om sy greep los te maak, maar het gevind dat haar arms soos loodgewigte voel en dat haar fokus vervaag . ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • 'N VLERMUISIE VIR KERSFEES

    Annico van Vuuren se hartroerende verhaal oor die lief en leed van Burg en Loelie is ‘n moetlees vir elke storieliefhebber!Burg is self gewond, maar bring sy gewonde makker deur die vyand se spervuur na veiligheid – tog bly die lewe en sy eie mense hom stief behandel. Of so ervaar hy dit altans. Ná sy ma se dood probeer Maria die groot leemtes in sy gemoed vul – maar Maria is self vol vrese en dra ... Read more

    $2.99 USD

  • rooi lig

    by karthikeyan k ...
    Robert en sweety het beplan om hul huis te verander vir 'n laer huur. Uiteindelik het Robert-gesin na hul genadetuin getrek. almal lyk sleg. ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • BOETIEBOSSIE

    BOETIEBOSSIE deur Annico en Lukas van Vuuren, 'n moet vir elke kinderboekrak. Boetjan (6) en Pa en Ma moet die plaas verlaat as gevolg van die droogte. Hulle vertrek delwerye toe om genoeg blink klippies te gaan kry om terug te kan kom plaas toe. Boetjan is hartseer en om hom te troos gaan Brak en Kiets, Koelekoel en sy ses henne en Blommetjie, die koei, ook saam. Dis nou behalwe die osse wat ... Read more

    $2.99 USD