Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Humorous eBooks

If you like Humorous eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 32 Results
Skip side bar filters
  • Vier briewe vir Jan Ellis

    by Steve Hofmeyr ...
    Met Vier briewe vir Jan Ellis debuteer die bekende sanger, Steve Hofmeyr, as prosaskrywer. Die vaardigheid waarmee hy die medium hanteer getuig van ’n kennis van sy grond, sy land en sy mense. Dit is ’n besonderse werk waarin ’n kragtige storie vertel word. Humor en patos vorm die grondslag vir die hartverskeurende verhaal van ’n onskuldige posbode wat weens ’n sameloop van omstandighede diep in ... Read more

    $6.99 USD

  • Melkkamer, waar jy jou knaters kan verloor

    by Abby Lynx ...
    In die skemerlig van die melkkamer word 'n onskuldige plaasmeisie aan die tafel vasgemaak deur 'n “monster” van 'n plaasbestuurder. Die meisie sien en ervaar dinge wat net in die donkerste nagmerries voorkom, maar is magteloos teen die sterk en geslepe man met 'n reuse geheim wat niemand van weet nie. Hy stap na die houtbalk toe en haal twee van die dik leer spanbelde van hulle hakke af. Met my ... Read more

    $1.79 USD or Free with Kobo Plus

  • Ek Lag Julle Dood vir my

    Hierdie is 'n lys van Chris se beste grappies en stories.Sien die humor in die lewe raak.Lees dit – Geniet dit en bêre dit en lees dit later weer.Dit wat u in hierdie boek lees gebeur in die werklike lewe.Daar is `n tyd vir alles het Koning Salomo gesê: Ook `n tyd vir lag.Moenie die ernstige tye afskeep nie maar maak tyd om te ontspan met hierdie boek en lag `n slag lekker.Hoe minder ernstig `n ... Read more

    $1.25 USD or Free with Kobo Plus

  • Plaasstories vir 'ie siel

    Sonder om te bluf of te bloos ...Op die vlakte met sy hier en daar se kalkrante tussen Riversdal en Jongensfontein hoef ons nie ’n storie op te maak nie. Stories en boomversies gebeur vanself kant en klaar net vir oorvertel. So, ons lieg nooit, behalwe as ons nou nie saamstem met die storie nie; dan stêk ons daardie storiehopie in sy mate net soos hy behoort te gewees het. En dis nou ôk nes ... Read more

    $4.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Ouma en die Doeanebrakkie (Boek #1: Ouma op Reis)

    Series Book 1 - Ouma op Reis
    Ouma hou van reis, maar partykeer maak die lughawens se sekuriteit dinge maar moeilik. Veral as jou bene vol titaan is en elke metaalverklikker jou verklap. Dan is daar nog die doeanebrakkies ook… ... Read more

    Free

  • Die Paartie (Boek #2: Ouma op Reis)

    Series Book 2 - Ouma op Reis
    Partytjies is lekker, maar party partytjies is beter as ander. Nie elke partytjie is ‘n goeie ding nie, soos Ouma uitgevind het… ... Read more

    Free

  • Boeta se Bakkie (Boek #3: Ouma op Reis)

    Series Book 3 - Ouma op Reis
    Boeta en sy familie gaan see toe. Maar met liegstories en vakansies is daar altyd dinge wat nie so lekker wil loop nie. Soos Boeta se Bakkie… ... Read more

    Free

  • Sussie red die Renoster (Boek #4: Ouma op Reis)

    Series Book 4 - Ouma op Reis
    "Ons kan nie eers 'n plastiekrenoster red nie!" is Sussie se moedelose gesug. Maar Sussie gooi nie maklik tou op nie en niemand gaan haar keer as sy reeds 'n besluit geneem het nie. ... Read more

    Free

  • Woeste Willie

    en ander ware liegstories

    So tien voor twaalf merk hy doer in die verte ‘n stofwolkie wat al groter groei en soos die wolkie nader kom, sien hy ‘n rooi skynsel deur die stof. Nog nader maak hy die vorm van ‘n renoster uit met ‘n rooi kol op sy rug en later merk hy ... ... Read more

    $3.75 USD

  • Tant Bessie ry Bicycle (Boek #5: Ouma op Reis)

    Series Book 5 - Ouma op Reis
    Die Engelse koningin is Tant Bessie se ikoon en sy volg haar slaafs na. Maar die wêreld is nie altyd koninklik nie en Tant Bessie moet vrede maak met ‘n bok en ‘n bicycle in die middel van donker Afrika. ... Read more

    Free

  • Komplimente van 'n gypsy

    by Anzel Mans ...
    Seker een van Kilian & Malherbe se beste kortverhaalbundels nog. Anzel Mans kry dit moeiteloos reg om die leser deurgaans te laat glimlag, sonder om die storielyn afgesaag te maak. Elke nuwe storie is eietyds maar uniek. Voorwaar een van nog min skrywers wat die leser se aandag behou sonder om kru skoktegnieke te gebruik. Haar skryftegniek sal die kortverhaalgènre beslis laat voortleef. ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Don Juan kry 'n Vryersles

    by Arnold Lacock ...
    Jasper Du Preez was maar van skooldae ‘n haan onder die henne. ‘n Regte jong Don Juan wat vroue se harte onstuimig laat klop het as hulle in sy teenwoordigheid was. Nie net het hy onder die jong skoolmeisies gemaai nie, daar was selfs hardnekkige gerugte dat hy en die musiekjuffrou in sy laaste jaar meer as net vriende was... Lees gerus verder aan hierdie bundel vol verhale, stories en sketse deur ... Read more

    Free

  • Onbevange

    Skop die luierstoel se voetstut uit, trek die tafeltjie met jou geliefkoosde warm of koue drankie nader en sorg dat die bord of bakkie snoeperye ook byderhand is, want dit kan dalk ’n lang, luilekker kuierlees word hierdie.Maar daar is mos geen haas wanneer jy sulke vreemde ervaringe kan meemaak soos jou eerste ontmoeting met ’n djinn of saam met die manne in die Royal kuier waar die nagwaak gehou ... Read more

    $5.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Lag 'n Bietjie

    Plak eers jou ribbes mooi vas voor jy die boek oopmaak! Hou die boek weg van mense met hartkwale of bloeddrukprobleme.Merk die wat jy vir die dominee kan vertel, met 'n groen pen. Jy sal nie twee groen penne nodig vind nie.Vir die res: dis bedoel om geniet te word! ... Read more

    $3.15 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Gatsaagsage en Ander Lekker Stories

    Kostelike kort stories van dilemmas en kondemmas! Dis Jan Spies met 'n sexy kinkel...'n Genotvolle boek om oor en oor te lees, want dit is geskryf om GENIET te word. ... Read more

    $3.50 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Mekêniek

    Uit die hool van Hillbrow daag ʼn breker en sy meisie op ʼn ou motorfiets in ʼn klein afgeleë dorpie in die Knersvlakte op. Niemand weet wat die man met die geskende gesig se regte naam is nie. Almal ken hom slegs as Mekêniek. In ʼn skuur buite die dorp begin hy ʼn werkswinkel waar hy motors herstel. Sy werkswinkel word ʼn plek vir byeenkomste waar belangstellende inwoners na sy fassinerende vertellings ... Read more

    $9.00 USD $7.50 USD

  • Aankoms en vertrek

    Bailey Kellerman het Suid-Afrika finaal verlaat toe Adam, haar jeugliefde, nie tot trou kon kom nie. In London hierna was daar ’n huwelik met ’n Fransman, maar ook hý het haar in die steek gelaat. Wanneer ’n tragedie in Johannesburg die lewens van Bailey se ouers eis, dring haar broer aan dat sy huis toe kom. Hy is woedend omdat sy nie hul ouers se begrafnis bygewoon het nie – sonder om te weet ... Read more

    $9.99 USD

  • Prikkelpop Fiksie

    Verskeie gewigtige kortverhale in die noot van jou ouers se gunsteling sokkie dans treffer op steroids.My naam is Jacobus Gideon Louis Nieuwoudt en ek is 'n Boere Punk. 'n Boere Punk, natuurlik, is iemand wat die gees van die bittereinder van oud uitleef in literatuur, op so 'n boeiende en kreatiewe manier, dat dit die leser vermaak, iets leer, en boonop nog sosiale kommentaar ook lewer. 'n Boere ... Read more

    $6.00 USD

  • Kettie Kind

    EK IS 'N KETTIE KIND.Verskeie gewigtige kortverhale in die noot van jou ouers se gunsteling sokkie dans treffer op steroids.My naam is Jacobus Gideon Louis Nieuwoudt en ek is 'n Boere Punk. 'n Boere Punk, natuurlik, is iemand wat die gees van die bittereinder van oud uitleef in literatuur, op so 'n boeiende en kreatiewe manier, dat dit die leser vermaak, iets leer, en boonop nog sosiale kommentaar ... Read more

    $12.00 USD or Free with Kobo Plus

  • O Genade Katryn!

    'n Bundel lekkerlees stories

    by Katryn Bekker ...
    O genade Katryn is ʼn lekkerlees bundel, propvol humoristiese stories soos gesien deur die oë van Katryn. Katryn se unieke manier om gebeure oor te vertel, skep ʼn prentjie waarmee almal hulself kan vereenselwig. O genade Katryn waarborg om ʼn glimlag op elke gesig agter te laat en jou selfs nog vir dae later daaroor te laat giggel. ... Read more

    $8.32 USD

  • Klein Dorpie

    Bets is 'n kunshandelaar in Kaapstad. Haar besoek aan die plaas waar sy grootgeword het, met die gesprekke en interaksies wat volg met ou bekendes en familie, laat haar besin oor haar emosionele en praktiese omgewing waarin sy haarself bevind.Sy word geforseer om ontstellende gebeure te konfronteer, maar ook aangemoedig om haar hart oop te maak vir ou liefde wat 'n nuwe plek in haar verwarde hart ... Read more

    $2.50 USD

  • Garage Band (Afrikaanse Uitbreiding)

    Niks met musiek to doen nie. Net met Wraak

    Series Book 1 - Garage Band
    Dis die stil mense waarvoor mens versigtig moet wees.Lanthus se wêreld het sopas tot ‘n einde gekom. Afgelê na sewentien jaar by een maatskappy. Sy huislewe is ‘n ramp. Sy oordonderende vrou en twee tieners sien hom skaars raak. Lanthus is moeg daarvan om onsigbaar te wees. Hy het sy beste jare opgeoffer, net om eenkant toe gegooi te word en plek te maak vir jonger, knapper aktuarisse wat nie die ... Read more

    $3.14 USD or Free with Kobo Plus

  • Goue Vroue in Jumanji

    Die Goue Vroue was weer op een van hulle vele wonderlike avonture - hierdie keer in die oerwoud in Afrika. Soos dit altyd met die Goues die geval is, is hierdie geen uitsondering nie en was dit ’n avontuur gevul met opwinding en gevaar. Adrenalienbelaai. Die dames het soms tuimelend bo-oor mekaar rondgeval, ander kere gillend vasgeklou vir lewe en dood! Op die ou end, soos nog altyd vantevore, het ... Read more

    Free

  • Psige van die Liefde

    Megan Rossouw,'n jong dosent in Potch, is in die moeilikheid. Op meerdere vlakke. As haar departementshoof, Chantelle Botha, haar nie opdraande gee nie, is dit die jong mansstudente wat haar aandag soek.Toe Megan se wêreld uiteindelik uitrafel, is daar een persoon wat bly steek en krap aan die wonde van haar ego: sexy Reghardt le Roux wat Megan haar pos by die universiteit gekos het.Is Reghardt ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus