Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Family & Relationships eBooks

If you like Family & Relationships eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 62 Results
Skip side bar filters
  • 'n Affair om te vergeet

    'n Ware Verhaal

    ’n Affair om te vergeet is die ware verhaal van hoe die skryfster van haar man se affair uitgevind het, haar reaksie daarop, en hoe sy uiteindelik daarin geslaag het om vrede en aanvaarding te vind. Hoewel dit ’n beskrywing van haar persoonlike reis is, sal baie mense hulle met haar ondervinding kan vereenselwig: haar ongeloof en woede toe sy die boodskap op haar man se selfoon kry; die ... Read more

    $9.99 USD

  • 'n Gids vir Ouers, Die Reis van die Dapper Hart

    Ondersteuning vir gesinne wat egskeiding ervaar

    E-boek aanvullend tot Die Reis van die Dapper Hart, ʼn finalis in die 14de Jaarlikse VSA Indie-toekennings vir Uitmuntendheid.Wat moet jy as ouer doen om jou kind te help om alles wat met die egskeiding op hulle afgekom het te hanteer?Waaroor gaan Die Reis van die Dapper Hart en hoekom is dit so geslaagd?Hierdie boek is ʼn ouergids tot Die reis van die dapper hart, ʼn selfhelpboek vir kinders wie se ... Read more

    $1.99 USD

  • 17+ wenke om kommunikasie mee te bemeester Outisme en Asperger se sindroom

    Voel u hopeloos oor die kommunikasievaardighede van u of iemand vir wie u lief is? Moenie wanhoop nie! Hierdie gids gee 'n samevatting van kontemporêre kommunikasiekennis en bied hulpbronne vir verdere studie om diegene op die Autism Spectrum en almal anders te bemagtig.37 bladsye.Vertaal met opgevoerdeoktranslator.Beskrywing vertaal met Lingvanex. ... Read more

    $4.99 USD

  • 21 vir Warm Boereharte

    For your pleasure: In Afrikaans – Annico van Vuuren’s stunning collection of short stories – her star-turn genre. Read and your heart will be warmly touched – will be torn apart, drawing you into the spirit of humane grace and everlasting love.Lesers op soek na kortverhale uit die hart uit, uit die Boerekultuur uit – uit sy siel uit, gryp hierdie geleentheid aan en lees 21 van Annico van Vuuren se ... Read more

    $3.99 USD

  • Blou Erfporsie: Van Isilimela tot Stilbaai: 'n Lewensreis

    Blou Erfporsie is die storie van 'n lewensreis wat begin met 'n twaalfjarige seuntjie wat impulsief beloof om 'n sendeling te word, as die Here tog net sy oog sal laat ophou pyn. En ’n dogtertjie wat viooltjies verkoop vir haar sendingbussie. Die storie kry momentum met 'n skip wat aan die Pondoland se kus strand tydens die Tweede Wêreld-Oorlog en Isilimela Hospitaal wat met 'n noodoperasie ingewy ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Briewe aan Icarus

    'n Lewe sonder liefde is inderdaad net 'n leë lied. Die liefde maak jou treurig, maar ook opgewonde. Met die liefde leer jy vlieg tot bo die hoogste wolke, maar soms, dan bring die liefde jou ook terug aarde toe.Hierdie bundel briewe in digvorm neem jou op 'n vlug van ongekende vreugde maar ook hartseer. Vlieg saam na die son en gaan haal jou liefde daar - daar waar dit moontlik verskuil lê agter ... Read more

    $6.99 USD

  • Briewe aan my kinders

    Eers was die raad net bedoel vir Jonathan Jansen se eie kinders wat op die punt van volwassenheid gestaan het. Maar dié stukkies wysheid het gou versprei na die studente van die Universiteit van die Vrystaat – en toe nog verder na Jansen se duidende volgelinge op Facebook en Twitter. Jansen het elke dag ’n “brief aan sy kinders” geskryf, ’n klein stukkie lewenswysheid oor enigiets van die liefde ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD

  • Bybelverhale

    Afrikaans Bible Stories

    Series series Bible for Children Everywhere
    Hoe het dit alles begin? Waar kom ons vandaan? Hoekom is daar soveel ellende in die wêreld? Is daar enige hoop? Is daar lewe na die dood? Vind die antwoorde terwyl u hierdie ware geskiedenis van die wêreld lees.How did it all begin? Where did we come from? Why is there so much misery in the world? Is there any hope? Is there life after death? Find the answers as you read this true history of the ... Read more

    Free

  • Die AA tot OE van seks

    by Riette Rust ...
    Wat is die één ding wat vroue verhoed om 'n fantastiese sekslewe te hê? Na dese hoef jy nie langer daaroor te wonder nie. Meer nog: Hierdie boek sal die sluiers voor jou oë wegtrek en jou stap vir stap wys - ja, wys! - hoe jy die heel beste seks kan geniet. Dis 'n oopkop, kaalvuis en loslittige gids tot die mees ekstatiese orgasmes onder die son. Jy leer onder meer: • hoe om in voeling te kom met ... Read more

    $15.99 USD

  • Die ding van die Milpark trauma intensiewe sorg eenheid wagkamer...

    by Denise Miller ...
    Doodgewone mense, oppad om ʼn droom te bou... Passie, dryf, tragedie... Die verhaal vanuit die wagkamer van die Milpark Trauma Intensiewe sorg eenheid, deur die oog van ʼn vrou wie se man veg vir herstel. Die dag-tot-dag ervaring, wonderwerke, angs en dankbaarheid, als in een. Dan in die wagkamer, waar almal op gelyke vlak is. Daar waar jy jou sterkte vind. Daar waar jy jou vertroue in die mensdom ... Read more

    $6.66 USD

  • Die Geheime van Huweliksprobleme Sukses

    by Hope Etim ...
    Met die die verhoging van die aantal van egskeiding gevalle, mense vind dit moeiliker om tehandhaaf'n gelukkige die huwelik. Die huwelik is'n twee-manier ding wat vereisliefde en ondersteuning van beide kante. Egter, die huwelik is nie netbehels twee mense; dit behels'n familie, en soms die familie vanbeide kante. Kry al die info wat jy hier nodig het. ... Read more

    $8.88 USD

  • Die handskrif teen die spieël

    Rhoenay Rheeder het n gewone bestaan gevoer totdat haar wêreld in duie gestort het met die moord op haar man. Sy vertrek op 'n soektog na antwoorde en bevind haarself telkens in die moeilikheid en raak selfs deurmekaar met onsmaaklike karakters. Gaan sy daarin slaag om haar man se moordenaar op te spoor en terselfdertyd ongedeerd kan wegstap? En sal sy, wat nog so jonk is, weer liefde vind?Die 82 ... Read more

    $9.99 USD

  • Die Ideale Vennoot: Wenke Oor Die Vind Van Die Perfekte Maat

    by Hope Etim ...
    'n goeie manier om te foto van die basis van'n huwelik is soos'n span. Spannegewoonlik werk wel, as daar is verskillende faktore wat in pleksoos corporation, kommunikasie, begrip en andersoortgelyke kenmerke. Kry al die inligting wat jy hier nodig het. ... Read more

    $12.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Lekker Gespreks Boek

    Hoe goed ken jy jou geliefde en vriende?Hierdie lekker boek is propvol vrae wat stof tot nadenke gee, soms intiem, soms laf en kontroversieël, maar altyd interessant.Wanneer vriende omkom, met 'n familie samekoms of wanneer jy so pas iemand op 'n partytjie of byeenkoms ontmoet het, sal hierdie gekkige boek almal aan die praat kry. ... Read more

    $3.99 USD

  • Die Volwasse Lewe

    by Brand Smit ...
    WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL?Werk uit wat jy met jou lewe gaan doen, maak geld of sukkel, trou – of nie, kry kinders – of nie, koop ’n huis of huur ’n woonstel, kry ’n lening vir ’n nuwe kar of ry met ’n fiets wat kraak, vestig jouself in ’n middelklas woonbuurt of woon vir jare lank oorsee. As kind het ’n mens uitgesien daarna om “groot” te wees. Dan, skielik, moet jy keuses maak wat die kwaliteit ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Voorkoms Van Die Baba Gevegte: Die Beplanning Van Die Kinders In'n Huwelik

    by Hope Etim ...
    Beplanning vir'n baba moet nie ligtelik geneem word as dit gewoonlik behels'nbaie gedetailleerde kwessies wat moet uitgestryk word en heeltemalverstaan. Hierdie is baie belangrik om te verstaan, so saam met dienuwe baba is daar sal'n baie van die onwrikbare aanpassings, wathet om te wees gemaak wat sal beslis voeg die druk op die bestaandeprobleme binne die verhouding. Indien beide partye is nie ... Read more

    $12.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Dogters Van Sahara

    by Susan Meiring ...
    Die leser word bewus gemaak van die belangrikheid van die rol wat ouers moet speel in 'n kind se lewe. Die broosheid en wroeging van die hart van 'n kind word weergee en dis die hoop van die skrywer om die ouer tot 'n dieper insig te lei. Om hul bewus te maak van hoe hul handelswyse 'n kind onherroeplik kan bevoordeel of benadeel.Liewe leser, stap saam met my in die lewens van dogters, wat aan ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Dokter in die huis

    Dokter in die huis is jou A-Z-gids tot gesondheid. Hierdie nuwe uitgawe van die gewildste Afrikaanse gesondheidsensiklopedie is hersien en aangevul om feitlik die hele spektrum van die hedendaagse geneeskunde te dek. Dit is gegrond op die jongste mediese navorsing en spesifiek gerig op die behoeftes van die Suid-Afrikaanse gesin. Onontbeerlike feite word sistematies en lesersvriendelik aangebied ... Read more

    $19.99 USD $17.99 USD

  • Eet reg

    Bevry jouself en jou kinders van emosionele eet

    Vetsug neem skokwekkend toe. Die oorsaak lê deels by emosionele eet, wat in die kinderjare aangeleer word wanneer ons kos gebruik as beloning of straf, of om liefde te wys. Dié gebruike programmeer ’n kind se brein só dat hy of sy later, in moeilike tye na kos gryp om beter te voel. 'Eet reg' is propvol raad wat jou en jou kinders vir altyd van emosionele eet kan bevry. Voed jou gesin optimaal, ... Read more

    $12.99 USD

  • Ek is Onsigbaar en Ander Stories

    Vrae oor seksuele minderhede. Dit is baie belangrik om in die moderne tyd hieroor na te dink. Dit is iets wat ons vra vir insluiting in die samelewing, respek en moralisme. Jy moet jou gedagtes oopmaak en die ander met jou keuses aanvaar. Die wêreld is divers en meervoud. ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Ek Sal Nie Doodgaan Nie!

    by Gabriel Agbo ...
    Dit is nog nie oor nie. God is nog nie klaar met jou nie. Jy gaan nie nou dood nie. Ja, jy gaan nie. Hierdie boek is om jou te verseker dat Hy nog 'n plan vir jou lewe het. Dit maak nie saak hoe donker dinge lyk nie. Hier sal jy baie interessante hoofstukke vind soos: EK SAL NIE DOODGAAN NIE, ALLE KRAG BEHOORT AAN GOD, GAAN TERUG EN VERTEL HOM, GEBED, WAT MAAK JY HIER? MOENIE BANG WEES NIE, MOENIE ... Read more

    $2.00 USD

  • GEBEDE VIR DIE VRUG VAN DIE MAART

    by John Michael ...
    In enige huwelik is dit hoogs wenslik om kinders te hê of swanger te raak. Die Bybel beskryf kinders as 'n gawe van God en merk op dat die man wat hulle in sy huis het, 'n gelukkige mens is. Baie paartjies het jare lank gesukkel en God gevra om vir hulle kinders te gee. Dit dui op die belangrikheid van gebed.In die Bybel sien ons voorbeelde van sulke spesiale gebede van diegene wat God vertrou vir ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Geskei En Nie Meer Bang Nie:

    Geskei En Nie Meer Bang Nie, #1

    Series Book 1 - Geskei En Nie Meer Bang Nie
    Het u al deur 'n egskeiding gegaan? Vra jouself af wat u toekoms sal nadat u trou beloftes van "Ja ek sal" verander het in "Ek sal nie" saam met die verlies van al die drome wat nooit vervul sal word nie? Geskei En Nie Meer Bang Nie: Emosionele Ondersteuning vir die Nuut Geskeide is die eerste boek van 'n trilogie geskryf om lesers te help met post-egskeiding sake terwyl u ook bemoediging verskaf ... Read more

    $2.99 USD

  • Herontdek jou selfvertroue

    Sewe stappe na ’n nuwe jy

    Is jy ’n perfeksionis en voel jy nooit goed genoeg nie? Verhinder jou swak selfbeeld jou om jou doelwitte te bereik? Jy is nie alleen nie. Rolene Strauss deel hoe ook sy met selfvertroue gesukkel het, selfs terwyl sy die Mej. Wêreld-kroon gedra het, en hoe sy ware selfvertroue gevind het. Dié boek is ’n onmisbare gids vir elke vrou wat soms aan haarself twyfel. Rolene se sewe beproefde stappe vir ... Read more

    $11.99 USD