Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Literary eBooks

If you like Literary eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 18 of 18 Results
Skip side bar filters
  • Die Tyd van die kombi's

    by Koos Kombuis ...
    Koos Kombuis se vorige outobiografie, Seks & Drugs & Boeremusiek, was pretensieloos, eerlik, skreeusnaaks én hartroerend. Hierdie is sy Voëlvry-memoir en hy skryf met dieselfde rou eerlikheid en selfspot oor sy herinneringe van daardie tyd. Hy bely daar is dinge wat hy lank probeer ontken het, daarom kon hy nou eers daaroor skryf. En al is hierdie sy persoonlike blik op die mense en gebeure rondom ... Read more

    $13.99 USD

  • Vurk in die pad

    Hierdie memoir is, soos André Brink dit self stel, ’n reaksie op “’n behoefte … om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog nie verstaan nie; baie wat my seergemaak of verras of vreugde veroorsaak het…” Die memoir gee die leser ’n blik op die ryk en vol lewe van een van die grootste skrywers in Afrikaans. Brink se ... Read more

    $17.99 USD $15.99 USD

  • Rykie: 'n lewe met woorde

    by Lizette Rabe ...
    In ’n tyd toe die meeste vroue óf onderwyseres óf verpleegster geword het, het Rykie van Reenen vir haar ’n loopbaan oopgeskryf in die joernalistiek. Sy het Suid-Afrika se eerste vroulike oorlogskorrespondent geword toe sy die Jom Kippoer-oorlog in Israel gaan dek het.In die 1960’s het sy naam gemaak as rubriekskrywer vir “Van alle kante” in Die Burger en in die 1970’s vir “Op die randakker” in ... Read more

    $16.99 USD $14.99 USD

  • Pad Van Liefde

    Ek het altyd gesmag na vryheid, maar ek kon net nie daarin slaag om vry te breek en net myself te wees nie. Die mense om my wou ek tevrede stel, net om myself teleur te stel in die proses ... Dit het sedert my kinderjare só aangegaan - ‘n goed weggesteekte geheim agter my glimlag …Daar was hartsdinge wat verborge gebly het in my; `n jarelange maskerdra-stryd … Vir lánk het ek `n stille leuen ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Koors/Fotografie: Twee Versamelings Gedigte

    by Brand Smit ...
    Twee versamelings gedigte uit verskeie penne, etlike potlode, en die lomp tikvingers van Brand Smit. Two collections of poetry from several pens, a number of pencils and the keyboard-clumsy fingers of Brand Smit. ... Read more

    $5.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Handelinge van Jesus

    ʼn Vertaling met kommentaar van ‘The Acts of Yesu,’ ʼn Boek wat in gebruik was deur 'The Church of the East," die Kerk wat Thomas 47nc in Indië gestig het. Die agtien verlore jare waarvan die Bybel nie melding maak nie word in hierdie verhaal oor die lewe van Jesus bekend gemaak. ... Read more

    $9.00 USD $7.65 USD

  • Vlam in die sneeu

    Die liefdesbriewe van André P Brink & Ingrid Jonker

    Edited by Francis Galloway ...
    Op 29 April 1963 stuur Ingrid Jonker ’n telegram aan André P. Brink om dankie te sê vir blomme en ’n brief wat hy vir haar gestuur het. Hulle het mekaar ’n paar dae tevore ontmoet. Hy was agt-en-twintig; sy ’n jaar ouer. Só begin ’n briewewisseling tussen twee skrywers wat duur tot sy laaste brief aan haar in April 1965. Jonker verdrink haarself by Drie ankerbaai drie maande daarna. ’n Halfeeu ... Read more

    $12.99 USD

  • Halfgees

    by Zalman Davis ...
    "Zalman S. Davis is deel van 'n nuwe generasie digters en debuteer met Halfgees. Wat my opgeval het in die bundel, is die ongelooflike eerlikheid in sy verse. Dit is opmerklik hoe Zalman oor die daaglikse lewe skryf, die liefde en hoe hy dit ervaar. Ek kan hierdie bundel aanbeveel want hy gun die leser om poësie in 'n tydlose aard te lees."Heleen MalherbeVeerpen Uitgewers ... Read more

    $14.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Die groot drie

    ’n Eeu van spotprente in Die Burger 1915-2015

    Die Groot Drie bied ’n sonderlinge blik op die opkoms, hoogbloei en uiteindelike ondergang van Afrikaner-nasionalisme vanuit die perspektief van drie wêreldklas-satirici: D.C. Boonzaier, T.O. Honiball en Fred Mouton. Die Burger is in 1915 in die lewe geroep om as mondstuk te dien vir Afrikaners wat aan die begin van die 20ste eeu op hul knieë gedwing is deur die Anglo-Boereoorlog, verstedeliking ... Read more

    $9.99 USD

  • Dwarsklap

    Skakerings van swart in die nuwe Suid-Afrika

    by Piet Matipa ...
    Piet Matipa is jonk, swart, gay en Afrikaans. Sy rubrieke in Beeld is baie gewild omdat dit aan ’n sonderlinge lewensuitkyk uitdrukking gee. Hy praat vanuit ’n perspektief wat jy nie sommer in Suid-Afrika kry nie. Sy siening van die wêreld is gevorm deur interessante bestemmings waar sy lewenspad aangedoen het. As skolier aan Hoërskool Waterkloof en student aan die Pukke het Piet uitgeblink. Sy ... Read more

    $9.99 USD

  • Jesus

    Die Ware verhaal

    ʼn Vertaling van ‘The Acts of Yesu,’ met bygaande kommentaar. ʼn Boek wat deur die eerste volgelinge van Jesus in 47nc gebruik was. Die agtien verlore jare waarvan die Bybel nie melding maak nie word in hierdie verhaal oor die lewe van Jesus bekend gemaak. ... Read more

    $7.50 USD

  • Stroomop

    Herinneringe van ‘n koerantman in die aprtheidsera

    Wat gaan deur ’n koerantredakteur se kop as ’n woedende John Vorster hom vroegoggend bel oor kritiese beriggewing? Hoe hanteer hy dit wanneer ’n kabinetsminister een van sy verslaggewers met die vuiste wil bydam? Of as ’n groep regse belhamels ’n politieke nuushond teer en veer? Hoe kry ’n Afrikaanse koerant dit reg om tydens die apartheidsjare volledig oor ANC-beleidstandpunte te rapporteer ... Read more

    $9.99 USD

  • Ingrid Jonker

    n Biografie

    Die digter Ingrid Jonker was 31 toe sy in die vroeë oggendure van 19 Julie 1965 verdrink het, al beweer bronne sy was ’n jaar ouer. Vandag bespiegel mense steeds oor menige ander feit rondom die lewe van dié fassinerende figuur. Meer as 50 jaar later verskyn hierdie eerste omvattende biografie van Jonker: die dogter van ’n stoere volksraadslid getroud met ’n vrou uit die Afrikaner-adel; die ... Read more

    $11.99 USD

  • Oor Grense

    'n Lewe in die media in 'n tyd van verandering

    by Ton Vosloo ...
    Ton Vosloo is een van die mees gerekende koerant- en sakemanne in Suid-Afrika. Gedurende sy loopbaan van sowat sestig jaar het Suid-Afrika op politieke front 'n drastiese ommekeer ondergaan: die Nasionale Party het plek gemaak vir 'n ANC-regering, wat gelei het tot transformasie op sosiale, ekonomiese en sakefront.In 1983 is Vosloo as die besturende direkteur van Naspers aangestel en het hy hom ... Read more

    $9.99 USD or Free with Kobo Plus

  • André P. Brink En die spel van liefde

    'n biografie

    by Leon De Kock ...
    'n Buitengewone en uitstekende manuskrip." – Prof. Gerrit OlivierAndré P. Brink en die spel van liefde is die heel eerste biografie van 'n Suid-Afrikaanse skrywer wat gedurende sy leeftyd in dieselfde asem as Gabriel García Márquez, Peter Carey en Aleksandr Soltzjenitsen genoem is, en wie se romans in meer as 30 tale vertaal is.In Leon de Kock se langverwagte biografie word Brink se persoonlike ... Read more

    $11.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Met my rooi rok voor jou deur

    Die onweerstaanbare Audrey Blignault het destyds die wêreld van die Afrikaanse vrou óópgeskryf en was haar tyd vooruit. Dié unieke keur bring haar beste werk byeen, van kort sketse uit die vroeë bundels tot langer essays en verhale uit latere publikasies. Hierdie baldadige, skalkse, “onwennige ouma” skryf dalk oor vervloë dae, maar op so ’n unieke, toeganklike manier dat dit vir vandág se leser ... Read more

    $13.99 USD $11.99 USD

  • Die kind se naam is Anneke

    Ses jaar ná Bloedvreemd skryf Juliana Coetzer wat hét geword van haar dogter, Anneke. Op sewejarige ouderdom het sy ’n breinvirus opgedoen. Ses jaar later vra mense steeds – wat het geword van julle? Is Anneke oukei? Met 'n skreiend eerlike stem skryf Juliana oor die verdere reis. Anneke kan al hoe minder praat en verstaan, en steeds probeer sy haar onafhanklikheid behou. Maar elke dag bring sy ... Read more

    $11.99 USD

  • 'n Baie lang brief aan my dogter

    ’n Baie lang brief aan my dogter is Marita van der Vyver, een van Afrikaans se mees geliefde skrywers, se ontroerende jeugmemoires. Dit is 'n speurtog deur die skrywer se beginjare, maar dit is ook ’n liefdesbrief aan ’n dogter en ’n taal en ’n land. En bowenal is dit ’n ma se poging om sin te maak van hierdie onverskillige en wrede wêreld waarin sy haar nou begewe. ... Read more

    $14.99 USD $12.99 USD