Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Art & Architecture eBooks

If you like Art & Architecture eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 6 of 6 Results
Skip side bar filters
  • Vin

    by Lien Botha ...
    Vin is die verhaal van kunstenaar-kurator Vin Verster se geleidelike greepverloor op haar skeppende en skikkende omgaan met kuns, haar verhouding met haar argeoloog-man, en haar vermoë om in SA sielerus te voel. Deur twee dekades van oorsese kunsresidensies, voortslepende familiedrama en die benouende obsessie van ’n vyandiggesinde in die kunswêreld sien die leser met die oë van dié vindingryke ... Read more

    $10.99 USD

  • Landboubestuurspraktyk

    Hierdie boek is saamgestel volgens die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring virVerdere Onderwys en Opleiding vir Landboubestuurspraktyke.Die doel van hierdie boek is om al die generiese aspekte van die Graad 12-landboubestuurspraktykekurrikulumbeskikbaar te stel aan alle sekondêre skole wat die vak aanbied. Dit sal eksaminatore in staat stelom landwyd 'n eenvormige ... Read more

    $12.99 USD

  • Natuurlewe van Suid-Afrika 'n Fotografiese Gids

    Dié nuttige, allesomvattende fotogids tot die natuurlewe van Suid-Afrika dek die streek se soogdiere, voëls, reptiele, paddas en bome wat heel waarskynlik gesien sal word. Vir elke spesie is daar ’n volkleurfoto, bondige uitkenningsteks en verspreidingskaart, sowel as die plekke waar hulle heel waarskynlik gesien sal word. ’n Kort inleiding bespreek die streek se geologie, klimaat, ... Read more

    $7.99 USD

  • Sahara Adventure Series

    Front Covers of 77 Books

    Series series Sahara Adventure Series
    COLOURFUL FRONT COVERS OF 40 SAHARA ADVENTURE STORY BOOKSThis book contains the original colourful front covers (77 in total) of the Sahara Adventure Series of books (40 in total) written by Meiring Fouche, that was published in the 1950's/60’s and later in the 1980’s. ... Read more

    $1.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Houtwerk vir almal

    by Peter Alkema ...
    Houtwerk vir almal sal jou inspireer om praktiese, stylvolle meubels vir jou huis te skep. Hierdie omvattende en kreatiewe boek is ideaal vir die koffietafel of die werkwinkel en bevat 13 projekte wat jou naweke in gesinstyd propvol pret sal omskep! Leer die basiese tegnieke van houtwerk en maak iets nuttigs waarop jy sal trots wees. Elke hoofstuk is propvol foto’s en illustrasies, asook die ... Read more

    $9.99 USD

  • Hoe om 'n Troeteldier Fotografie Besigheid te begin

    by Kyle Richards ...
    Dit was nog nooit makliker om sukses en geluk te vind in ‘n loopbaan wat eindelose groei potensiaal toon en hope pret is nie: Troeteldier fotografie is die antwoord waarna jy gesoek het! Wie sal nou nie kunstige vryheid van fotografie wil hê en die hartroerende pret om saam met almal se beste vriend te werk nie, hulle troeteldiere? Verbeel jou dit as jou daaglikse loopbaan! Hoe om ‘n Troeteldier ... Read more

    $3.99 USD