Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Ritual & Practices eBooks

If you like Ritual & Practices eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 3 of 3 Results
Skip side bar filters
  • Die Boek van Deugde

    Uittreksels uit Riyad as- Salihin van al- Nawawi

    Series series Versameling: Die Sunnah van profeet Mohammed
    Hierdie kort boek bevat profetiese uitsprake wat verband hou met die meriete en deugde van die voordrag van die Koran, ablusie, gebede, die moskee, vas, die maand van Ramadan, die nag van die lot, alles geneem uit die beroemde samestelling "Die tuin van die virtuoses" wat jy kan ook volledig in twee volumes in hierdie selfde redaksie vind.Dit is 'n moderne vertaling wat nuttig is om by ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Israel-reeks 11: Hooglied

    Shir HaShirim

    Marc se ou kunsdosent Simon kom kuier en hulle wys die hele land vir hom. Ma se Mara en haar oppasser Anna kom kuier in Jerusalem en Mara begin al meer haar Joodse afkoms verwelkom. Dit is Yoshi se bar mitzvah? Die dae is vir die Kriges soms donker, maar soms ook wondermooi. Shir-HaShirim - 'n hooglied? Dikwels nie. Tog is daar altyd 'n lied om te sing. Die hooglied van Israel is die elfde boek in ... Read more

    $9.99 USD

  • Die Jirre is my Wagter

    Psalms en inkele annerlike tekse ytie Bywel yt

    by Elias P Nel ...
    Die psalms is ongetwyfeld een van die mees geliefde dele in die Bybel. Dit daag uit, aanbid en bevestig God se bemoeienis met die mens. Elias P Nel deel in 'n outentieke stem tekste uit Psalms en ander Bybelboeke in die taal van sy kinderjare, Boesmanlandse Afrikaans. Hy bevestig God se herderskap in ons lewe. Hierdie herskryfde tekste is hartgebeure wat op papier gesit word. Tekste wat oorgeskryf ... Read more

    $6.99 USD $5.99 USD