Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Secondary Education eBooks

If you like Secondary Education eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 10 of 10 Results
Skip side bar filters
  • Piekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal

    Series series Piekfyn Afrikaans
    Piekfyn Afrikaans Graad 12 bevat interessante en eietydse leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer wat jou ervaringswêreld sal verryk en jou moontlik sal help met ’n beroepskeuse ná jou matriekjaar. Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD

  • Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal

    Series series Piekfyn Afrikaans
    Piekfyn Afrikaans Graad 12 bevat interessante en eietydse leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer wat jou ervaringswêreld sal verryk en jou moontlik sal help met ’n beroepskeuse ná jou matriekjaar. Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD

  • Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Huistaal

    by Riens Vosloo ...
    Series series Piekfyn Afrikaans
    ’n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks. Die Piekfyn ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD

  • Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal

    by Riens Vosloo ...
    Series series Piekfyn Afrikaans
    ’n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks. Die Piekfyn ... Read more

    $6.99 USD $5.99 USD

  • Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal

    by Riens Vosloo ...
    Series series Piekfyn Afrikaans
    ’n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks. Die Piekfyn ... Read more

    $6.99 USD $5.99 USD

  • Piekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal

    Series series Piekfyn Afrikaans
    Piekfyn Afrikaans Graad 8 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas. Die aktiwiteite is gerig op jou ... Read more

    $8.99 USD

  • Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 8 Huistaal

    Series series Piekfyn Afrikaans
    Piekfyn Afrikaans Graad 8 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante en kontemporêre leerstof en piekfyn illustrasies om jou visuele geletterdheid te ontwikkel. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat jy opdoen, jou ervaringswêreld verryk en jou sodoende deeglik voorberei vir graad ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD

  • Piekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal

    Series series Piekfyn Afrikaans
    Piekfyn Afrikaans Graad 9 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas. Die aktiwiteite is gerig op jou ... Read more

    $8.99 USD

  • Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 9 Huistaal

    Series series Piekfyn Afrikaans
    Piekfyn Afrikaans Graad 9 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Huistaal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas. Die aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van taalvaardighede ... Read more

    $8.99 USD

  • Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Huistaal

    by Riens Vosloo ...
    Series series Piekfyn Afrikaans
    ʼn Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks. Die Piekfyn ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD