Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Home & Garden eBooks

If you like Home & Garden eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 36 Results
Skip side bar filters
  • Word betaal vir jou gedigte

    Skryf jy gedigte?Nou, kan jy betaal word vir die gedigte wat jy skryf en dit kan ook gepubliseer word in kaartjies, kalenders, plakkate en muurbehangsels.As jy jou skrywersdrome wil bewaarheid en terselfder tyd ook vergoed word vir jou gedigte, is hierdie unieke boek spesiaal vir jou.Om gedigte te skryf vir geld is groot pret en baie winsgewend!Word betaal om te doen waarvan jy hou. ... Read more

    $2.99 USD

  • Watter Boom Is Dit?

    by Eugene Moll ...
    Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom - sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies - oorweldigend wees. Hierde nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help met hierdie probleem deur die aanskoulike, algemene, opvallende en soms buitengewone spesies in terme van hul 'familiegroepe' te beskryf. Kennis van die boomfamilies help met die herkenning van ... Read more

    $9.99 USD

  • Verstaan jou Duitse Herdershond

    ’n Besondere liefde vir die Duitse herdershond het my aangespoor om hierdie boek te skryf vir eienaars en voornemende eienaars van hierdie honderas, maar ook elkeen wat ’n hond besit. Met die kennelnaam Friedenheim, het ek en my man in 2000 begin teel en ons eerste geregistreerde teef aangekoop. Ons het deur die jare baie trofeë verwerf by die skoue asook ’n goue toekenning as telers. Die ... Read more

    $9.13 USD

  • Van saai tot fraai

    by Almie Louis ...
    Van Saai tot Fraai is ’n luukse handwerkboek wat wys hoe ongewensde, ou, alledaagse huishoudelike items in pragtige dekor omskep kan word. Deur die idee van herbruik en herwin in gedagte te hou, neem Almie Louis dit verder deur die mees gewone of selfs lelike items tot begeerlike pragstukke op te tower. Almie begelei die leser stap vir stap met helder, pragtige fotografie om ’n verskeidenheid ... Read more

    $9.99 USD

  • Teel huiskatte en wenke om hulle gelukkig te hou

    Die beste gids vir jou om jou kat te verstaan ​​en lief te hê

    by Edwin Pinto ...
    Die meeste katte kom onverwags in ons lewens, ons raak skielik verlief,daar is 'n spesiale verband. Ander kere voel ons op een of ander manier dat ons die geselskap wil hêvan 'n kat, en dit is waar baie twyfel ons oorval oor hoe en waar om 'n kat te vind,en of dit 'n goeie pas vir ons maatskappy sal wees, of probleme sal opduik en hoe ons dit sal hanteerlos as ons niks van katte af weet nie.Met ... Read more

    $9.75 USD or Free with Kobo Plus

  • Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis

    Ons het almal mooi herinneringe van ons kinderdae toe Ouma vir ons heerlike geregteVoorberei het. Ek het probeer om al hierdie heerlike resepte in die hande te kry en het ook vir familielede en vriende gevra om hulle gunsteling resepte wat hulle van moeders en oumas geërf het, en wat nog steeds gunsteling geregte in hul eie families is, vir my te gee. ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Stedelike Tuin, Die noodsaaklike gids om eko-verantwoordelike en inklusiewe ruimtes te skep

    Leer om stedelike groen ruimtes met praktiese en toeganklike raad te ontwerp, ontwikkel en bestuur

    "Urban Garden: The Essential Guide to Creating Eco-responsible and Inclusive Green Spaces" is 'n noodsaaklike werk vir almal wat wil deelneem aan die transformasie van ons stede in groen, lewende en volhoubare ruimtes. Of jy 'n passievolle stadsbewoner, 'n landskapkundige of 'n politieke besluitnemer is, hierdie boek bied jou die sleutels om stedelike groen ruimtes op 'n ekologiese en sosiale ... Read more

    $6.55 USD

  • Skep ’n Tuiste – 75 Dekor- en Leefstylprojekte

    Skep ’n Tuiste is ’n samestelling van 75 kreatiewe en inspirerende projekte vir in en rondom die huis. Die skrywers gebruik alledaagse items en gee dit ’n nuwe kinkel met herwinnig, hergebruik en herlewing. Die skrywers pak projekte aan wat geskik is vir alle handwerk- en dekor-entoesiaste, van beginners tot dié met meer gevorderde vaardighede. Of dit nou ouma se ou tafel ’n nuwe voorkoms gee, ... Read more

    $9.99 USD

  • Seep, skuim en skrop – natuurlike produkte vir jouself en die huis

    Nicole Seabrook wou haar eie, natuurlike produkte met ’n persoonlike stempel ontwikkel nadat sy as aromaterapie-student ’n werkswinkel vir natuurlike produkte bygewoon het. Haar doel om glad nie meer chemiese produkte in haar huis te gebruik nie was nogals uitdagend aangesien dit aanvanklik moeilik was om sekere bestanddele in Suid-Afrika te kry. Soos wat verbruikers egter meer bewus geraak het ... Read more

    $9.99 USD

  • Ouma se maklike brei blokkies

    Ouma se maklike brei blokkies is vir 12cm by 12 cm blokkies. Elke blokkie het ‘n ander patroon. Hierdie blokkies word dan aan mekaar gewerk om ‘n kombers te vorm. In al hierdie patrone maak ons slegs gebruik van “Kint (Plain)” an “Purl”. Daar is niks moeilik omtrent hierdie blokkies nie. ... Read more

    $2.99 USD

  • Ouma se maklike brei blokkies

    Ouma se maklike brei blokkies is vir 12cm by 12 cm blokkies. Elke blokkie het ‘n ander patroon. Hierdie blokkies word dan aan mekaar gewerk om ‘n kombers te vorm. In al hierdie patrone maak ons slegs gebruik van “Kint (Plain)” an “Purl”. Daar is niks moeilik omtrent hierdie blokkies nie. ... Read more

    $2.99 USD

  • Niquito, Towernag

    by Dill Ferreira ...
    'n Fantastiese KersverhaalDie Anjos de Patas, 'n groep troeteldiere wat ander diere in moeilike tye help. Wanneer hulle 'n ongeluk maak, siek is, in gevaar is, of ongelukkig in hul huise is en hulp nodig het, het hulle by een van hul lede verneem dat weens Covid-19 min mense vir die Kersfees saamgewerk het. Dat Kersvader nie genoeg geskenke vir die kinders sou hê nie.So, hulle sal probeer om ... Read more

    $1.99 USD

  • Niquito, Die Tuinierhond

    by Dill Ferreira ...
    Translated by Eddie Van Rooyen ...
    'n Weggooihondjie en 'n liefdevolle kind. 'n Perfekte vennootskap. BOEK01'n Kinderverhaal wat die vriendskap tussen 'n klein hondjie en die blomme in die tuin van sy huis, uitbeeld. Wanneer Niquito besef dat miere is wat sy vriende aanval, sal hy enigiets doen om die vernietigende insekte weg te hou, en sy pragtige rose van insekbyte te red. Die verhaal handel oor emosies soos vriendskap, ywer en ... Read more

    $3.28 USD or Free with Kobo Plus

  • Natuurlike Gesonde Troeteldiere - ‘n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte

    by Julie Massoni ...
    Natuurlike Gesonde Troeteldiere is ‘n inleidings gids tot naturopatie vir honde en katte en sluit inligting in oor ‘n natuurlike dieet, voedings aanvullings om jou dier se gesondheid te verbeter asook inligting oor die gebruik van kruie, homeopatie en blom ekstrakte om te help met gesondheid en welstand. Natuurlike alternatiewe vir vlooie, ontwurming, antibiotikas en pyn verligting. Sluit ook ... Read more

    $2.99 USD

  • Met my honde

    'n Suid-Afrikaner se vlug uit Oekraïne

    Toe die eerste bomme op Februarie 2022 Kijif aan flarde skiet, was Kobus Olivier gereed. Maar om te vlug was bloot nie ’n opsie nie – wat sou van sy vier geliefde honde word? In Met my honde word Kobus en sy vier brakke se verhaal vertel. Die angswekkende nagte terwyl bomme om hul neerreën, die verhaal van onvoorwaardelike liefde tussen mens en dier, en hoe jy selfs tydens ’n oorlog op die hulp ... Read more

    $9.99 USD

  • Maklike Tafelversiering vir Elke Geleentheid

    Talle belangrike gebeurtenisse in ons lewens word selfs beter onthou wanneer ons aan tafel saam met geliefdes sit om ’n maaltyd te deel, te lag en te gesels. Of die gebeurtenis ’n spesiale viering of ’n eenvoudige familie-byeenkoms is, ’n stylvolle tafel komplementeer die kos en die geselskap. As jy daarvan hou om te onthaal, is Maklike Tafelversiering vir Elke Geleentheid propvol idees wat jou ... Read more

    $9.99 USD

  • Maak geld deur beroemdes se handtekeninge en nog vele meer te versamel.

    Jy kan geld maak deur boeke, gratis handtekeninge, kroeg-biermatjies en selfs doringdraad te versamel! ... Read more

    $2.99 USD

  • Maak geld deur alledaagse, maklik-om-te-kry items te versamel

    Waar kry jy gewilde versamelitems wat verniet weggegee word (of wat teen lae pryse verkoop word), waarmee jy kan woeker vir groot winste? Hoe weet jy wat die waarde van jou versamelstukke werd is? Watse unieke goedjies kan jy begin versamel? ... Read more

    $2.99 USD

  • Krabbel : Hoe om Krabbel Te Bemeester in 6 Maklike Stappe

    by The Blokehead ...
    Voor iemand probeer leer hoe om te krabbel moet hy of sy verstaan wat gekrabbel regtig is.Die word krabbel is Duits, en verwys na ‘n persoon wat ‘n sot was, of eenvoudig op ‘n manier. Die modern betekenis van die word verwys na klein prentjies wat ledig gedoen word wanneer iemand dink, het begin in die 1930s en kan geheg word aan die stadig wees, vir iemand wat tyd mors.Al die geskiedenis opsy, ‘n ... Read more

    $2.99 USD

  • Kaalkop 3

    by Nataniël ...
    Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Nataniël se gewilde rubriek in SARIE – na meer as 10 jaar, steeds een van die gewildste rubrieke in ’n Suid-Afrikaanse tydskrif. (Baie lesers erken dat dit die eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in SARIE!) In hierdie rubrieke deel Nataniël sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en ’n aangrypende waardering vir die eenvoudige dinge wat ... Read more

    $17.99 USD $15.99 USD

  • Jonnie en die Familie Boom

    Jonnie and Susan, #2

    by Dr John ...
    Series Book 2 - Jonnie and Susan
    Jonnie: InleidingJonnie is 8 jaar oud. Sy sussie Susan is 6 jaar oud. Die kinders het albei hul ouers verloor tydens die Covid-19 pandemie. Na die dood van hul ouers, het die kinders by hulle grootouers gaan woon op ñ klein plasie in Limpopo in Suid Afrika. Saam met hulle op die plaas, woon ñ hele klomp interressante diere, insekte en slange.Die karakters in die verhaal is fiktief. Hulle beleef ... Read more

    $1.99 USD

  • Identifiseer die Bome van Suider-Afrika

    Dié boek se titel vertel alles! In hierdie bygewerkte tweede uitgawe verskaf dit ’n duidelike begrip hoe bome saamgestel word en waarna om op te let wanneer ’n boom geïdentifiseer word. Die boek word in twee dele verdeel: Deel 1 beskryf en illustreer duidelik die verskillende dele van ’n boom en hul rol in boom-identifikasie. Deel 2 bevat ’n sleutel van 43 boomgroepe, gebaseer op maklik sigbare ... Read more

    $10.99 USD

  • How to Grow Lima Beans in Your Garden

    Lima beans—also called butter beans—are fast becoming a gardening favorite. This vegetable is native to Central America and South America and need fairly warm temperatures to grow. ... Read more

    Free

  • Houtwerk vir almal

    by Peter Alkema ...
    Houtwerk vir almal sal jou inspireer om praktiese, stylvolle meubels vir jou huis te skep. Hierdie omvattende en kreatiewe boek is ideaal vir die koffietafel of die werkwinkel en bevat 13 projekte wat jou naweke in gesinstyd propvol pret sal omskep! Leer die basiese tegnieke van houtwerk en maak iets nuttigs waarop jy sal trots wees. Elke hoofstuk is propvol foto’s en illustrasies, asook die ... Read more

    $9.99 USD