Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Reference & Language eBooks

If you like Reference & Language eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 97 Results
Skip side bar filters
  • Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom

    The second edition of Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom is completely revised with roughly 3000 new entries. Two thirds of these represent origins from mainly old Dutch sources. While many expressions and proverbs are obsolete, they are still found in texts. Meanings of these expressions and proverbs would be unavailable to readers who do not have access to older dictionaries. However, ... Read more

    $18.99 USD $15.99 USD

  • Spreuke van C.J. Langenhoven

    C.J. Langenhoven, ook bekend as “Sagmoedige Neelsie”, was een van Suid-Afrika se grootste denkers, digters en skrywers. Hy was ook kampvegter vir Afrikaans. Kom geniet sy wyshede en spitsvondighede, die beste van sy spreuke byeengebring deur J.A. Scannell in vyf afdelings: “Liefde en vriendskap, “Vlyt en loon”, “Waardes en waagmoed”, “Wysheid en kennis” en “Leierskap”. ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD

  • Ensibuko Yaffe Abaganda

    The author of the book, Ensibuko Yaffe Abaganda, literally translated Genesis of the Baganda, narrates for the first time, an own history by the Baganda, in Luganda language about the origins of their great nation, once earmarked as a settlement for the Jews, as told by word of mouth until the age when writing and printing came to the Buganda kingdom, a nation found in East Africa. The book is in ... Read more

    $5.99 USD

  • Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek

    by Riens Vosloo ...
    Series series Piekfyn Afrikaans
    Die Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Dié boek is ingedeel volgens genres (kort- en volksverhale, poësie, drama), met media- en inligtingstekste en temas wat gepas is vir leerders in die Intermediêre Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei. Die ... Read more

    $4.99 USD

  • Kaalkop 3

    by Nataniël ...
    Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Nataniël se gewilde rubriek in SARIE – na meer as 10 jaar, steeds een van die gewildste rubrieke in ’n Suid-Afrikaanse tydskrif. (Baie lesers erken dat dit die eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in SARIE!) In hierdie rubrieke deel Nataniël sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en ’n aangrypende waardering vir die eenvoudige dinge wat ... Read more

    $17.99 USD $15.99 USD

  • In die Woorde van Suid-Afrikaanse Sporthelde

    Ek her gisteraand 'n verskriklike nagmerrie gehad. Ek het in koue sweet wakker geword en gebewe. Ek het gedroom ek moet my eie boulwerk trotseer.' Neil Adcock, Suid-Afrikaanse snelbouler, ann sy kaptein Jackie McGlew. 'Oom, het jy geweet ek het een groot probleem in die lewe gehad? Ek was nooit 'n kind nie. Ek het nooit die voorreg gehad om 'n kind te wees nie. Weet jy hoe lekker dit is om net ... Read more

    $4.99 USD

  • Die Afrikaanse Skryfgids

    by Leti Kleyn ...
    Wil jy skryf? Het jy kundige en ervare skrywers se hulp nodig om jou ideaal te verwesenlik? Die Afrikaanse Skryfgids, 'n hulpmiddel vir voornemende (en reeds gepubliseerde) skrywers, kan die wonderwêreld van woorde vir jou open. Hierdie omvattende gids - die eerste in sy soort in Afrikaans - is gemik op almal wat meer van die skryfkuns, skryftegnieke en die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf wil weet ... Read more

    $10.99 USD

  • Johan Stemmet se musiektrivia

    by Johan Stemmet ...
    Johan Stemmet is al vir dekades sinoniem met musiekvermaak en hierdie trivia stel beslis nie teleur nie. Of jy nou 'n aanhanger is van Laurika Rauch, Mathys Roets, Gé Korsten, Queen, Abba of the Awakening - kom skerp jou musiekkennis op! Daar is iets vir elkeen met plaaslike en internasionale musiek oor die jare na almal se smaak. Het jy geweet: Eve Boswell sing in 1953 die Engelse weergawe van ... Read more

    $7.99 USD

  • Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse rugby

    Die Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Rugby sal enige rugbyfanatikus boei. Dié versameling feite, statistiek, aanhalings en anekdotes wissel van die komiese tot die kontroversiële en herdenk die ryke geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby. Hierdie buitengewone/merkwaardige boek bevat van die mees opwindende stories oor Suid-Afrikaanse rugby, insluitende: hoe Manie Reyeneke laat was vir sy eie ... Read more

    $7.99 USD

  • Bygelowe en waar hulle vandaan kom

    Het jy geweet dat die titel Macbeth van Shakespeare nie in ‘n teater in die Verenigde Koninkryk genoem word nie? Dit sal ongeluk oor die opvoering bring. Daarom staan dié klassieke werk dáár as die Skotse Drama bekend. Weet jy dat geboue in Oos-Asië glad nie ‘n vierde verdieping het nie, en dat geboue in Hong Kong geen verdieping met ‘n syfer vier daarin het nie. Verdieping 4, 14, 24, 34 en 40 tot ... Read more

    $16.99 USD $14.99 USD

  • Sê dit beter: Volume 1

    by Brand Smit ...
    So graag soos wat ’n mens wil beweer jy doen ’n projek soos hierdie vir ander mense, moet ek bieg: ek het hierdie boekie in die eerste plek vir myself ontwikkel.Vir maande lank het ek rondgeloop met ’n opgevoude vel A4-papier in my pennesakkie, en elke keer wat ek ’n Afrikaanse woord teëgekom het – in ’n tydskrif, ’n boek, maar meestal op die Internet - wat ek óf nie verstaan nie, óf wat ek bitter ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Suid-Afrikaanse reg

    Wat elkeen moet weet

    'n Toeganklike en maklik leesbare gids wat verduidelik hoe die Suid-Afrikaanse regstelsel werk, met inligting en raad vir kwessies waarmee almal die een of ander tyd te make kry: Gesinsake, van trou tot skei en testamente Geldsake, soos huiskoop, huur en skuld Sonde met die bure Werkskwessies, van jou baas tot jou eie onderneming Kontrakte, en die slaggate om te vermy Wat om te maak as die ongeluk ... Read more

    $19.99 USD $17.99 USD

  • 'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue

    "Hierdie splinternuwe boek deur dr. Anton F. Prinsloo beskryf hoe die oorspronklike betekenisse van ongeveer 1 000 Afrikaanse woorde metterjare só verander het dat die betekenisse wat ons vandag ken, byna hoegenaamd nie sin maak nie. So byvoorbeeld het die woord "ambisie" eeue gelede niks met ’n sterk strewe na sukses en vooruitgang te doen gehad nie. As iemand in daardie eeue ambisie gehad het, ... Read more

    $13.99 USD $11.99 USD

  • Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

    Series series Piekfyn Afrikaans
    Piekfyn Afrikaans Graad 7 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante en kontemporêre leerstof en piekfyn illustrasies om jou visuele geletterdheid te ontwikkel. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat jy opdoen, jou ervaringswêreld verryk en jou sodoende deeglik voorberei vir graad ... Read more

    $8.99 USD

  • Piekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal

    Series series Piekfyn Afrikaans
    Piekfyn Afrikaans Graad 9 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas. Die aktiwiteite is gerig op jou ... Read more

    $8.99 USD

  • Piekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal

    Series series Piekfyn Afrikaans
    Piekfyn Afrikaans Graad 8 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas. Die aktiwiteite is gerig op jou ... Read more

    $8.99 USD

  • Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal

    by Riens Vosloo ...
    Series series Piekfyn Afrikaans
    ’n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks. Die Piekfyn ... Read more

    $6.99 USD $5.99 USD

  • Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Huistaal

    by Riens Vosloo ...
    Series series Piekfyn Afrikaans
    ’n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks. Die Piekfyn ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD

  • Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal

    by Riens Vosloo ...
    Series series Piekfyn Afrikaans
    ’n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks. Die Piekfyn ... Read more

    $6.99 USD $5.99 USD

  • Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal

    by Riens Vosloo ...
    Series series Piekfyn Afrikaans
    ’n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks. Die Piekfyn ... Read more

    $6.99 USD $5.99 USD

  • Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Huistaal

    by Riens Vosloo ...
    Series series Piekfyn Afrikaans
    ’n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks. Die Piekfyn ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD

  • Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 8 Huistaal

    Series series Piekfyn Afrikaans
    Piekfyn Afrikaans Graad 8 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante en kontemporêre leerstof en piekfyn illustrasies om jou visuele geletterdheid te ontwikkel. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat jy opdoen, jou ervaringswêreld verryk en jou sodoende deeglik voorberei vir graad ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD

  • Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 9 Huistaal

    Series series Piekfyn Afrikaans
    Piekfyn Afrikaans Graad 9 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Huistaal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas. Die aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van taalvaardighede ... Read more

    $8.99 USD

  • Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Huistaal

    by Riens Vosloo ...
    Series series Piekfyn Afrikaans
    ʼn Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks. Die Piekfyn ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD