Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Travel eBooks

If you like Travel eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 26 Results
Skip side bar filters
  • Elders

    In Mei 2015 reis Weg-joernalis Erns Grundling na Europa om die Camino Francés, die bekende en gewilde pelgrimstog in Spanje, op sy eie te gaan stap. Hy is onvoorbereid, oorgewig, beseer en onfiks. Daarby is hy volledig ontnugter deur homself, die liefde en die lewe self. Hy klim ook op die vliegtuig met ’n dringende Weg-artikel wat eers móét klaar voor hy met sy swaar rugsak in die pad mag val. ... Read more

    $14.99 USD $12.99 USD

  • Soekmekaar

    by Dana Snyman ...
    "Ek voel nie meer geborge in my huis op Jacobsbaai nie. Miskien suig 'n huis se mure en dak jou verdriet en verwildering op nes 'n spons water opsuig. My huis treur saam met my. Oor Anette se weggaan. Oor ou sekerhede wat onsekerhede geword het. My huis soek lig. Ek soek lig. Ek moet die binneland in ..." In hierdie boek vertel Dana Snyman van begrafnisse, troues en 'n skoolreünie, van sy ma en ... Read more

    $14.99 USD $12.99 USD

  • Regsdraaie: Allegaartjies van my reis in Suider Afrika

    by Jacandel ...
    Hierdie is letterlik n nege maande reis van digby 40 000 kilometer van regtige regsdraaie op die regte oomblikke deur Suider Afrika.Dis n allegaartjie van stories, gebeurtenisse, herinnerings en ervarings met sy getroue Colt 2.8 Tdi 4x4 op grondpaaie, modderpaaie, teerpaaie en eindig met n 1400 kilometer ompad linksdraai.In die tyd het hy verlief geraak op die Kaokoveld en in sy eie woorde sê hy, ... Read more

    $9.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Jou Kruger-Wildtuin gids, met stories

    Verkyker, grondpad & kaart

    "As daar 'n plek in die wêreld is wat dit maklik maak om die oomblik te geniet, is dit die wildtuin. Partykeer wil jy net by 'n watergat sit en niks doen nie. Net luister na die geluid van die tarentale in die kreupelhout, die droë grasveld ruik, die hitte op jou vel voel..." Dié gids wys jou presies hoe lekker die Krugerwildtuin kan wees: hoe om maklik wild te sien, wat om te verwag, waar om te ... Read more

    $15.99 USD $13.99 USD

  • Reis Deur Suid-Afrika Se Nasionale Parke

    by Michael Brett ...
    In 1926 was daar net een wildreservaat in Suid-Afrika. Vandag spog die land met altesaam 19 nasionale parke wat deur National Geographic as die beste netwerk beskermde gebiede in die wêreld buite die Verenigde State van Amerika beskryf is. In hierdie boek maak die leser kennis met wat ongetwyfeld Suid-Afrika se kosbaarste nasionale skat is – sy nasionale parke. Dit bevat inligting wat nog nooit in ... Read more

    $6.99 USD

  • Padlangs Deur Suid-Afrika

    ’n Streek-vir-streek-reisgids

    by Pat Hopkins ...
    Ervare reisigers weet dat die reis die helfte van die ervaring is. Dit is in dié gees dat Padlangs deur Suid-Afrika insig gee in die talle nasionale skatte wat oral in ons land aangetref word – van dinamiese stede tot bekoorlike plattelandse dorpe en gehuggies met ’n ryke geskiedenis. Padlangs deur Suid-Afrika: ’n streek-vir-streek-reisgids is meer as net ’n reisgids; dit is ’n omvattende handboek ... Read more

    $10.99 USD

  • In die blou kamp

    Facebook-stories

    by Dana Snyman ...
    Dana Snyman is volksbesit. Hy reis rond deur Suid-Afrika en skryf oor sy ontmoetinge met mense langs die pad, die trokdrywers, die meisie wat in matriek swanger geraak het, donkie-eienaars, die vrou wat haar seun in die grensoorlog verloor het, Cliffie van Epping, oom Pik Botha in Pretoria... Sy stories tref mens in die binnegoed. Soms is dit hartseer, maar soms skreeusnaaks, soos die storie oor ... Read more

    $14.99 USD $12.99 USD

  • Op pad: 'n Reisjoernaal

    by Dana Snyman ...
    As Dana ná besoeke aan Orania, sy ouma-hulle se erf, Adriaan Vlok (met sy voetwasskottel) en Manji van Nkandla huis toe ry, is dit met 'n nuwe manier van kyk - en 'n nuwe hond. Die verhaal neem sy loop deur die Rugby Wêreldbeker, ontmoetings met oom Frik du Preez en Joost van der Westhuizen en 'n enigmatiese Valentynsboodskap. Op pad is Dana se eerlikste boek nog. Dit vra ons om op 'n nuwe reis te ... Read more

    $12.99 USD

  • Onder die radar

    Stories uit ons land

    by Dana Snyman ...
    Dana Snyman is een van Suid-Afrika se mees geliefde en geleesde skrywers. In dié bundel skryf hy weer met sy kenmerkende humor en patos oor die lewens van gewone mense, mense wat onder die radar leef, ly en liefhet. Die boek is in drie afdelings verdeel: Stanings, Oordenkinge en Reise. ... Read more

    $13.99 USD $11.99 USD

  • Om alleen te gaan

    Cato ontmoet Da’oud, ’n jong Egiptenaar, tydens ’n bootvaart op die Nyl. Sy familie is intens geraak deur sosio-politieke onrus en ongeregtigheid, met 2011 se onlus op die Tahrir-plein as laagtepunt. Op hul bootvaart ontmoet dié twee ’n bonte verskeidenheid soekers en swerwers, wat almal afleggings en tot-rus-kom moet deurmaak – elkeen alleen. ... Read more

    $10.99 USD

  • Die Kalahari

    Avontuur tussen woestyn en vloedvlakte

    Deel van die wêreld in een boek. Hierdie boek neem u mee op 'n opwindende reis na Suid-Afrika en beskryf die unieke landskappe, flora en fauna van die Kalahari. Ontdek die klein en groot lewende kunstenaars in hierdie ander wêreld tussen sand, sout en moeras. Ontmoet die wilde diere in hul oorspronklike omgewing met ons. U is baie naby in 200 kleure beelde. Laat u by die kampvuur meevoer na die ... Read more

    $17.99 USD

  • Kopreis

    Elke reis het ’n storie en elke storie is ’n reis. Want wat is ’n reis? Dis sekerlik wanneer ’n mens van A na B beweeg, ’n tog van een plek na ’n ander. Die vraag is nou net, hoe definieer ’n mens een plek en ’n ander plek? En hoe definieer ’n mens “beweeg”? Konvensioneel gesproke beweeg ’n mens met die een of ander vorm van vervoer. Van voete tot fietse tot treine tot viertrek-voertuie tot ... Read more

    $12.99 USD

  • Sushi en shosholoza

    Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan

    In 2018, kort op die hakke van sy topverkoper-memoires oor die Camino, Elders, en die kykNET-reeks Elders: Die Camino, reis Erns Grundling met ’n TV-span na Japan om ’n nuwe Elders-reeks te gaan verfilm – dié keer oor die land waar die Rugbywêreldbeker 2019 sal plaasvind. Sushi en shosholoza is sy verslag van die reis. Tussen pelgrimstogte soos die Kumano Kodo, die Camino se sustersroete, die ... Read more

    $14.99 USD $12.99 USD

  • Kom ons Gebruik Vrye spraak om besoek aan Zimbabwe te prys

    Ondanks sy ekonomiese toestande en armoede betower Zimbabwe, oproepe en bevredig. Zimbabwe bied baie geleenthede vir geestelike groei vir die ernstige reisiger. In hierdie boek besin Andrew Bushard oor sy ervarings in Zimbabwe en inspireer alles om 'n beter lewe te leef.27 bladsye; 25 gedigte.Vertaal met ongevoerdeoktranslator.Beskrywing vertaal met Lingvanex. ... Read more

    $3.65 USD

  • Kom ons gebruik vrye spraak om te prys Suid-Afrika besoek

    Suid-Afrika kan 'n geestelike reisiger ver bo die wildste drome vervul. Durban, Pretoria en Johannesburg bied baie diep en diepgaande ervarings. In hierdie bundel deel Andrew Bushard sowel die alledaagse as buitengewone vreugdes van Suid-Afrika.26 bladsye; 25 gedigte.Vertaal met opgevoerdeoktranslator.Beskrywing vertaal met Lingvanex. ... Read more

    $3.65 USD

  • Toersprokies

    Toersprokies is n UITNODIGING om saam te kom reis – maar dis ’n reisverhaal met ’n verskil. Dit reik uit na die hart van menswees – soos die sub-titel dit stel. Die boek gaan oor die wonder van reis. Dit vertel van ’n werklike reis vanuit Suid-Afrika na Griekeland, Oostenryk en Switzerland. Tussendeur word interessante gebeure en heerlike sprokies ingevleg. Die leser word saamgenooi op die reispad ... Read more

    $8.88 USD

  • Beelde wat nooit vervaag nie

    Die skrywer besoek al sedert 1961 die Nasionale Krugerwildtuin. In die tydperk het hy baie wonderlike ervarings gehad. Hy het dit neergeskryf omdat dit hom die herinneringe weer laat herleef het. Daarna het almal wat die boek gelees het hom aangemoedig om die boek te publiseer.Die boek is tans beskikbaar in die kampe van die Nasionale Krugerwildtuin ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Mauritius: 'n Bewys Dat Paradys Bestaan

    Mauritius is 'n fantastiese bewys dat daar regtig ‘n paradys in die wêreld bestaan. Dit is 'n fassinerende eiland in die Indiese Oseaan, oos van Madagaskar. Hierdie eiland wat deur baie vakansiegangers van regoor die wêreld geniet word, het pragtige ongerepte strande omring met palms, en oorweldigende warm en vriendelike mense wat daar woon. ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Witboy in Afrika

    by Deon Maas ...
    Stadsjapie Deon Maas besluit om te vlug uit die voorstede en Afrika in te vaar. Oor ’n tydperk van 15 jaar onderneem hy reise na verskeie lande noord van die Limpopo om te ontdek wat dit beteken om ’n Afrikaan te wees.Hy beland gereeld in die moeilikheid, maar danksy sy vlymskerp humorsin omskep hy enige taai situasie gou in ’n opwindende avontuur. Soos die aand wat hy saam met olie-diewe in ... Read more

    $12.99 USD

  • Arnoster en die prokureurtjie en ander vertellinge

    'n Wye verskeidenheid kortverhale, meesal humoristies, baie met 'n regskinkel, party oor bergklim, ander oor die tragiek van oorlog. Met 'n langer reisverhaal oor die Karakoram in Pakistan en die Sy-roete in Sjina. Die skrywer, 'n bekende regter, put uit sy ervarings as regsgeleerde, wêreldreisiger, bergklimmer en avonturier. Pittig geillustreer deur Marinus Wiechers. ... Read more

    $7.99 USD

  • Oor Berge en Dale

    Op Reis met 'n Monumentjagter

    Daar is nie 'n plaasdraad te hoog, grondpad te sinkplaat of aanwysings te gebrekkig om die geskiedkundige Jackie Grobler te keer nie. Wanneer hy 'n monument in sy visier het, sal hy dit vind. In hierdie boek reis hy oor berge en dale deur die vlaktes van die binneland tot by die voetheuwels van die Drakensberge op soek na meer as 400 interessante gedenkplekke. Van die monumente is bekend en vertel ... Read more

    $8.99 USD or Free with Kobo Plus

  • In my vel

    'n Reis

    Met haar Nederlandse lover aan haar sy voel Azille Coetzee lig en bevryd. Sy hou van die sosiale gelykheid, die wêreldklas festivals, die galerye, en lesings deur beroemde filosowe. Sy begin uiteindelik die ellendige taal baasraak. Van waar dan die hardkoppige ongemak wat haar nie wil laat los nie? Met hierdie boek verken Coetzee dwingende aktuele vrae oor Suid-Afrikanerskap op 'n verrassende, ... Read more

    $11.99 USD

  • 101 Wêreld Se Gewildste Toeristebesienswaardighede

    by Hseham Amrahs ...
    • Hierdie boek is 'n omvattende gids tot die mees ikoniese en moet-besoek bestemmings regoor die wêreld.• Die boek dek 'n wye verskeidenheid besienswaardighede, van natuurwonders tot historiese landmerke, kulturele terreine en moderne wonders.• Elke besienswaardigheid word aangebied met gedetailleerde beskrywings, wat lesers 'n virtuele toer van die wêreld se bekendste plekke bied.• Die ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • In die tyd van die gif

    ’n Jaar en ’n half in stories

    by Dana Snyman ...
    Min sou Dana Snyman weet toe hy die Rugbywêreldbeker-eindstryd op Rondomskrik kyk dat die euforie van dié oomblik kortstondig sou wees; dat ons lewens binnekort handomkeer sou verander. Dana verwoord die sonderlinge ervaring van die afgelope agttien maande – van rugbytriomf tot treur en vertwyfeling. Dan kry hy self ook Covid. Dana se kenmerkende fyn waarneming en deurleefde wysheid maak In die ... Read more

    $10.99 USD