Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Science eBooks

If you like Science eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 19 of 19 Results
Skip side bar filters
  • Dagga groei en kweek

    by Chad Dorsey ...
    Die uiteindelike verwysing en stap-vir-stap-gids vir die kweek van dagga.Leer en kweek cannabis met maklike stappe van begin tot einde. Verstaan en begin groei in 'n kwessie van ure. Eenvoudige en maklik om stap vir stap instruksies te volg.Deur die doeltreffendste groeistrategieë te gebruik, kan jy groei net soos die professionele mense doen.Hier is wat ingesluit is:- Ontwerp jou groeiruimte- ... Read more

    $3.99 USD

  • Die groot gedagte

    Abstrakte weefsel van die kosmos

    Hier staan ek in 'n heelal van dooie atome. Ook in my liggaam is nie 'n enkele lewende atoom nie. Maar ek lewe. Wat is lewe? Waar kom dit vandaan en hoe het dit ontstaan? En waar pas God in? Die groot gedagte, die eerste omvattende kosmologie-boek in Afrikaans, het by eerste publikasie groot opslae gemaak. Dié boek is 'n uitgebreide uitgawe van daardie eerste een, en sluit nuwe kennis in oor die ... Read more

    $16.99 USD $14.99 USD

  • Eerste Veldgids tot Algemene Voëls

    Sasol Eerste Veldgids tot Algemene Voëls van Suider-Afrika sorg vir ’n boeiende kennismaking met die voëllewe van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die beginner en ontluikende natuurkenner help om algemene voëlspesies uit te ken, vas te stel waar hulle leef en van hul eiesoortige nesmaak en kossoekgewoontes leer ... Read more

    $3.99 USD

  • Eerste Veldgids tot Paddas van Suider Afrika

    Sasol Eerste Veldgids tot die Paddas van Suider-Afrika is ’n interessante gids tot die paddas van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en verstaanbare teks sal nuwelinge en aspirantnatuurkenners help om die algemeenste paddaspesies in Suider-Afrika uit te ken, te ontdek waar hulle voorkom en te leer van hul unieke gedrag en buitengewone eienskappe. ... Read more

    $3.99 USD

  • Eerste Veldgids tot Roofvoëls van Suider-Afrika

    by David Allan ...
    Sasol Eerste Veldgids tot Roof voëls van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die voëllewe van die streek. Met behulp van volkleur-foto’s en -verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene roofvoëls in Suider- Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes. ... Read more

    $3.99 USD

  • Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika

    by Cliff Turk ...
    Sasol Eerste Veldgids tot die Sterrehemel van Suider-Afrika bied 'n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van volkleurfoto's en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom. ... Read more

    $3.99 USD

  • Fokus Van Godsdienstige Toewyding, Godsdienstige OriËntasie Tussen Self-GeÏdentifiseerde Christene

    Hierdie studie behels om die verhouding tussen die fokus van godsdienstige toewyding en godsdienstige oriëntasie van die verhoudings toewyding aan Christus tussen selferkende Christene, te verken. Die doel was om 'n verhouding tussen 'n toegewyde (gefokus op) godsdienstige toewyding en intrinsieke godsdienstige oriëntasie te verken, tussen selferkende Christene, ten einde die navorsingsvraag te ... Read more

    $9.99 USD

  • Geseënde Nis

    by Chris Venter ...
    Hoe moet skeppergelowiges dink oor ontdekkings soos dié by die Wieg van die Mensdom? En oor ander wetenskaplike getuienis ter stawing van biologiese evolusie? Of oor waarnemings wat daarop dui dat die heelal ongeveer 13.8 biljoen jaar gelede begin het, 'n begin waaraan sommige die naam "die Oerknal" gegee het?Heelwat voorbeelde van sulke ontdekkings word in hierdie boek beskryf, ontdekkings wat ... Read more

    Free

  • Hoe op Aarde?

    Antwoorde tot die raaisels van ons planeet

    "Hierdie boek bied verklarings vir van ons raaiselagtigste natuurverskynsels: Hoekom pas die kuslyne van Afrika en Suid-Amerika in mekaar? Was seevlak konstant, of het dit oor tyd verander? Is klimaatsverandering ’n nuwe verskynsel? Was ’n dag nog altyd 24 uur lank? Hoe ontstaan ’n tsunami? en nog vele ander. Elk van die 73 raaisels het ’n verklaring, sy dit geologies, mineralogies, astronomies – ... Read more

    $9.99 USD

  • Insektopedie – Die geheime wêreld van Suider-Afrikaanse insekte

    by Erik Holm ...
    Insektopedie lê die betowering en ryke verskeidenheid van die wêreld van insekte bloot. Dit deurgrond hul fassinerende gedrag en biologie – van paring en broeigedrag, metamorfose en beweging tot sig, reuk, gehoor en hul aanpassings by hitte en koue. ’n Hoofstuk oor superorganismes ondersoek die merkwaardige verskynsel van sosiale gemeenskappe; ’n ander een dek die kritieke rol wat dié diertjies ... Read more

    $10.99 USD

  • Kwantumverstrengeling en kollektief bewusteloos. Fisika en metafisika van die heelal. Nuwe interpretasies

    by Max Luthuli ...
    Afrikaanse taal. Bladsye 70. Bevat syfers.Carl Jung en Wolfgang Pauli het onderskeidelik op die gebied van gees en op die gebied van fisika gewerk. Hierdie twee sektore word as absoluut onversoenbaar met mekaar beskou. In werklikheid ontken wetenskaplike materialisme die bestaan van enige psigiese komponent in die bekende heelal.Ten spyte van die groot afstand tussen hul vakgebiede, het die twee ... Read more

    $3.00 USD

  • Kwantumverstrengeling en sinkronisiteit. Nie-lokaliteit, veld van sterkte, ekstrasensoriese persepsies. Die verrassende eienskappe van kwantumfisika.

    Kwantum- en metafisiese fisika van die heelal. Nuwe interpretasies. Afrikaanse taal

    by Max Luthuli ...
    258 bladsye. 55 illustrasies.Dikwels word ons daaglikse lewe vergesel van intuïsie en omens. Daar is episodes van telepatie of ander sensasies van die siel wat die bestaan van mans vergesel. Hierdie verskynsels is nie skaars nie en raak almal. Sommige geleerdes, met 'n meer oop mentaliteit, wou die onderwerp wetenskaplik aanpak. Hulle het gewonder of daar 'n manier is om ekstrasensoriese ervarings ... Read more

    $7.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Sasol Voëls van Suider-Afrika

    Die vyfde uitgawe van Sasol Voëls van Suider-Afrika is tans volledig bygewerk deur die deskundige skrywerspaneel, met bykomende bydraes van twee nuwe voëldeskundiges. Hierdie omvattende topverkopergids is grootliks verbeter en sal beslis sy plek behou as een van die mees betroubare veldgidse in Afrika. Verkoopspunte: Meer as 800 nuwe illustrasies. Skandeer en speel voëlroepe deur die gratis ... Read more

    $12.99 USD

  • Slange & Slangbyt in Suider-Afrika

    by Johan Marais ...
    ’n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van ’n slangbyt. Eenvoudige ikone, verspreidingskaarte, bondige teks en talle volkleurfoto's help om slange wat algemeen in die streek voorkom maklik uit te ken. Simptome en behandeling van slangbyte word beskryf, ... Read more

    $9.99 USD

  • Van Oerknal tot Oorbevolking

    "Van Oerknal tot Oorbevolking" bestaan uit twee aaneenlopende dele:- Die eerste deel vertel die geskiedenis van die onstaan van die heelal in maklik verstaanbare vorm, en wel deur ’n ooggetuie, naamlik Yog, die kwark. Volgens die mees aanvaarde opvatting van die huidige wetenskap, bestaan alles uit kwarks en elektrone, dus weet kwarks alles oor alles. Hulle is sonder emosies en derhalwe absoluut ... Read more

    $4.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Verken die sonnestelsel en Beyond in Afrikaans

    Exploring the Solar System and Beyond in Afrikaans

    by Nam Nguyen ...
    Verken die sonnestelsel en Beyond se doel is om jou gedagtes te vul met 'n voorsprong te wete die ontwikkeling van die planeet wetenskap in die moderne Space Age met hierdie boek. Die boek is maklik om te gebruik, verfrissende en is gewaarborg om opwindend wees! Jy kan hierdie boek lees sonder enige kennis van ons sonnestelsel se gebeure in die verlede. Baie dinge sal wees in hierdie boek soos ons ... Read more

    $4.99 USD

  • Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika

    by Johan Marais ...
    Hierdie gedetailleerde en uitvoerige gids tot die 151 slange inheems in Suider-Afrika dek al die belangrike aspekte van slangbiologie en -gedrag. 'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika, nou in sy tweede uitgawe, is bygewerk, hersien en uitgebrei om minstens 11 onlangs ontdekte en 30 heringedeelde spesies en subspesies in te sluit. Nuwe inligting, gegrond op internasionale wetenskaplike ... Read more

    $12.99 USD

  • Watter Slang is dit?

    by Johan Marais ...
    Watter Slang is dit? is ’n maklike inleiding wat die beginner sal help om slange uit te ken. Slange van die streek word volgens familietrekke, gemeenskaplike gedrag of voorkoms gegroepeer, en die leser word aangemoedig om die kenmerke van die groep te herken voordat op individuele spesies gefokus word. Kassies met interessante feite vul die teks aan en treffende kleurfoto’s illustreer die kenmerke ... Read more

    $9.99 USD

  • ’n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika

    by Johan Marais ...
    Hierdie langverwagte derde uitgawe van ’n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika is ten volle opgedateer. Nuwe inligting gebasseer op wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif. Kenmerke van hierdie boek: Dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag; spesies se beskrywings word vergesel van volkleur fotos en ... Read more

    $14.99 USD