Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Religion & Spirituality eBooks

If you like Religion & Spirituality eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 451 Results
Skip side bar filters
  • Die Beste Spookstories van C.J Langenhoven

    by Danie Botha ...
    ’n Spierwit geraamte wat teen kranse uitklim. ’n Skrikaanjaende gedaante wat uit ’n rookwolkie vorm aanneem. Die vaskyk in die gesig van ’n dooie … met een oog wat nog lewe! Hierdie grieselige spookstories dateer van die begin van die vorige eeu, maar die indrukwekkende vertellings, ongewone intriges en ontknopings hou lesers vandag nog net so hoendervel en vasgenael soos destyds. C.J. Langenhoven ... Read more

    $10.99 USD

  • Die Bybel (1983-vertaling)

    Die volledige Afrikaans 1983-vertaling e-Bybel met kruisverwysings, voetnote, woordelys en leservriendelike navigasie. ... Read more

    $6.98 USD

  • Vlerke van Engele en Ander Verhale

    Vlerke van engele kom bied ons tekste aan wat ons inspireer, ons beweeg en ons met baie belangrike refleksies voor ons plaas. Dit is waardevolle tekste wat ons van begin tot einde bind in die fantastiese plot van die lewe.Dit is die moeite werd om hierdie wêreld van wysheid te betree wat ek voorstel. 'n Groot kennis kom oorstroom jou op elke bladsy wat gelees word. Dit is die ontdekking van liefde ... Read more

    $4.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Hoe om te bid

    "Hoe moet ek bid? Waaroor moet ek bid? Waarom is gebed so geheimenisvol? Hoe kan ek vir ’n lang tyd bid? Weet God nie al klaar wat ek nodig het nie? Wat sal gebeur as ek nie bid nie? Sal my gebede regtig verhoor word?" Ontdek die antwoorde op hierdie vrae as jy dié praktiese en tydige boek deur Dag Heward-Mills deurwerk. ... Read more

    $7.50 USD or Free with Kobo Plus

  • Die grafte jubel

    by Esta Steyn ...
    Dié aangrypende verhaal van pyn en genesing ná die dood van twee broers enkele jare ná mekaar word deur hul ma in die derde persoon vertel. So probeer sy (die vrou) afstand van die pynlike gebeure verkry. Dit verleen ’n meer dramatiese impak aan die gebeure, hoewel dit ’n oormaat rou emosie voorkom. Dit word ’n hoendervleis-kry-ervaring om saam met die skrywer die wagtyd in ’n trauma-saal by ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD

  • Kom sit aan

    Vind vreugde in die alledaagse

    Wat beteken dit vir ons om te eet? Is dit bloot die bevrediging van 'n drang, die inneem van 'n hervulling, soos om vulstasie toe te gaan en petrol vir jou motor te kry? Of kan kos, hoe ons dit voorberei en hoe ons dit eet, teruggeëis word as heilig, as méér as die ooglopende, as 'n manier om in verbondenheid te lewe? Rudi Swanepoel, bekende blogger en predikant van Johannesburg, inspireer ons om ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD

  • Die Daniël-vas vir geestelike oorwinning

    Kies, soos Daniël, geestelike voeding bó gemak en ervaar die seën van 'n beplande biddende vas. Die Daniël-vas help jou: * God ontmoet en aanbid * Doelgerig bid * Vas met 'n gebedsdoel, en * Spesifiek vir antwoorde bid Die Daniël-vas vir geestelike oorwinning bevat ook resepte en praktiese advies om die vas vir jou makliker te maak. ... Read more

    $9.99 USD

  • Boomwortels in die hemel

    Wanneer ons na Jesus se lering en stories in die konteks van sy tyd kyk, ontbloot dit 'n ongemaklike, maar lewegewende perspektief. Pierre du Plessis, skrywer van Jesus ruik na mirre en stof, takel Jesus se woorde "die koninkryk van die hemel is hier" in terme van Jesus se gelykenisse en stellings. Jesus verwys na God se koninkryk, hierdie koninkryk wat alles op sy kop kom draai het, wat anders ... Read more

    $9.99 USD

  • Gebed van Jehósafat

    by Gabriel Agbo ...
    Elke stryd in hierdie lewe is wenbaar. Alle stryde wat jy in die gesig staar, as individueel of groep word deur drie kategorieë verteenwoordig - oorlog, siekte en hongersnood. Oorlog verteenwoordig beide fisiese en spirituele opposisie, gevegte en konflikte wat ons daagliks in die gesig staar. Siekte sluit in alle siektes, infeksies, geneesbare en ongeneesbare siektes. Dan, hongersnood of droogte ... Read more

    $5.00 USD

  • 'n Palet vol vreugde

    366 dagstukkies

    Aletté Winckler, influencer, voorkomskonsultant, vrou en ma neem jou met hierdie 366 dagstukkies nader aan God. Sy daag jou reguit uit om die Here te vertrou in elke aspek van jou lewe: van ma-wees, jou gesin se finansies, die toekoms en negatiewe gedagtes tot jou selfbeeld, loopbaan en nog soveel meer. Ontdek saam met Aletté God se palet vol vreugde vir elke dag. Met insette van vriendinne soos ... Read more

    $10.99 USD

  • N' wandel met die Here

    by Luigi April ...
    Series series A walk with the Lord
    Hierdie boek is om my ervarings te deel uit my wandel met God. Ek loop met God vir meer as twaalf jaar nou en wat ek geleer het oor myself is wonderbaarlik. My hoop is dat jy sal baat vind by my ervarings in my wandel met God. Lees hierdie boek met hierdie visie in gedagte dat u nooit ek kan wees vir nie, maar neem net die openbarings om u persoonlike lewe te verbeter om God te verheerlik. Hierdie ... Read more

    $9.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Wie het die naam van God uit die Bybel gehaal?

    Dit is skokkend dat die kosbare heilige naam van ons Hemelse Vader amper 7 000 keer uit Sy eie boek verwyder is.Hoe dink jy voel God?Toe Jesus on leer bid het, het Hy gesê"Ons Vader wat in die hemel isLaat U naam geheilig word …watter naam?Is dit God? ...dit is nie Sy naam nie ... dit is 'n titel.Is dit Here? ...dit is ook nie Sy naam nie ... dit is ook 'n titel.Wat is die persoonlike heilige naam ... Read more

    $3.99 USD

  • Die Bybel in fokus

    Hoe om gelowig én denkend te lees

    by Louis Jonker ...
    Ons glo in die Bybel, maar wat doen ons met sekere "problematiese" tekste? Die Bybel in fokus is 'n hulpmiddel om die Bybel krities maar gelowig te lees. Dit verduidelik struikelblokke in die lees van die Bybel en gee hulpmiddels hoe om dit te oorkom. Dit bied ons ook vastrapplekke om te begin om opnuut God se stem uit die Bybel te hoor. ... Read more

    $10.99 USD

  • Studiegids: 1 Timoteus

    Vers-vir-vers-studie van die Bybelboek van 1 Timoteus Hoofstukke 1 tot 6

    Series series Antieke Woorde Bybelstudiereeks
    Begin op 'n transformerende reis deur die bladsye van die Boek van 1 Timoteus—'n brief wat al eeue lank aanklank vind by gelowiges. Maak gereed om tydlose leringe te verken wat die gaping tussen die vroeë Christelike gemeenskap en die uitdagings wat gelowiges in die moderne wêreld in die gesig staar, oorbrug.In hierdie boeiende studiegids sal jy praktiese insigte ontbloot oor leierskap, etiese ... Read more

    $4.89 USD or Free with Kobo Plus

  • "Die deugde van Muhammad" van al-Tirmidhi

    'n Vereenvoudigde nuwe vertaling van "Al-Shama'il al-Muhammadiyyah"

    Series series Die Sunnah in Afrikaans
    Al-Shama'il al-Muhammadiyyah, vertaal as " Die deugde van Muhammad " en geskryf deur Abu Issa Muhammad al-Tirmidhi is een van die meer volledige boeke van Profetiese biografie (sirah).In hierdie boek het al-Tirmidhi die morele en morele eienskappe van Rasulullah (Allah se profeet) genoem ( ﷺ ), en sy goeie eienskappe, sedes en etikette verduidelik.Meer as 'n biografie, is al-Shama'il al ... Read more

    $5.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Jakkals

    Wat is die JAKKALS?Klein dogtertjies kan nie hulleself beskerm teen die gevare van die lewe nie. In 'n mens se kleintyd gebeur daar soms dinge wat deur jou hele lewe vrees en onsekerheid toelaat, benoudheid pak jou en soms kry jy swaar om asem te haal. Sê nou iemand het gesien of wat gebeur het kom op die lappe?Om deur die jare so ‘n geheim alleen te dra, maak mens uiyeindelik depressief. Dan kan ... Read more

    $1.55 USD or Free with Kobo Plus

  • Die hart van 'n wenner

    Emosionele welsyn lê aan die kern van persoonlike sukses. Ons kan ons ware potensiaal slegs bereik wanneer ons leer om ons emosionele reaksies beter te verstaan en te beheer. Pieter van Jaarsveld wys hoe elke mens emosionele welsyn kan bereik deur sekere emosionele vaardighede aan te leer. Hiermee saam wys hy die leser hoe om ’n doeltreffende ambassadeur en beelddraer van Christus te word wat ... Read more

    $9.99 USD

  • Kies die lewe

    Leer dans in depressie

    by Ivor Swartz ...
    Ivor Swartz is ’n depressielyer, maar hy kies die lewe. Ivor na sy eie depressie en pleit dat ons geen mens oordeel vir wat hulle in die donkerste oomblikke gekies het nie. Hy gesels oor depressie onder tieners en reik 'n sagte hand uit na ouers wat 'n kind aan selfdood verloor het. In hierdie intense persoonlike, dog toeganklike reis gee Ivor nie maklike antwoorde nie, maar vra dat ons ons oë sal ... Read more

    $9.99 USD

  • Tem Die Tong: Die Krag Van Gesproke Woorde

    by Alex Uwajeh ...
    Translated by Zelna Naude ...
    Die woorde wat jy gebruik is gereedskap vir kommunikasie. Dit is egter die manier waarop jy hulle gebruik wat die werklike mag het. As jy 'n optimistiese geestesraamwerk het is die kanse baie beter dat jy geleenthede gaan raaksien wanneer hulle opduik.Die tong het die mag van lewe en dood, en diegene wat daarvoor lief is, sal sy vrugte eet. Want dit wat 'n man dink, in sy hart, so is hy. Woorde ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Geloof anderkant Sondag

    Christenskap met en sonder die kerk

    by Julian Muller ...
    'n Groeiende groep gelowiges bevind hulle vandag buite die kerk. Hulle noem hulself nog Christene, maar sukkel om met die georganiseerde godsdiens te identifiseer. Ander is steeds tuis in die kerk, maar verlang na nuwe maniere van praat oor geloof. Dié boek is vir hierdie soekendes. Die bekende teoloog Julian Müller onderskei tussen wat hy 'n Sondag-geloof noem en "geloof anderkant Sondag". Waar ... Read more

    $10.99 USD

  • Drie dekades van verandering

    Die NG Kerk se pad na verruiming

    by Neels Jackson ...
    1990 was ’n waterskeidingsjaar in Suid-Afrika se geskiedenis. Sedertdien het die Suid-Afrikaanse samelewing (en ook die NG Kerk) baie verander. Neels Jackson bied sy indrukke van die belangrikste tendense wat van 1990 tot 2020 in die NG Kerk plaasgevind het. Die wortel van die kerk word teruggevoer na Jesus toe, en die NG Kerk vandag kan ’n uitdagende toekoms op die spoor van Jesus Christus met ... Read more

    $10.99 USD

  • Maryna Se Wolf

    Op die dag van haar kullende man se begrafnis,bevind Maryna Mulder haar in penaries van alle soorte...Eerstens moet sy afreken met haar man se hardkoppige gees,dan word sy onherroeplik aangetrokke tot 'n weerwolf,en laastens word sy die teiken van 'n bose donker gees,wat baie graag Maryna se kop op 'n gou skinkbord wil sien...Die lewe is op die punt om baie meer gevaarlik te word. ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Hulle wat Vergeet

    Opstandige mense onthou nie wat vir hulle gedoen is nie en kies dikwels om sekere dinge te vergeet. Judas het nie onthou wat Jesus vir hom gedoen het nie en hy het ook nie onthou wat hy van Jesus gesien en gehoor het nie. Daarom het hy die veragtelike karakter geword wat ons vandag as “Judas” ken.Die vermoë om te onthou is een van die belangrikste geestelike kwaliteite wat ‘n bedienaar kan hê... ... Read more

    $5.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Wat dit beteken om so wys soos 'n slang te wees

    Jesus het gesê: Wees so wys soos slange en so opreg soos die duiwe. Is slange werklik wys? Waarom sou Jesus hierdie raad gee? Gaan op reis deur hierdie boeiende boek deur Dag Heward-Mills en ontdek die verborge wysheid van die slang. ... Read more

    $12.50 USD or Free with Kobo Plus