Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Reference & Language eBooks

If you like Reference & Language eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 97 Results
Skip side bar filters
  • Skooluitgawe: Pad na jou hart - 'n rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal

    Pad na jou hart – ’n rolprentdrama is gebaseer op die draaiboek en is aangepas volgens die vereistes van die KABV vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal met ’n inleiding tot die drama, kontekstuele vrae met antwoorde, ’n konsepvraestel en glossarium van woorde en literêre begrippe. ... Read more

    $7.99 USD

  • Dele van My

    Dele van my, is 'n bundel met gedigte wat die leser meeneem op 'n reis deur die dieptes van emosie en verlange. Die digter verken temas soos liefde, verlies, begeerte en nostalgie met 'n unieke en uitdagende stem. Die gedigte is geskryf in 'n ryk en beeldryke taal, en die leser word uitgedaag om dieper te delf in die emosionele landskap van die digter se wêreld. Die bundel is 'n viering van die ... Read more

    $1.14 USD or Free with Kobo Plus

  • Senior tweetalige skoolwoordeboek/Senior bilingual school dictionary

    Die Senior tweetalige skoolwoordeboek (gr. 10–12) bevat 50 000+ trefwoorde. Die uitleg en sorgvuldige taalleiding steun suksesvolle vertaling en kommunikasie in beide Afrikaans en Engels. The Senior bilingual school dictionary (Gr. 10–12) offers 50 000+ headwords. The layout and language guidance support successful translation and communication in both English and Afrikaans. ... Read more

    $9.99 USD

  • Outopsie

    Bloed vertel 'n storie

    Dr. Hestelle van Staden is ’n mediese dokter en forensiese patoloog. Uit die meer as 7 000 outopsies wat sy tot op hede behartig het, is die meerderheid mense aan onnatuurlik oorsake dood. In hierdie boek werp sy lig op nege lykskouings wat haar bybly. Van Staden deel die verhaal van baba Letitia, wie se ma volgehou het dat die kind bloot uit haar stootwaentjie geval het; Die ondersoek na die dood ... Read more

    $11.99 USD

  • Hoe om Die skool verlaat en Begin Ontskool

    Onderwysers lieg en manipuleer. Luister na hulle, en jou lewe sal suig. Hul stelsel sal jou misluk en jy sal ontnugter en verraai voel. Gelukkig het ons 'n uitweg uit al die swendelary en speletjies in die lewe. Unschooling kan ons red, lees dus hierdie boek om uit te vind hoe om die stelsel te laat val en jouself in die lewe van jou drome te laat vaar.36 bladsye.Vertaal met ongevoerdeoktranslator ... Read more

    $4.99 USD

  • Leë blikkies vol liefde en ander verhale

    ’n Eerste Addisionele Taal Kortverhaalbundel vir die Senior Fase

    'n Splinternuwe bundel met kortverhale vir leerders in Gr 7-9! Onder andere is daar werk van Jeremy Veary, Jan van Tonder, Carina Stander, Diana Ferrus, EKM Dido, Derick van der Walt, Elrien Scheepers en Allison Matroos opgeneem. Die aanslag is perfek vir klasgebruik met woordelyste, 'n kort opsomming van elke verhaal en biografie van die skrywer, asook vrae en aktiwiteite na afloop van die lees. ... Read more

    $9.99 USD

  • Hoe om vryheid van vergadering te gebruik om 'n motiverende spreker te word of Rock Star

    Wat wil jy wees as jy ouer word? U het dit waarskynlik verminder tot motiverende spreker of rockster. As dit so is, sal hierdie werk u lei deur die konflik en dilemmas wat u moet oplos voordat u nadink. Elke loopbaan het sy voor- en nadele, lees dus hierdie werk om beter te besluit wat u die beste pas.44 bladsye.Vertaal met ongevoerdeoktranslator.Beskrywing vertaal met Lingvanex. ... Read more

    $4.99 USD

  • Wen Jou Nasionale Arbeidsverhoudingeraad (NLRB) saak, As God wil: 'n Boekie vir Derdeparty-unioniste

    "Wen Jou Nasionale Arbeidsverhoudingeraad (NLRB) saak, As God wil:'n Boekie vir Derdeparty-unioniste" gebruik Andrew Bushard se ervarings en insigte om u te bemagtig om te wen. Hierdie boekie nooi u uit om na te dink oor wat dit verg om 'n NLRB-saak te wen. Hierdie boekie noem u om op te tree om u belange en die arbeidsbeweging te bevorder.Dekkingsillustrasie deur rifatnaim.29 bladsye.Vertaal met ... Read more

    $4.99 USD

  • 14 Tesisse ten gunste van Tuisonderrig

    Hierdie skoolstelsel wat blootgestel word, sal jou inspireer om uit die skoolstelsel te bedank en die beste dinge in die lewe te ervaar.41 bladsye.Vertaal met onlinedoctranslator.Beskrywing vertaal met Translate. ... Read more

    $4.99 USD

  • 95 Tesisse teen die Skool Stelsel

    Hierdie skoolstelsel wat blootgestel word, sal jou inspireer om uit die skoolstelsel te bedank en die beste dinge in die lewe te ervaar.120 bladsye.Vertaal met onlinedoctranslator.Beskrywing vertaal met Trans ... Read more

    $9.99 USD

  • Ontsnappingskamer Escape Room: Bilingual Afrikaans Short Story

    by Carina Conte ...
    Judy and Dean join their friends to play an Escape Room, but things are not as they seem in this horror short story.Written in Afrikaans and English, this bilingual short story book is written in 15 scenes with an English translation at the end of each scene. You'll learn grammar and vocabulary in a natural way that won't feel like work. By using this method, you can advance faster and more ... Read more

    $5.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Krok en Dil Vlak 3 Boek 9

    Kolle net waar jy kyk

    by Jaco Jacobs ...
    Illustrated by Nadia du Plessis ...
    Dil ontdek iets waarvan hy baie hou ...Kolle! Kolle op sy klere, kolle op sy huis ...Hy maak selfs 'n winkel oop wat kolle verkoop. Kort voor lank is daar kolle net waar jy kyk! Maar kan hy Krok oorreed om ook van kolle te hou? ... Read more

    $1.99 USD

  • Krok en Dil Vlak 3 Boek 10

    Ek gaan nie slaap nie!

    by Jaco Jacobs ...
    Illustrated by Nadia du Plessis ...
    Dil droom daarvan om 'n verskietende ster te sien. Hy wil graag 'n wens maak! Daarom besluit hy en Krok om wakker te bly. Maar dit is glad nie so maklik nie ... ... Read more

    $1.99 USD

  • Krok en Dil Vlak 3 Boek 7

    Dokter Krok

    by Jaco Jacobs ...
    Illustrated by Nadia du Plessis ...
    Dil voel 'n bietjie siek. Hy hoes en proes. Krok sê hy moet in die bed bly. Maar Dil is nie 'n maklike pasiënt nie ... Het dokter Krok die regte medisyne om hom gesond te kry. ... Read more

    $1.99 USD

  • Krok en Dil Vlak 3 Boek 8

    Seemonster!

    by Jaco Jacobs ...
    Illustrated by Nadia du Plessis ...
    Dil kan nie wag nie. Vandag gaan hy en sy maats 'n skip bou. 'n Regte seerowerskip! En raai wie gaan die kaptein wees ... ... Read more

    $1.99 USD

  • Krok en Dil Vlak 3 Boek 6

    Ek soek 'n nuwe naam

    by Jaco Jacobs ...
    Illustrated by Nadia du Plessis ...
    Dil soek 'n nuwe naam.'n Naam wat beter by hom pas. Moet hy 'n langer naam kies? Of 'n snaakse naam? Of 'n naam wat lekker klink? Krok het 'n plan ... ... Read more

    $1.99 USD

  • Hoe om jouself te genees, wanneer niemand anders kan nie

    Selfgenesingsmetode vir die siel en gees, en lok alles wat goed en mooi is

    by Edwin Pinto ...
    Die moeilikste struikelblok om te oorkom wanneer ons ons eie selfgenesende krag wil oorwindit is om te ontdek waaraan gewerk moet word; met ander woorde, om te weet hoe om te genees. Dit is waar,of jy emosioneel ongebalanseerd voel of dat daardie wanbalanse hetjou fisiese liggaam ook beïnvloed het.Die proses waardeur ek jou in hierdie boek gaan lei, sal jou leer hoe om te genees. jy sal leer om ... Read more

    $9.75 USD or Free with Kobo Plus

  • GETALLE WAT GENEES GREGORI GRABOVOI AMPTELIKE METODE

    Verbeter jouself in alle aspekte van jou lewe en trek alles aan wat jy wil hê, waag en soek geluk en vervulling.

    by Edwin Pinto ...
    Getalle wat Gregori Grabovoi se amptelike metode geneesDit is die mees volledige amptelike en opgedateerde metode vir Grabovoi-reekse of nommersom gesondheid te verbeter en te herstel, plus wat jy wil hêbeide finansieel en emosioneel, leef 'n voller lewe deur konsentrasiein spesifieke getalle.......jy kan kry wat jy wil hê."Wanneer mense geestelik rye getalle uitspreek, skep hulle ook 'n ... Read more

    $9.75 USD or Free with Kobo Plus

  • HEILIGE NUMERIESE KODES VAN AGESTA

    Getalle wat jou lewe seën.

    by Edwin Pinto ...
    Hierdie Heilige Numeriese Kodes of Genesingskodes is onlangs gekanaliseer endit is boodskappe wat deur verskeie opgestygde meesters oorgedra word; Moeder Maria, Goddelike Moeder Shekinah,Aartsengele Rafael, Jofiël, Michael, Uriel, Johannes die Geliefde, ens.Soos die Aartsengel Raphael verduidelik, dit is kodes uit die tyd van Atlantis, hulle wasook 'n geskenk vir die mense van daardie tyd, toe met ... Read more

    $9.75 USD or Free with Kobo Plus

  • Hoerkind

    Die memoires van ‘n randeier

    Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds ʼn hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is ʼn skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir ʼn jaar kinderhuis toe.Om soos ʼn weggooikind te voel spook dekades lank by hom. Albei sy ouers word alkoholiste. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ʼn pedofiel. In sy tienerjare bevriend hy ... Read more

    $10.99 USD

  • Retoervloot

    Kaapstad en die VOC in 1713

    by Dan Sleigh ...
    Dit is 1713. VOC-admiraal Johannes van Steelant bring sy ryklik belaaide retoervloot terug na Nederland uit Batavia. Saam op die vlagskip, sy vyf jong kinders. Hulle word een-een siek – die gevreesde kinderpokke. Op 12 Februarie gaan die gesin aan land in Tafelbaai. Enkele maande later is sowat die helfte van die Kaapse bevolking dood aan pokke. In Retoervloot bring VOC-kenner Dan Sleigh dié ... Read more

    $15.99 USD $13.99 USD

  • Outeurskap

    by Owen Jones ...
    OuteurskapPubliseer self jou boekHierdie boek is vir al die outeurs wat vreeslik daarteen opsien om hulle boeke te publiseer, of dit nou in gedrukte of elektroniese formaat of albei is. Ek het oor ‘n honderd boeke gepubliseer by al die groot drukkers en verspreiders, so vir my was dit ‘n verrassing toe dit onlangs onder my aandag gekom het dat daar sommige uitstekende skrywers is wat skrikkerig om ... Read more

    $4.99 USD

  • Bemark jouself aan vertaalagentskappe: ’n Praktiese gids vir vryskutvertalers

    Vertaalagentskappe kan as die ruggraat van baie vertalers en hul vryskutondernemings beskou word. 'n Goeie agentskap kan jou 'n bestendige werkslading bied, wat jou die geleentheid gee om te vertaal terwyl die agentskap administratiewe take hanteer. Maar weens die vinnig veranderende vertaalbedryf moet jy weet hoe om goeie vertaalagentskappe te identifiseer, jouself aan hulle te bemark én hoe om ... Read more

    $9.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Ingonyama en ander maats met leeueharte

    Kortverhaalbundel vir Eerste Addisionele Taal in die intermediêre fase

    by Carin Krahtz ...
    ’n Bundel tematiese moderne verhale vir gr. 4–6- kinders van Afrikaans EAT, wat die KABV-vereistes volg en die Departement van Basiese Onderwys se strewe om die “Vierde Industriële Rewolusie” in te sluit. Verhale bied: ’n besprekingstema en woordelys; pre-leesvrae; woordvertalings; post-lees- kontekstuele vrae; en ’n verrykingsaktiwiteit. ... Read more

    $9.99 USD