Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Literary eBooks

If you like Literary eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 20 of 20 Results
Skip side bar filters
  • As Wense Perde Was (Afrikaanse uitgawe)

    Afrikaans Edition

    Series Book 1 - Die Veiling Trilogie: 'n Hedendaagse Jane Eyre
    By die altaar gelos en sonder 'n huis gelaat, het Rosie Xalbadora 'n werk aanvaar as 'n goewernantes op die rand van die Australiese outback. Daar ontmoet sy vir Pippa Bristow, 'n sensitiewe kind wat haar ouers se bitter egskeiding hanteer deur na 'n magiese wêreld van sprokies koninginne en eenhorings te ontsnap.Aangestel om vir Pippa met haar verswakkende studies te help, raak sy 'n pion in die ... Read more

    $0.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Slag van die Rivierplaat

    'n Tweede Wêreldoorlog-roman

    Series series Tweede Wereldoorlog
    Met die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog was Engeland se vlootmeerderwaardigheid duidelik. Die beperkings wat die Verdrag van Versailles aan Duitsland opgelê het, het die skepping van 'n vloot verhoed wat die Engelse met kanse op sukses kon trotseer. En alhoewel Duitsland as gevolg van die vlootooreenkoms wat in 1935 tussen die twee moondhede gesluit is, 'n groot hupstoot gegee het aan die bou ... Read more

    $2.21 USD or Free with Kobo Plus

  • Kyk ‘n Vaal Perd (Afrikaanse uitgawe)

    Afrikaans Edition

    Series Book 3 - Die Veiling Trilogie: 'n Hedendaagse Jane Eyre
    Met Eva op die oorlogspad, haar romantiese aspirasies op stillstand, en die Condamine Rivier Plaas in gevaar om verkoop te word as die vergoeding in Adam se bitter egskeiding, is die laaste ding wat Rosie Xalbadora nodig het nog 'n probleem. Maar soms luister die hart nie na rede nie. Wanneer Pippa haar smeek om 'n klein wit ponie van slagting te red, plaas hulle onophoudelike meegevoel Adam se ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Leeus se Keuse

    by Schalk Uys ...
    Die Leeus se Keuse was in die eerste plek geskep om jongmensies die konsep van probleemoplossing te laat leer. Die jongmense van vandag, gaan kort voor lank volwassenes wees, wie heelwaarskeinlik Stemmers sal word. Dus, is dit absolut noodsaaklik dat hulle n basiese insig van hoe dit alles werk. Die Leeus se Keuse verduidelik die Stemmings prosedure op sulk ‘n manier dat die jonges nie net leer ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Put van Drome (Afrikaanse uitgawe)

    Afrikaans Edition

    Series Book 2 - Die Veiling Trilogie: 'n Hedendaagse Jane Eyre
    Al wat Rosie Xalbadore wil hê is ‘n werk vir die somer, en dan sal sy na beter dinge aanbeweeg- soos ‘n posisie as ‘n hoërskool onderwyseres by ‘n regte skool, met medies, voordele, en geen onderlangse aanmerkings oor “die oppasser” nie. Om emosioneel betrokke te raak by Adam Bristow sou ‘n groot fout wees. Eerstes, omdat hy tegnies nogsteeds getroud is. En tweedens, omdat sy mal eks-vrou aanhou ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Gestroop

    Pieter Spaarwater was die skrywer van die rubriek Van Alle Kante in die Kaapse dagblad Die Burger in die dae toe ’n rubriek nog ’n rubriek was, geskryf deur een persoon wat sy stempel daarop afgedruk het, ’n “persoonlikheid” met wie lesers kon identifiseer. Gehaat of gelief, hulle het dit gelees om kwaad te word of om saam te stem. Soos ’n rubriek behoort te wees.Sy “leitmotif” is saamgevat in ’n ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Water in Wyn in Bloed (Die verhaal van Chris en Maria)

    Op die sypaadjie voor die kerk staan Chris alleen en onrustig, half angstig na die mense en kyk... Dit is 'n begrafnis, maar wie se begrafnis is dit? 'n Begrafnis wat aanvanklik verloop soos alle ander begrafnisse, maar dan ontaard in 'n tragie-komiese tweegeveg tussen Oudominee en twee formidabele teenstanders... 'n jong meisie in 'n obseen kort, swart rokkie en 'n lang maer man met 'n lang swart ... Read more

    $4.55 USD or Free with Kobo Plus

  • Twee dae in Mei

    by Jaco Fouché ...
    Enige dag in Mei is ? min of meer goeie dag vir die optimistiese mense met wie jy in hierdie boek twee dae saamloop. Jy kry hulle by Alkoholiste Anoniem in Belville, want dis wat hulle is: mense tot in hul kern aangetas deur alkahol. Is respektabel en verdraagsaam beter as dronk en los soos voorheen? Vir Elna is dit. Net soos ? klein maar tevrede lewe nou vir Robert skei van die onnoembare daad in ... Read more

    $4.99 USD

  • Prikkelpop Fiksie

    Verskeie gewigtige kortverhale in die noot van jou ouers se gunsteling sokkie dans treffer op steroids.My naam is Jacobus Gideon Louis Nieuwoudt en ek is 'n Boere Punk. 'n Boere Punk, natuurlik, is iemand wat die gees van die bittereinder van oud uitleef in literatuur, op so 'n boeiende en kreatiewe manier, dat dit die leser vermaak, iets leer, en boonop nog sosiale kommentaar ook lewer. 'n Boere ... Read more

    $6.00 USD

  • Verwoerdburg

    by Johan Rossouw ...
    “Jakes is ’n bliksem. Uit en uit. Hy’t ons deur die ore gewerk. Padgegee toe ons hom die nodigste gehad het.” Jakes Botha dink hy het sy grootwordjare op Verwoerdburg uit sy gestel geskryf. Hy lei immers ’n goeie lewe met die spieël van die Middellandse See voor sy skryftafel in Monaco uitgestrek. Maar hoekom kan hy nie weer aan die skryf kom nie? En waarom pla gedagtes aan sy eertydse klasmaats ... Read more

    $7.99 USD

  • Karretjiemense

    “Dit is een van die hartverskeurenste stories wat ek in ’n lang tyd gelees het. Saam met die blote menslikheid van die verhaal, is daar die spanning wat by tye byna ondraaglik is, en ek moes myself keer om nie einde toe te blaai nie.” – Mike Nicol Vyftien jaar lank kruip Muis al weg. En noudat die Karoo so droog is, wil haar man Kapok hul donkiekarretjie in Leeu-Gamka se rigting draai – die één ... Read more

    $7.99 USD

  • Oulap se Blou

    veertig kort vertellings

    by Chris Barnard ...
    Hy het gewonder of ’n mens diep binnekant jou net so baie onbekende plekke het soos die land waarin jy woon, so baie uiteenlopende plekke, so baie byna onbegaanbare paaie. Die stories in hierdie boek is reise: na plekke, na tye her, na mense, na binne. En soos reise altyd maak, beweeg hulle jou, want jou siel is die eintlike reisiger. En soos met alle reise kleef daar ’n blouïgheid aan die ... Read more

    $7.99 USD

  • Die sirkel van bekende dinge

    Billy se draaktatoe sal skewe kyke lok op die Karoodorpie waarheen sy gesin verhuis. Dis moeilik om in te pas as jou pa die nuwe polisiekolonel is en jou ma haar pille saam met wyn sluk. Voordat Billy vir Sue ontmoet, wat hom laat droom in ’n aweregse wêreld, bied die gangster Ou Joe se bordeel ’n vreemde troos vir trokdrywers én nuuskierige seuns. Ou Joe beplan om iets hier na te laat voordat hy ... Read more

    $8.99 USD

  • Laramie

    'n Terugblik op Eugene N. Marais

    Eugène N. Marais is in 2021 honderd en vyftig jaar gelede gebore en het vyf en tagtig jaar gelede aan eie hand gesterf. Hy het ’n breë terrein bestryk as prosaskrywer, digter, dramaturg, natuurkundige, hipnoterapeut, regsman en joernalis. Sy Versamelde werke het twee uitgawes beleef en ouer sowel as jonger lesers vind steeds daarby aanklank.Laramie bevat bydraes deur eietydse skrywers in die vorm ... Read more

    $9.00 USD

  • Twa die tydloper

    Twa die Tydloper is the long-awaited novel by bestselling author Anoeschka von Meck, whose first book sold over 200 000 copies. Vaselinetjie, published in 2004, got prescribed at schools, developed a cult following, and was turned into a movie. Anoeschka became an overnight phenomenon. Although she has written other novels since, Twa die Tydloper is the first of her books that’s in the same vein ... Read more

    $9.99 USD

  • Die kapokdokter

    Hy staan met sy rug na sy opponent toe gedraai. Die rewolwer in sy hand is gelaai en gereed om afgevuur te word.Die Kaap de Goede Hoop. ’n Jong dokter, James Barry, stap aan wal as ’n militêre chirurg se assistent. Goewerneur lord Charles Somerset is na ’n paar maande só beïndruk met die briljante Barry, dat hy hom as sy huisdokter aanstel.Nie almal deel lord Somerset se entoesiasme nie. Somerset ... Read more

    $10.99 USD

  • Dol heuning

    by SJ Naudé ...
    Die verhale in Dol heuning kring soos breedtegrade om ’n aardbol uit – van Suid-Afrika na Ysland, die Belgiese platteland en die Italiaanse Alpe. In ’n boomryke Kaapstadse woonbuurt koester ’n paar hul seuntjie terwyl hul skoonmaker se kind in volle aangesig van die land se ongeregtighede moet staan. In die yslandskap van Reykjavic sluk ’n vrou dol heuning saam met die man wat haar vir ’n ander ... Read more

    $11.99 USD

  • Kettie Kind

    EK IS 'N KETTIE KIND.Verskeie gewigtige kortverhale in die noot van jou ouers se gunsteling sokkie dans treffer op steroids.My naam is Jacobus Gideon Louis Nieuwoudt en ek is 'n Boere Punk. 'n Boere Punk, natuurlik, is iemand wat die gees van die bittereinder van oud uitleef in literatuur, op so 'n boeiende en kreatiewe manier, dat dit die leser vermaak, iets leer, en boonop nog sosiale kommentaar ... Read more

    $12.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Geen engel nie

    Nuwe plek, nuwe skool, nuwe mense. Ek het my eenkant gehou, net in die middae pinball gespeel by die Griek se kafee op die hoek. Pinball was my ding. My nuwe klasmaats het gesien hoe ek speel. “Kyk hoe jive die cat daar agter die pinball,” lag die een. “Ek scheme dié Randfontein cat is nie te bad nie.” Omdat ek ’n soort van pinball wizard was, het hulle my nie so geboelie soos vir my kleinboet ... Read more

    $12.99 USD

  • Die heelal op my tong

    Elkeen het ’n heelal in hul mond. Keuses wat jou wentelbaan van uur tot uur bepaal. Willemien is keelvol vir dik wees. En bang wees vir kaas en vir inkopies doen. Hoe kan mens so verwyderd van jouself wees dat jy van buite liederlik obees is, maar in jou kop sing jy vry en kaal op ’n krans? Sy wonder waar kom die rondomskrik van haar lyf vandaan terwyl sy en haar sus in die vretende hitte van die ... Read more

    $12.99 USD