Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Humour & Comedy eBooks

If you like Humour & Comedy eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 36 Results
Skip side bar filters
  • Ek Sweer Dit Het Net So Gebeur

    by Khaled Talib ...
    VoorwoordDaardie ongemaklike stilte wanneer jy nie meer weet waaroor om te praat nie. Jy is op die punt om in 'n donker afgrond van jou denke te val, wat nou in 'n doolhof verander is met 'n Minotaurus gereed om op jou af te spring. Ek ken daardie gevoel wanneer woorde verval. Dit klink soos 'n ballon wat leegloop. Om hierdie rede het ek besluit om my baie kort stories met jou te deel sodat as ... Read more

    $2.99 USD

  • Op Reis Met 'n Agie: Ware Kort Stories Van ‘n Transvaler

    My naam is ANDRE JOSIAS VAN WYK. Gebore in 1940 in Malvern Johannesburg. Dus, 'n ware Transvaler en nie 'n Gautenger nie. Ek het skoolgegaan in Bellville, Florida, en Kempton Park.Volgens my ma het ek mierpooitjies in my bloed, want ek het baie gereis, was selfs op Gough-eiland. Ek het baie goed versamel, party waardevol en ander waardeloos. My pa het gese ek is geen versamelaar nie, net 'n ... Read more

    $9.99 USD

  • Hans kry troukoors

    Hans het geen begeerte om ná soveel jare alleen weer vrou te vat nie. Maar alles verander toe ’n nuwe inwoner, Liefiediefie, in Huis Madeliefie land. Met haar Marilyn Monroe-gesiggie en Jane Fonda-lyfie veroorsaak sy ’n heidense herrie onder die mans en roer sy iets in Hans se gemoed los. Nog ’n nuwe inkommer, Janneman Vermaak, ding om haar hart mee. Boonop wil hy Hans as leidsman in die tehuis ... Read more

    $10.99 USD

  • Help, help

    Stories

    by Nataniël ...
    Hierdie jongste versameling van Nataniël bevat 29 stories – 5 in Engels, 24 in Afrikaans. Verskeie van die stukke is verwerk uit Nataniël-produksies oor ’n periode van drie jaar: BUTTERFLY, LOVESICK TIM, MOSCOW, SIX IN A BOAT, DIE SMITSTRAAT SUITE, ROME ’62 en PASSI PASSIO. ... Read more

    $10.99 USD

  • Herfs Gedigte

    Hierdie bundel bevat een-en-tagtig gedigte. Van baie ernstige, emosionele, diep geestelike tot lekker lawwe en tong-in-die-kies rympies, bied 'n wye verskydenheid om van te kies. Soekie skryf met soveel eerlike opregtheid oor alledaagse dinge van die lewe. Maar dit is die doodgewoon, normale dinge wat die gladheid van ons gang bepaal. Soekie se versgedagtes sal jou weer laat dink oor die groot ... Read more

    $6.72 USD or Free with Kobo Plus

  • Jonnie en die Familie Boom

    Jonnie and Susan, #2

    by Dr John ...
    Series Book 2 - Jonnie and Susan
    Jonnie: InleidingJonnie is 8 jaar oud. Sy sussie Susan is 6 jaar oud. Die kinders het albei hul ouers verloor tydens die Covid-19 pandemie. Na die dood van hul ouers, het die kinders by hulle grootouers gaan woon op ñ klein plasie in Limpopo in Suid Afrika. Saam met hulle op die plaas, woon ñ hele klomp interressante diere, insekte en slange.Die karakters in die verhaal is fiktief. Hulle beleef ... Read more

    $1.99 USD

  • Hans hou sy lyf Sherlock

    Hans van Kraaienburg sal hom mos nie met ’n piramideskema laat vang nie . . . of hoe? Toe Huis Madeliefie se mense onder ’n gladdebek-skelm deurloop en hul kosbare geldjies soos mis voor die son sien verdwyn, en die polisie ’n beloning uitloof aan enigeen wat hulle na die skurk kan lei, gaan Hans en trawante op die oorlogspad, Weskus toe. Javel Davel sál hul geld teruggee, of Hans laat los Nella ... Read more

    $10.99 USD

  • Hans bars die bioborrel

    Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar. Hans besef teen dié virus groei geen kruid nie, maar die drakoniese reëls van die tehuis se interne bevelsraad kry nie vatplek by Hans en kie nie. Voorts is Hans oor die hoof gesien as leier van dié raad. Altoon Ahlers, befaamde akteur van weleer, neem die leisels. Hans se plan om die inwoners met die verbode vrug se sap ... Read more

    $10.99 USD

  • Bruidzilla

    Tillie se beste vriendin Milanka ís high-maintenance, maar so ken Tillie haar, en Milanks het al vir haar báie beteken. Haar eksie-perfeksie, #blessed vriendin. Maar sy’t nie verwag Milanka sal aandring sy wat Tillie is, moet sorg dat Milanka en Jacques se troue gereël kom nie … Soos Milanka ál meer op Bruidzilla begin trek, kom Tillie agter iets is nie pluis nie. Wat skuil agter Milanka se ... Read more

    $10.99 USD

  • Hans gee Herklaas horings

    Hans van Kraaienburg, verlosser van Huis Madeliefie se oumense, se vriend Vasie nooi hom vir ’n vakansie op Hermanus, as gaste van dié se neef Herklaas. Daar gekom, vind hulle Herklaas in die sop: die Overstrand se rykste skobbejak, Grond Graaffwater, wil sy blyplek koop en herontwikkel – maar Herklaas wil nié trek nie. Toe Grond se kriminele handlangers hardhandig raak, besluit Hans dat Herklaas ... Read more

    $10.99 USD

  • Die antie met die pienk rok en ander stories

    by Jan Spies ...
    Daar is min mense wat ’n storie soos Jan Spies kan vertel. Die antie met die pienk rok en ander stories is ’n keur uit sy humoristiese vertellings in Pilatus tot molshoop, Poort deur die koue, Profeet met kondensmelk en Pille vir servette. Maak opnuut kennis met onvergeetlike karakters soos Maans Maanse, sersant Jônie Louw en pater Hoeflies wat ietsie neem vir die koue in ’n poort naby Kenhardt, ... Read more

    $10.99 USD

  • Waar gaan Hiema slaap?

    Slurpie Stories

    by Charlene Uys ...
    Series series Slurpie Stories
    Na 'n baie besige nag in die bos loop Hiema die hiëna moeg met voete wat sleep om 'n boom. Sy soek na haar slaapplek en is so desperaat dat sy vir Bahoe die bobbejaan vra om te help.Maar Bahoe vertrou geen hiëna nie, maak nie saak hoe moeg sy is nie! Hoe gaan Hiema vir Bahoe oorreed om haar te help soek en gaan sy vandag haar slaapplek kry? ... Read more

    $2.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Hoe om 'n goeie kind groot te maak

    Die boek is benoem vir 'n Indie Leser Ontdekkings Toekennings finalis (ouerskap) en 'n Voorwoord Resensies Boek van die Jaar-finalis (beide humor en in opstel kategorieë), Hoe om 'n goeie kind groot te maak is nie 'n konvensionele hoe-om boek nie, maar eerder 'n versameling van 23 humoristiese en opregte stories oor die uitdagings en vreugdes van kinders groot maak vir beide ouers en kinders se ... Read more

    $3.99 USD

  • Net die oortjies van die seekoei

    en ander Afrikaanse idiome

    As jy mooi daaraan dink, maak idiome van elke Afrikaansspreker ’n digter. Die beeldspraak, vergelykings en metafore wat in idiomatiese uitdrukkings vervat is, verander ons alledaagse gesprekke en skryfwerk in iets ver bo die gewone. Kobus Galloway se grappige volblad-illustrasies help jong taalgebruikers om die idiomeskat van Afrikaans vas te lê sodat dit met gemak en plesier gebruik kan word. ... Read more

    $4.99 USD

  • My f@k het Oupa en ander gesê

    by Herman Berry ...
    Humoristiese, ware kortstories, met onkonvensionele lewenslesse wat jou soos ʼn “Volbloed resiesperd” gaan vasvang en laat jaag deur hierdie boek – sonder ophou en doelgerig. Vanaf ʼn “Enigma” tot ʼn “Enema” terwyl jy moet oppas om nie in ʼn “Russiese begraafplaas” te verdwaal nie.Skop jou skoene uit en gee jou oor aan die lekkerste, lafste lewenslesse nóg… Jou lagspiere gaan verseker van die eerste ... Read more

    $9.43 USD

  • Waarom mans altyd reg is (en ander onnoselhede)

    Waarom mans altyd reg is (en ander onnoselhede) bevat van die laaste (en skreeusnaaksste) rubrieke wat André le Roux vir Sarie geskryf het. Wat is dit met vrouens en alewig inkopies doen? En hoekom wil mans nooit dokter toe gaan nie? En vir wat moet ’n mansmens dan nou ’n huweliksherdenking onthou, of o wee, eintlik was dit haar verjaarsdag! Met dié jongste bundel sketse van André le Roux kry ’n ... Read more

    $10.99 USD

  • Hans steek die Rubicon oor

    Hans loop op 90 nié met ’n loopring nie. Sy orige kinders maneuvreer hom vanuit hul tuistes oorsee in Huis Madeliefie in, maar Hans skop nog kliphard, en gou lei hy ’n ouetehuisopstand teen die onhoudbaar drakoniese matrone. Dis daggakoekies, ontkleedansers en vet sports net waar jy kyk in hierdie hoogs komiese roman oor oudword op eie terme. ... Read more

    $10.99 USD

  • Dwarsklap

    Skakerings van swart in die nuwe Suid-Afrika

    by Piet Matipa ...
    Piet Matipa is jonk, swart, gay en Afrikaans. Sy rubrieke in Beeld is baie gewild omdat dit aan ’n sonderlinge lewensuitkyk uitdrukking gee. Hy praat vanuit ’n perspektief wat jy nie sommer in Suid-Afrika kry nie. Sy siening van die wêreld is gevorm deur interessante bestemmings waar sy lewenspad aangedoen het. As skolier aan Hoërskool Waterkloof en student aan die Pukke het Piet uitgeblink. Sy ... Read more

    $9.99 USD

  • ’n Wolf in skaapsklere

    en ander Afrikaanse idiome

    Een van Afrikaans se uitsonderlike kenmerke is die skat van idiome en vaste uitdrukkings wat soos poësie op die tong van sprekers lê. Andertaliges is dikwels verstom oor die manier waarop vaste uitdrukkings en gesegdes Afrikaans verryk en kleurvol maak. In hierdie boek bring Kobus Galloway, skepper van Idees vol vrees, 150 idiome byeen – elkeen geïllustreer met ’n grappige volblad-spotprent, en ... Read more

    $4.99 USD

  • Kinders hou van grappies vertel

    Hier is ʼn versameling snaakse grappe wat ek geniet het toe ek op skool was.Kinders is lief om te lag.Hulle sal groot pret hê om hierdie grappies oor en oor aan hul vriende te vertel.Hierdie vermaaklike boek sal jou kinders ure se geluk en plesier gee. ... Read more

    $2.99 USD

  • Die Hof Verdaag

    Vir meeste gewone mense is die regswêreld totaal vreemd en intimiderend. Vir baie selfs vreesaanjaend.Hierdie boek is soos 'n warrelwind wat 'n kostelike vrag van humorvolle anekdotes van hofsake en hofverrigtinge, lagwekkende grepies uit die verlede asook uit ander lande se regspraktyke, onmoontlike uitsprake en allersnaakste stories vir die leser bring. Die boek bewys dat die regbank en die ... Read more

    $6.99 USD

  • Die groot drie

    ’n Eeu van spotprente in Die Burger 1915-2015

    Die Groot Drie bied ’n sonderlinge blik op die opkoms, hoogbloei en uiteindelike ondergang van Afrikaner-nasionalisme vanuit die perspektief van drie wêreldklas-satirici: D.C. Boonzaier, T.O. Honiball en Fred Mouton. Die Burger is in 1915 in die lewe geroep om as mondstuk te dien vir Afrikaners wat aan die begin van die 20ste eeu op hul knieë gedwing is deur die Anglo-Boereoorlog, verstedeliking ... Read more

    $9.99 USD

  • 501 Lekkerlag Grappe

    by Andre Brink ...
    Van ou Koos se manewales tot die dom blondine se eskapades, van dierekaperjolle tot plaasplesiere, k(l)askenades tot kantoorpret ... 501 Lekkerlag-grappe is propvol staaltjies en verhaaltjies wat jou sal laat kraai van die lag! Dié boek bevat 'n mengsel van tradisionele Afrikaanse grappe, maar sal jou ook met nuwes laat hoes en proes. Lag luidkeels, uit jou maag, en geniet die ou bekendes se ... Read more

    $5.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Ver in die wêreld, sushi!

    by Koos Kombuis ...
    Koos Kombuis se veelsydigheid ken geen perke nie. In ’n loopbaan van meer as drie dekades het die gewilde en dikwels omstrede kopdoekdraer hom gevestig as skrywer en sanger wie se invloed ver strek. Terselfdertyd het hy hom onderskei as sosiale en politieke kommentator van formaat. Ver in die wêreld, sushi! is Kombuis se vyfde rubrieke bundel en bevat opiniestukke wat verskyn het in gedrukte en ... Read more

    $9.99 USD