Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Entertainment & Performing Arts eBooks

If you like Entertainment & Performing Arts eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 11 of 11 Results
Skip side bar filters
  • Truitjie roer my nie

    Oor Kempton en ander k-woorde

    Wat beteken dit as ’n jong Afrikanerman jou beskryf as “nogals orraait”? Hoe trek jy die gehoor se aandag as die basaarpoeding hulle gemesmeraais het? En waar o waar in die wêreld is die Pomona Spur – en hoekom sal jy nooit jou vyfjarige se verjaardagpartytjie daar wil hou nie? Sedert hy enkele jare gelede die SA komediewêreld betree het, het Schalk blitsig ’n ikoniese figuur geraak. Hy’t al vir ... Read more

    $10.99 USD

  • Regardt

    Dis nie luck nie - net genade

    Regardt se lewe het glad nie naby God begin het nie, maar hy het beslis die pad na Hom gevind. Hy vertel van sy vroegste kinderjare in Bez Valley tot die punt waar sy lewe op die kruin van sy loopbaan, ná 'n onverskillige lewe met drank en 'n vergeefse soeke na 'n dieper sin, heeltemal uitmekaarval. Hy het sy gesin en huis verloor, maar een oggend met 'n babelaas en trane wat oor sy wange loop het ... Read more

    $9.99 USD

  • Woord vir Woord

    'n Lewensreis

    by Johan Stemmet ...
    Daar is min gesigte op Suid-Afrikaanse televisie so wyd herken en geliefd soos dié van Johan Stemmet, en min kenwysies so sinoniem met naweekaand-vermaak as die vrolike Noot vir Noot-klingel. Dat Johan Stemmet al vir meer as dertig jaar ononderbroke by televisie betrokke is, voor en agter die skerms, mag dalk sommige verras (hy lyk dan nie 'n dag ouer as dertig nie?) - maar nog interessanter is ... Read more

    $9.99 USD

  • Rian

    16 dinge wat ek nie moes sê nie

    Was daar 'n medalje daarvoor om gefire te word, het dit waarskynlik aan Rian behoort. Reeds met sy heel eerste TV-verskyning as hoërskool-laaitie laat hy die wenkbroue lig. Sedertdien maak Rian mense - tot in Australië! - gereeld briesend. In dié boek praat Rian openharting oor hoe sy woorde hom soms diep in die moeilikheid laat beland het. Hy openbaar wat agter die skerms gebeur het en waarom hy ... Read more

    $14.99 USD $12.99 USD

  • Mense van my asem

    by Steve Hofmeyr ...
    In Mense van my asem vertel Steve Hofmeyr uiteindelik sy lewensverhaal, in kenmerkende trant: openhartig, humoristies en uitgesproke. Hy begelei ons op ’n fassinerende reis deur sy kinderjare, sy tyd in die weermag en sy loopbaan daarna, en staan kort-kort stil by die gebeurtenisse en mense wat ’n groot impak op hom gehad het. Alle aspekte van sy lewensgeskiedenis word blootgelê - sy ... Read more

    $9.99 USD

  • Seks & drugs & boeremusiek - die memoires van 'n volksverraaier

    Nelson Mandela het dit gedoen. P.W. Botha het dit gedoen. Francois Pienaar het dit natuurlik ook gedoen . . . En toe volg Koos Kombuis se outobiografie, die een wat al meer as tien drukke beleef het. Dis die enigste een wat deur hom goedgekeur & getjap is as die naakte waarheid. Die Ware Jakob, Koos se manier om homself te versoen met sy verlede. En watter verlede is dit nie! Hy vertel van sy heel ... Read more

    $13.99 USD

  • Agter die skerms

    Seks en dwelms in TV-land

    Met hierdie ware verhaal onthul die akteur en televisie-vervaardiger Christo Gerlach die skokkende werklikhede agter die glans van die vermaaklikheidsbedryf. As kind moes Christo die papawers uit sy ouma se tuin ruk omdat sy oupa in die Volksblad gelees het dat dié blom 'n bron van opium is. Jare later sou Christo homself moes ruk uit die kloue van 'n kokaïene-verslawing. In sy soms pynvol eerlike ... Read more

    $13.99 USD $11.99 USD

  • Hoerkind

    Die memoires van ‘n randeier

    Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds ʼn hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is ʼn skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir ʼn jaar kinderhuis toe.Om soos ʼn weggooikind te voel spook dekades lank by hom. Albei sy ouers word alkoholiste. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ʼn pedofiel. In sy tienerjare bevriend hy ... Read more

    $10.99 USD

  • Hykie Berg: My storie van hoop

    My storie van hoop

    Hykie Berg is 'n bekende film- en TV-akteur, geliefd en gewild reg oor Suid-Afrika vir sy rol in Binnelanders en as wenner van Survivor. Hy is ook 'n verslaafde. Op die kruin van sy suksesloopbaan verloor Hykie alles en draai by die dood om. Hier vertel hy sy verhaal openhartig, van die dwelmhole van Hillbrow tot in 'n maksimum-sekuriteitsel in die Weskoppieshospitaal, waar God hom van 'n gewisse ... Read more

    $9.99 USD

  • Steve Hofmeyr 50

    by Steve Hofmeyr ...
    Steve Hofmeyr is een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante en gewildste akteurs, met ’n geweldige aantal toegewyde bewonderaars. Die boek bevat foto’s uit Steve se jong dae en sy deurbraak-jare in die musiekbedryf. Dit dek sy loopbaan in TV, rolprente en musiekblyspele, met inbegrip van Agter elke man en Egoli. Dit volg sy loopbaan as ’n musikant, met staaltjies oor elk van sy albums en foto’s ... Read more

    $4.99 USD

  • Joost en Amor

    Agter die skerms

    by Gavin Prins ...
    Die gevierde Springbok-rugbyheld Joost van der Westhuizen en sy vrou, die sangeres Amor Vittone, was ’n glansryke paartjie wat die verbeelding van menige Suid-Afrikaner aangegryp het. Hulle het as hul land se eie “Posh en Becks” bekend gestaan en was geseënd met sukses, roem, ophemeling deur die publiek, en ’n oënskynlik gelukkige huwelik. Totdat ’n skokberig oor ’n seksvideo op die voorblad van ... Read more

    $9.99 USD