Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Economics eBooks

If you like Economics eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 6 of 6 Results
Skip side bar filters
  • Bankrotmaking van die Derde Wêreld

    Bankrotmaking van die Derde Wêreld is toegewy aan die armes in vergete plekke van die wêreld. Dit vra of die Wêreldbank, die Internasionale Monetêre Fonds, die Verenigde State se Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling en ander groot internasionale hulporganisasies die wêreld se armste mense help of belemmer.In hierdie boek word ook gevra of die hulppakkette wat verskaf word, reg is en of dit ... Read more

    $2.99 USD

  • Skatryk

    Waarom ons beter leef as ons voorsate

    by Johan Fourie ...
    Hoekom is ons ryker as ons voorsate? Wat het ’n Indonesiese vulkaan en die Groot Trek gemeen? Hoe wen jy ’n Wêreldbeker? Dit is maar enkele van die vrae wat die gewilde Rapport-rubriekskrywer Johan Fourie onderhoudend verken in hierdie heerlik leesbare reis deur die geskiedenis. Hoekom floreer een groep, maar ’n ander bly ‘’n sukkelbestaan voer? Fourie wys waarom die bouers van ’n samelewing – ... Read more

    $12.99 USD

  • Ekonomiese Jihad: Sit die Kibosh op Verouderde Sosiale Aksiomas wat Ons Definieer

    Vyf en vyftig skakerings van politieke ekonomie ...Watter demoon het my besete om hierdie boek te skryf? Wel, nadat ek verbygeloop het en my geld vir mense wat verblind en versmoor was deur ellende gegee het, het ek myself in elke land waarheen ek gelukkig of vervloek was om te reis, myself herhaaldelik afgevra: wat nog kan ek doen?! Ek was moeg vir die harlekynstreke van die kapitalistiese ... Read more

    $3.99 USD

  • Armblankes

    Edward-John Bottomley volg die verhaal van wit armoede in Suid-Afrika, van die 19de eeu toe die kategorie 'armblanke' eers geskep is.Die kerk en regering het armblankes probeer 'red' as deel van die apartheidsplan, want wit armoede kon lei na rasse-integrasie; vandag reageer politici weer op verskillende maniere op dié verskynsel. 'n Vars blik op 'n ou geskiedenis, met implikasies vir die hede. ... Read more

    $14.99 USD $12.99 USD

  • Hoe Om Besigheid Te Doen

    Jy droom daarvan om jou eie besigheid te begin. Hoe neem jy daardie eerste stap?Of voel jy onsekeer of jy die regte ding doen na jy jou eie besigheid begin het? Wat is diestappe om sterk en suksesvol te word? As jy hiermee worstel en ‘n praktiese handleidingsoek om jou hiermee te help, dan is die boek vir jou geskryf! Dit gee wenke om seker temaak jy koop ‘n besigheid suksesvol kan wees, waarna om ... Read more

    $7.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Werkboek - Klim die Leer van Sukses

    Nadat ek die boek "Climbing the ladder of success" gepubliseer het, het daar versoeke van verskeie organisasies gekom om ‘n werkboek te ontwikkel. Hierdie werkboek is ontwerp om jou te help om te oefen en te dink oor die sukseslesse en om jou aksiestappe neer te skryf.In "Climbing the ladder of success" deel ek uit my navorsing en studies sowel as my ervaring van meer as ‘n dekade as ‘n kenner in ... Read more

    $7.99 USD