Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Christianity eBooks

If you like Christianity eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 24 of 218 Results
Skip side bar filters
  • Kolskoot uit die Woord

    Kort riglyne of oordenkings as pitkos vir elke dagKolskoot uit die Woord is nie ’n tradisionele dagstukkie nie. Kolskoot uit die Woord het toerusting en geestelike groei ten doel. Dit vra dat jy met ’n leerbare gees en die begeerte om elke genoemde teks te lees aanmeld. Kolskoot uit die Woord wil die Woord interessant, eenvoudig en verstaanbaar aanbied sodat jy die heerlikheid an delf in die Woord ... Read more

    $11.43 USD

  • Sint Basilius die Groot en Ander Stories

    Die geskiedenis van die heiliges. Hulle lewenstrajekte na die finale verlossing. Baie Christene is voorbeelde vir ons om geestelik te volg en te ontwikkel. Die verhaal van 'n jong student wat in die hoofstad was om te studeer en die stedelike lewe te lei. Die geskiedenis wys ons die verskillende situasies en besluite wat ons in hul lewens kan neem. Baie keuses is finaal en ander kan verander word, ... Read more

    $4.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Geseënd is dié wat treur

    Jy is nie alleen in jou verlies nie

    by Susan Jordaan ...
    Hoewel verlies en dood universeel is, hanteer elkeen dit anders. Christene se groot troos is dat God daar is in hulle pyn. In Geseënd is die wat treur beskryf geliefde outeurs hul eie ervarings met verlies, rou en die dood. Ons Christene se grootste troos bly egter dat daar lewe na die dood is: daar is 'n weersiens. Agter in die boek is 'n lys van tekste wat jy in jou Bybel kan gaan naslaan vir ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD

  • Uit die Beek 2019

    365 dagstukkies

    by Barend Vos ...
    Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar weer uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuses vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary (oftewel die RCL-leesrooster) gebaseer. Dit maak hierdie tydlose Bybelse dagboek opnuut geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en Bybelstudiegroepe. Kom les jou geestelike dors elke dag by die ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD

  • Terugval in die geloof

    Hoewel dit 'n ongewone onderwerp is, is terugval 'n baie algemene verskynsel onder Christene. Baie begin, maar nie so baie maak dit tot die einde nie. In hierdie boek wys biskop Dag Heward-Mills waar die rooi ligte flikker en toon hy duidelik aan hoekom elke Christen die hemel moet binnegaan! ... Read more

    $7.50 USD or Free with Kobo Plus

  • Vind God in die gewone

    by Tom Smith ...
    Ons raak afgestomp en gewoond aan 'n lewe waarin dit voel asof God afwesig is. Maar God woon in die gewone en ons moet leer om Hom daarin te sien. Dit beteken dat ons opnuut die lewe beleef as betowerend en vol van God se teenwoordigheid. Tom Smith help ons om 'n paar gewone gebruike as verkykers te gebruik om ons te help om meer bewus te raak van God se teenwoordigheid in ons lewe: ons slaap, ... Read more

    $10.99 USD

  • Nadia

    Paaie van hoop

    Nadia neem jou saam as passasier op die paaie wat sy al geloop het: kronkelpaaie, snelweë, bergpasse en ompaaie. Sy deel haar harsteertye, maar ook haar vreugdetye. Die leser leer ken die meisie weg van die kalklig waar dinge nie altyd so glansryk is nie. Dit is ʼn verhaal van diepe hartseer, maar ook van uitbundige vreugde. Op die ou end wys sy ons dat ons almal se paaie nie dieselfde lyk nie. ... Read more

    $9.99 USD $8.99 USD

  • Sieraad vir As

    by Gabriel Agbo ...
    Een van die deugde wat al vir ewig en altyd gelowiges sal bemoedig om aan God harnekkig vas te hou, selfs in die gesig van skynbare hopeloosheid en wanhoop, is Sy vermoë om die mees onaangename situasies na gunstige getuienis te verander. Miskien, het jy alles menslik moontlik gedoen om uit die situasie te kom en alles was verniet. Ongelukkig lyk dit asof al wat jy oor het na al jou moeite - sorge ... Read more

    $2.00 USD

  • Asem van die Lam

    Party van ons stap al die pad saam met Jesus van Sondagskooltyd af. Ander ontmoet Hom op veertig- of selfs sewentigjarige ouderdom. Ander draai net hul gesig weg…Daar is ook ‘n dieper keuse. Wil ons Hom toelaat om ou seer uit ons siele te haal, ons heel te maak, en dan ook dinge wat nie in ‘n Godskind se lewe hoort nie met ‘n verterende vuur uit te brand. Jesus skep vir ons ‘n nuwe heel hart ter ... Read more

    $6.66 USD

  • My stryd met ADHD

    Die onsigbare oorlog

    by Hykie Berg ...
    Hykie vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Van 'n weerlose seuntjie wat nie kon stilsit nie tot 'n jong man wat in Weskoppies opgeneem word en alles verloor. Hykie ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die newe-effekte daarvan. Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie. Hykie gee ook ... Read more

    $9.99 USD

  • As Jesus Kom, Hoe Sal Jy Weet Dit Is Regtig Jesus?

    As Jesus kom, hoe sal jy weet dit is regtig Jesus?Hoe sal jy Jesus herken?Wat is die identifiseerbare teken wat sal bevestig "ja", dit is definitief JesusKom Jesus meer as een keer terug? Hoekom?Wat is Jesus se Naam op die oomblik in die hemel? Dis is nie Jesus nie!En wat sal Sy Naam in die toekoms wees?Maak gereed vir Jesus se koms. ... Read more

    $3.99 USD

  • Ware verhale van geloof

    Daar is geen kleedrepetisie om ons voor te berei vir die lewe nie. Soms verg dit net een krisis om ons lewe vir altyd in ‘n nuwe rigting te stuur. Gaan daardie een groot terugslag wat skielik my pad gekruis het my verbitterd en verwese agterlaat? Gaan my geloof permanent in trurat gegooi word? En wat van die suksesse? Gaan onverwagse deurbrake my in ‘n arrogante, selfversekerde wese verander? ... Read more

    $9.99 USD

  • Hoe om Kerke te Plant

    Die aanplant van kerke is 'n verskynsel wat wydverspreid is onder charismatiese predikante. Dit was 'n groot aktiwiteit van die vroeë dissipels. Suksesvolle aanplant van kerke vereis egter vaardigheid en omhels verskeie faktore. Dag Heward-Mills ontleed die verskillende komponente van die aanplant van kerke in hierdie boek. Dit is 'n opleidings handboek vir enige minister wat die aanplant van... ... Read more

    $10.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Hoe Om Wedergebore Te Word & Vermy Die Hel

    Hierdie boek is die deurslaggewende gids om die verlossing deur Jesus Christus te begryp. In hierdie klassieke boek, sal jy verstaan hoe lief Jesus vir jou is, hoe jy weergebore kan word, hoe jy die hel kan vermy en wat dit beteken om 'n nuwe skepsel in Christus Jesus te wees. Gee hierdie boek aan iemand en hulle sal verstaan wat dit beteken om deur die bloed van Jesus Christus gered te word. ... Read more

    $5.00 USD or Free with Kobo Plus

  • In Christus

    Van toeskouer tot spoortrapper

    by Callie Roos ...
    "God is nie een of ander control freak nie … Hy laat die gelowige self keuses maak en self verantwoordelikheid neem." Wat beteken dit om vandag 'n Christen to wees? Dit is lankal nie meer genoeg om blindelings net Sondag ná Sondag die erediens by te woon nie, sê die geestelike leier and oudsoldaat Callie Roos. Dit is slegs deur 'n lewe in Christus da tons werklik God se krag in ons kan beleef. ... Read more

    $7.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Wat Sal Jy Doen As Jy Jesus Sien?

    As jy Jesus sien, wat sal jy Hom vra?Waaroor sal jy praat?Wat sal jy sê?Sal jy Hom aan jou familie en vriende voorstel?Hoe sal jy voel?Hoe sal dit wees om Jesus te ontmoet? ... Read more

    $3.99 USD

  • ’N Goeie Generaal

    Weet jy dat die mens se lewe op aarde ’n stryd is? Ons is in ’n oorlog betrokke of ons kies om oorlog te voer of nie. Die Bybel sê dat jou lewe ’n oorlog is. Jy moet die goeie stryd stry en die oorlog wen. Hierdie nuwe boek oor oorlogvoering is ’n moet vir alle leiers. ... Read more

    $20.00 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Getogenaar

    die era van protes, getuig & betoog

    Series series Ekerk tendens verslag
    Regoor die wêreld is proteste en betogings aan die orde van die dag. Wat is die redes hiervoor, en hoe kan die kerk hierdie aktiviste belyn vir die koninkryk ? ... Read more

    Free

  • Etiek vir die bediening

    In hierdie uitstekende werk ondersoek Dag Heward-Mills gebeure in die werklike lewe van vandag wat op die bediening betrekking het. Hy hanteer praktiese sake soos finansies, politiek, die hantering van persone van die teenoorgestelde geslag en die interaksie tussen belangegroepe in die bediening.Hierdie boek moet deur elke Christen-leier gelees word. Dit is ’n praktiese en duidelike gids oor die ... Read more

    $7.50 USD or Free with Kobo Plus

  • Onbeskryflike genade

    Stefaans Coetzee is ’n omroeper, boekresent, pa en man. Hy het ook ’n donker verlede, maar weier om deur daardie onvergeeflike daad gedefinieer te word. Hy is ’n nuwe mens. Hierdie is sy storie, van ’n dronk pa, donker kinderhuisjare en die begeerte om te behoort wat hom in die tronk laat beland. Dit is die verhaal van hunkering na ’n nuwe begin, sy fisieke én geestelike bevryding. Dit is ’n ... Read more

    $9.99 USD

  • Toolbox vir manne

    Hierdie boek is bedoel om net soos ’n gereedskapkis vol handige gereedskap te wees. Soos wat ’n mens deur die jare jou gereedskapkis aanvul met kosbare, nuttige en handige gereedskap, net so is hierdie boek saamgestel deur jare se ondervinding en toepassing.Ek beveel hierdie boek graag aan vir jonk en oud – enige iemand wat op die drumpel staan om ’n lewe te begin bou, of iemand wat ’n paar ... Read more

    $7.77 USD

  • Die ewigheid in my hart

    'n Gebed vir elke dag uit die Psalms

    by Barend Vos ...
    Wat maak die Psalms so geliefd? Dit moet die menslikheid daarvan wees. Hier, in die hart van God se Woord, tussen al die groot woorde en ingrypende gebeure deur, staan die liedere en gebede van 'n ou volk opgeteken. Hulle uitbundige vreugde en hulle diepe hartseer; hulle worstelinge, onbegrip, hulle moedeloosheid. Sóveel van hulle geskiedenis. En nog net so van toepassing op vandag. Die gebede in ... Read more

    $10.99 USD

  • Floreer

    Veerkragtigheid is daardie “iets” wat mens laat opstaan as die lewe jou platslaan. Dit is nie ’n iets wat net sommige mense het nie, almal word daarmee gebore. Ilse Salzwedel, bekende radiopersoonlikheid en joernalis, bespreek die eienskappe van veerkragtige mense en gee raad om dit te ontwikkel. Sy kyk ook watter dinge jou veerkragtigheid kan tap wat jy moet vermy. Ilse gebruik voorbeelde uit ... Read more

    $9.99 USD

  • Die Verhaal Ontvou – Die Bybel in sy geheel gesien

    Het jy al ooit gewonder hoe die verskillende gedeeltes in die Bybel inmekaar pas en bymekaar aansluit? Hierdie studiegids sal jou help om die Bybel in sy geheel te ontdek deur ’n oorsig te gee van die belangrikste temas en die manier waarop jy Bybel lees, te verander deur jou in staat te stel om die verhale, mense en gebeurtenisse binne die oorspronklike konteks en ligging te plaas. ... Read more

    $2.15 USD